Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107140 is 'n antwoord op boodskap #107124] Do, 17 November 2005 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog en die antie sal weet? Daar waar sy in Kanada genadebrood eet en
nou's haar bek vol van alles? Omtrent al die grond wat vir swart volkere
gegee was, was produserende landbougrond. Jy het nie 'n vaagste clue
waarvan jy praat nie. Ek kan vir jou 'n magdom voorbeelde noem van gebiede
in bv Namibië waar niemand eers wou bly nie want daar was nie water nie.
Die Soutblok in die Kalahari se grondwater word dik as die son bykom....
soos jellie. Blanke boere het die grond gekoop [GEKOOP!!!!!] en daar
planne gemaak. Daar is dakke oor damme gesit, water is per pyp vir
kilometers ver aangelê en uituindelik het een slim boer met die plan gekom
om die boorgat dieper te boor en 'n PVC casing om te sit sodat hulle deur
die soutwater gaan na vars water toe en die PVC pyp keer dat die silt die
water besoedel.
Nou wil agbare swart ketaters die Soutblok se plase hê want dis goeie
veld en die dorpers bees dril van die vet. NOU reken die manne dit is hul
tradisionele grond. Hulle's net so belaglik soos jy my antie.....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ZLydnTeQ-cXv5uHenZ2dnUVZ_tednZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> En dis hier waar die kruks kom - die "kaal haai vlaktes" is goeie
>> landbougrond, met goeie potensiaal.
>
> Onsin. In baie gevalle was dit kaal haai vlaktes. En
> boönop is die massas mense wat teruggedruk is in
> hierdie tuislande teveel vir die tipe grond wat daar
> was om te dra. Jy sit daar in België en maal die
> geykte argumente van die regses oor hoe 'n goeie
> idee apartheidsplanne was, en hoe dit die swartes
> was wat die planne in die wiele gery het.
>
> Gloudina
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107141 is 'n antwoord op boodskap #107125] Do, 17 November 2005 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:PpWdndXfXKmY4OHenZ2dnUVZ_sOdnZ2d@rogers.com...
>
> So nou sit en maal jy hierdie meultjie? Dat "witmense" in
> SA visie gehad het en geweet het om te skep, en die
> swart mense nie.
----Feite ou antie, feite. Die geskiedenis staan mos daar vir almal om te
sien?

Wat daarvan dat 'n grotendeels swart
> regering nou die fiskale visie het om SA stadig weer op
> die been te bring as 'n land waar alle burgers gelyke
> regte het. Wat daarvan dat die mereneels swart regering
> 'n landbouhervormings-beleid toepas wat stadigaan meer
> grond in swart hande kry, sonder dat daar grootskaalse
> ontwrigting is?
-----En het jy vir een oomblik een van jou breinselle ingespan om te dink of
die grond in swart hande produktief tot die land se kosmandjie gaan wees?
Daar is weinig wat slaag. Daar is weinig wat ooit gaan slaag. Die
uiteinde gaan wees dat Afrika wat in staat is om sy eie kos te produseer nog
groter bedelaars gaan raak.....maar daarvoor gee jy mos nie om nie, huh?
Jy staan jou lewe lank mos bakhand boontoe?
>
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107143 is 'n antwoord op boodskap #107127] Do, 17 November 2005 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die is maklik:
Paaie
Geboue
Transport
Landbou
Mynbou
Lugvaart
Onderwys
Welsyn
Gesondheidsdienste

......nou's dit die ou ark se beurt om vir ons te vertel presies wat het op
die swart man se inisiatief gebeur in Suider-Afrika?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:JOOdnd61drqf4uHenZ2dnUVZ_v-dnZ2d@rogers.com...

> Jy is arrogant. Kom vertel nou vir ons watter "goeie aspekte" die
> apartheidsregime gehad het. Ek wag. Ek wag vir die goedpraat
> van 'n regime wat 'n skandaal van die Afrikaner se naam gemaak
> het.
>
> Gloudina
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107145 is 'n antwoord op boodskap #107139] Do, 17 November 2005 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Basjan" skryf

> Doen jouself die guns en gaan bekyk SA se
> infrastruktuur/ontwikkeling/ekonomie/landbou en die van bv. Botswana,
> Zimbabwe en Mosambiek, om net 'n paar te noem.

Ek dink jy moet weer na Botswana gaan kyk.
Maar jou argument neem altyd in ag dat, as
daar nie 'n apartheidsregime was nie, daar 'n
soort van 'n vakuum van niks-doen sou gewees
het vir veertig jaar. Inteendeel. As die Nasionaliste
met hulle stupid planne nie in 1948 ( met 'n baie
dun meerderheid) ingekom het nie, sou die regering
in die hande van nie-Nasionaliste heelwaarskynlik
fiskaal en sosiaal-ekonomies baie meer suksesvolle
beleide gevolg het. As daar gehoor gegee is aan
die oproep van tagtig persent van die bevolking dat
hulle ook sê wil hê aan wat in hulle land aangaan,
dan sou daar nie 'n armed struggle gewees het nie.
Dan sou daar nie die geweldige skending van
menseregte gewees het nie. Dan sou die rand
nie so drasties geval het nie.
Gloudina
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107146 is 'n antwoord op boodskap #107143] Do, 17 November 2005 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
> Landbou ( swart arbeid)
> Mynbou (swart arbeid)
> Lugvaart ( swart arbeid)
> Onderwys ( swart onderwysers)
> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
moes maar met min tevrede wees.)
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107158 is 'n antwoord op boodskap #107146] Vr, 18 November 2005 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:dKidnYRCcKqDReHeRVn-ug@rogers.com...

>> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
>> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
>> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
>> Landbou ( swart arbeid)
>> Mynbou (swart arbeid)
>> Lugvaart ( swart arbeid)
>> Onderwys ( swart onderwysers)
>> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
>> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
> moes maar met min tevrede wees.)

Gloudina soos gewoonlik sien jy nie die groot prentjie nie ne. Agter die
goed wat jy (deur swart arbeid gebou) gemerk het staan daar 'n span mense
wat dit beplan het. Jy kan nie net 'n pad en 'n gebou sommer so gaan staan
en begin bou sonder om dit te beplan nie. En dit is in die deel waar ons
vriende ver tekort skiet
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107160 is 'n antwoord op boodskap #107146] Vr, 18 November 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:dKidnYRCcKqDReHeRVn-ug@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
>> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
>> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
>> Landbou ( swart arbeid)
>> Mynbou (swart arbeid)
>> Lugvaart ( swart arbeid)
----Wat se kak kan jy tog praat! Soos voorheen, sê ek weer vir jou:
BETAALDE swart arbeid. En ook nie juis die hoogste gehalte nie. Ek
weet, ek is my lewe lank in die boubedryf. Swart handlangers word gebruik.
Ambagsmanne kry jy meestal onder die bruin mense en die professionele mense,
feitlik uitsluitlik blank. Suider-Afrika se arbeid is juis meer mens-gerig
juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat moet eet en vir hulleself
niks kan doen nie. Ons het al die jare nog gepoog om nie te veel te
meganiseer nie, juis om werksgeleenthede te skep. Bring vir enige van
bogenoemde wat met swart INISIATIEF geskied het. Of enige van bogenoemde
wat bestaan het voor die blanke in Afrika geland het.
>> Onderwys ( swart onderwysers)
----Nog stront. Nie 'n enkele skool is deur swartes gebou nie en meeste
van die gekwalifiseerde onderwysers aanvanklik in die swart onderwys was
blank gewees. So is swart onderwysers opgelei en om die getalle reg te
kry, is mense met 2 jaar opleiding toegelaat om skool te gee. Die rede is
dat die swart massa net groter en groter word,niks kan byhou nie!
>> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
-----Nog meer stront. Gratis skole, goedkoop openbare vervoer, gratis
behuising...dis nie welsyn nie?
>> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
> moes maar met min tevrede wees.)
----Uiterste kak! Die blankes moes betaal vir gesondheidsdienste. Die
swart mense het dit verniet gekry. Mahala!
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107166 is 'n antwoord op boodskap #107160] Vr, 18 November 2005 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
As ek 'n stuiwer in julle armbeurs mag gooi....

My oupa het gehelp om die Vaalharts waterskema te bou - as arbeider.
Die myne is ontwikkel met die sweet van blankes totdat almal skielik
bestuurders wou word en die swartes ingery is van die noorde af om te kom
werk (waar die "kampong" en "hostels" ontstaan het, asook shosholosa - 'n
lied oor die trein huis (Zimbabwe) toe). Dit was noggal op die swartes se
eie aandrange gewees! (Dit het ek op my eie (ander) oorle oupa se knie
geleer. Hy was toe stadsklerk van Soweto voor hy deur die "nuwe" regering se
nepotistiese aanstellings uitwerk is. Nuut = Nationale Party. (Ter
inligting: Die klokreel is ingestel om daardie klomp jong mans wat ver van
hule vrouens af was in toom te hou; 'n goeie idee vir enige groep gesonde
mans; wat die weermag ook maar gedoen het met ons Boeties).
Ons paaie, damme, regerings geboue ens. tot (onder korreksie van presiese
datum) vroee 50s is deur blankes se hande gebou. MAW die grondslag vir ons
huidige infrastruktuur.
Blanke boere wat op die onwaarskeinlikste plekke gaan saad skiet het.

Aan die ander kant... sonder daardie goedkoop arbeit (eers desperate blankes
in depressie jare, toe "uitgebuite" swartes) - sou SA so ver gevorder het?
Kan ons nou met ons duur arbeit?
Vir die boere en plase - sit my op 'n lappie grond neer en binne 'n jaar is
dit 'n mini woestyn MITS ek geldelike hulp, maar meer belanglik, opleiding
ontvang. Daar is heelwat voorbeelde waar uitgaande boere hulle kennis oordra
aan die swart nuwe base wat dan suksesse daarvan maak. Dit is glad nie
aksiomaties dat blankes kan ek swartes kan nie, of andersom nie.

MAAR, my voorsate het in die dorsland en in die Boesmanland, Karoo en die
Mololo hulle eie potjie gekrap (die lot naby Hotazel het in 'n ou trok
sleepwae gebly vir baie, baie jare). Sommige is uigevee deur rinderpes,
droogte en boesmans en het bywooners geword, ander het nou prag plase wat
nou oorgaan nie die ten minste die 4e generasie toe. Dit alles sonder swart
hulp; net Pa, Ma, tien kinders en dalk 'n bywoner gesin. Daar is beslis 'n
kultuur van "gee vir my" en "dis iemand anders se skuld" by baie (nie alle)
swart mense, wat blankes minder het (hoeveel van ons het nou ons eie
besighede nadat ons uit ons beskermde werke uitgeskop is; ons staan meestal
nie bakhand nie). (Let wel: ek se KULTUUR, ek se nie 'n groep mense word
gebore as sleg of dom bliksems nie).

Feite: Apartheid en soortgelike idees was nie net van ouds van selfsprekend
gewees nie, maar is weer aan die opswaai in Europa. Slaan die arme boere met
daardie stok, as julle moet. Hulle (ons) was net dom genoeg om die neer te
skryf, terwyl dit nog baie lewendig is in bv. plattelandse Engeland (ek het
daardeur gereis saam met 'n swart vriendin; eersthandse kennis van "cold
shoulders" en "sorry, we do not have rooms" en aangluur in die strate. Ons
het baie dieselfde gelei onder die Engelse, en het dieselfe gedoen aan die
Engelse as wat die swartes nou aan ons doen toe dit ons beurt was. Die wiel
draai maar net stadig. Leer uit die verlede, aanvaar die hede, en probeer
die toekoms 'n bietjie beter maak in jou eie klein manier, maar baie
belangrik, maak altyd seker dat jy jou eie mense eerste dien.

Om dinge so te polariseer soos wat sommige van julle soms doen is nie nuttig
nie. Die huidige regering is ver van perfek af (meestal omdat hulle nie
genoeg na my persoonlik omsien nie, en geld mors op onnodige dinge soos
huise bou en water aanle vir mense daarsonder, eerder as om die slaggate
hier in die ooste van petoors vinniger regmaak ;-) ) maar hulle is ook nie
so swak as wat ek in 94 gevrees het nie en doen 'n baie beter werk in
SOMMIGE aspekte as die ingeteelde NP het. Die ou regering was ook nie
heeltemal sleg van alle kante af nie. Hoe hard het ons nie baklei om
minerale reikdomme uit die kommuniste se hande te hou nie? Onthou dat dit 'n
GROOT deel van die geveg teen die "Struggle" was! ANC, SACP en COSATO is mos
nog steeds die drie ruiters van bevreiding. Moet nooit vergeet dat selfs al
het Klaas al die "harde" werk gedoen het sonder 'n kans om Baas te wees nie,
was dit steeds onder Baas se leiding wat die land van 'n uitgemergelde
depressie-, post oorlog-, alles-vir-die-koning- land tot die eerste klas
infrastruktuur was die huidige regering nou op voortbou om vir almal iets te
gee. Maar dit is nou geskiedenis en gaan nie terugkom nie, maar vergeet dit
(goed en sleg) "at you own peril".

Ek moet myself afvra: Wat is die verskil tussen SA en se Liberia. Liberia is
al meer as 100 jaar onafhanklik. Bevonds deur die VSA aan die begin.
Vrywillige ex Amerikaanse slawe. Al die minerale rykdom. Vrugbare landbou
grond. Wat se Charles Taylor van die saak? Kolonialisme se skuld, 'n eeu
later. Sug.

Ek besoek julle NG van tyd tot tyd vir jare al, meer kry nie baie tyd om
gereeld te besoek nie - nie alle blankes is le leeg terwyl die swartes die
werk doen nie:-)

Geniet julle naweek!

Danie van Pretoria (ek kan nie aan iets "snappy" dink nie, jammer).

NS. Ek het 'n nie-standaard uitleg sleutelbord en sukkel met die tik. Jammer
oor die karige spelling!

"Suidwester" skryf in boodskap news:OvqdnaWsf81D7ODeRVn-qQ@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:dKidnYRCcKqDReHeRVn-ug@rogers.com...

>> "Suidwester" skryf

>>> Paaie ( deur swart arbeid gebou)
>>> Geboue ( deur swart arbeid gebou)
>>> Transport ( deur swart arbeid in stand gehou)
>>> Landbou ( swart arbeid)
>>> Mynbou (swart arbeid)
>>> Lugvaart ( swart arbeid)
> ----Wat se kak kan jy tog praat! Soos voorheen, sê ek weer vir jou:
> BETAALDE swart arbeid. En ook nie juis die hoogste gehalte nie. Ek
> weet, ek is my lewe lank in die boubedryf. Swart handlangers word
> gebruik. Ambagsmanne kry jy meestal onder die bruin mense en die
> professionele mense, feitlik uitsluitlik blank. Suider-Afrika se arbeid
> is juis meer mens-gerig juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat
> moet eet en vir hulleself niks kan doen nie. Ons het al die jare nog
> gepoog om nie te veel te meganiseer nie, juis om werksgeleenthede te skep.
> Bring vir enige van bogenoemde wat met swart INISIATIEF geskied het. Of
> enige van bogenoemde wat bestaan het voor die blanke in Afrika geland het.
>>> Onderwys ( swart onderwysers)
> ----Nog stront. Nie 'n enkele skool is deur swartes gebou nie en meeste
> van die gekwalifiseerde onderwysers aanvanklik in die swart onderwys was
> blank gewees. So is swart onderwysers opgelei en om die getalle reg te
> kry, is mense met 2 jaar opleiding toegelaat om skool te gee. Die rede
> is dat die swart massa net groter en groter word,niks kan byhou nie!
>>> Welsyn ( swartes het nie veel "welsyn" gesien in die apartheidsdae nie)
> -----Nog meer stront. Gratis skole, goedkoop openbare vervoer, gratis
> behuising...dis nie welsyn nie?
>>> Gesondheidsdienste (alleen vir wittes van die beste, en die swartes
>> moes maar met min tevrede wees.)
> ----Uiterste kak! Die blankes moes betaal vir gesondheidsdienste. Die
> swart mense het dit verniet gekry. Mahala!



>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107167 is 'n antwoord op boodskap #107158] Vr, 18 November 2005 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

Jy kan nie net 'n pad en 'n gebou sommer so gaan staan
> en begin bou sonder om dit te beplan nie. En dit is in die deel waar ons
> vriende ver tekort skiet

Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se
nageslag sit nou hulle tone en tel?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107168 is 'n antwoord op boodskap #107160] Vr, 18 November 2005 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"skryf

Suider-Afrika se arbeid is juis meer mens-gerig
> juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat moet eet en vir hulleself
> niks kan doen nie.

Vir hierdie observasie, mag jy in 'n spesiale deel van
die hel in kaiings verbrand. Jou rassistiese bullebak.

Penkop van die Nossob
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107170 is 'n antwoord op boodskap #107166] Vr, 18 November 2005 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danie" skryf

> Ons paaie, damme, regerings geboue ens. tot (onder korreksie van presiese
> datum) vroee 50s is deur blankes se hande gebou. MAW die grondslag vir ons
> huidige infrastruktuur.

Ek respekteer jou gebalanseerde kyk op sake. Maar ek
wil jou tog daaraan herinner dat in die vroeë vyftigerjare
enige dam of regeringsgebou wat net met wit arbeid gebou
was, 'n aardigheid sou wees. En heelwaarskynlik 'n mite.
Miskien het swart en wit langs mekaar gewerk. Maar
ek twyfel. Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek was
al droog agter my ore in die vyftigerjare en weet hoe
SA gelyk het. Die laaste keer wat massas wit mense
as arbeiders in SA gebruik was, was in die dertigerjare
toe daar die sogenaamde " armblankes " was, wat gou-gou
"opgehef" is en teen die veertigerjare in allerhande possies
gesit het waar hulle die swartes kon dophou terwyl hulle
in die myne werk of op die paaie klippe kap.

Gloudina
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107173 is 'n antwoord op boodskap #107166] Vr, 18 November 2005 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danie" skryf

Hy was toe stadsklerk van Soweto voor hy deur die "nuwe" regering se
> nepotistiese aanstellings uitwerk is. Nuut = Nationale Party.

Ja, hierdie onderwerp is die untold story van die apartheidsera. Hoe
Afrikaners deur Afrikaners -wat- die- regte- mense- geken- het
uitgestoot is toe die apartheidsbeleid in volle swang gekom het.
Ek het al vantevore vertel van Afrikaner-vriende wat na hulle studie
op Stellenbosch in die Transkei wou gaan skoolhou ( die man het
uit 'n familie van sendelinge gekom, die vrou se mense was van die
Transkei.) Na 'n ruk vind hulle toe uit dat daar omtrent geen hoop
is vir hulle om na groter hoërskole in groter dorpe verskuif te
word nie, want al die skoolbestuurders kom uit Pretoria en skuif
mense met 'n baie kort rekord in swart onderwys voor hulle in die
prinsipaalskappe in. Uiteindelik, moeg vir hierdie soort nepotisme,
verskuif hulle toe na blanke onderwys. ( En hierdie is mense wat
seker tot op die einde Nasionale Party gestem het.) En waar ek
skoolgehou het in Natal het ek dit self gesien. Mense met goeie
agtergronde en lang ondervinding in swart skole, Afrikaners, word
oorgesien wanneer die prinsipaalskappe uitgedeel word, ten gunste
van mense wat baie jonger is as hulle maar mense-in-Pretoria-ken.

Gloudina
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107174 is 'n antwoord op boodskap #107167] Vr, 18 November 2005 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit wys jou net die mentaliteit van die ou vrou...............

"@rogers.com" skryf in boodskap news:fMmdndM4h8g4VeDenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
> Jy kan nie net 'n pad en 'n gebou sommer so gaan staan
>> en begin bou sonder om dit te beplan nie. En dit is in die deel waar ons
>> vriende ver tekort skiet
>
> Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se
> nageslag sit nou hulle tone en tel?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107175 is 'n antwoord op boodskap #107168] Vr, 18 November 2005 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:eLKdnYEFz8-hVODenZ2dnUVZ_smdnZ2d@rogers.com...

> Suider-Afrika se arbeid is juis meer mens-gerig
>> juis omdat daar so 'n massa swart mense is wat moet eet en vir hulleself
>> niks kan doen nie.
>
> Vir hierdie observasie, mag jy in 'n spesiale deel van
> die hel in kaiings verbrand. Jou rassistiese bullebak.

-----Hie-hie-haaaa-haaa!!! Die waarheid maak seer, ou antie? dis
eenvoudig om vir jouself uit te werk, as jy in die vermoë is om dit te doen,
bygesê! Ek vermoed jy kan nie en dat die gediggiegraad niks vir jou doen
nie. Hoeveel honderde jare het die swart mense alleen in Afrika gebly en
wat het hulle uitgerig? Niks, fokol....enige taal wat jy dit verkies.
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107176 is 'n antwoord op boodskap #107047] Vr, 18 November 2005 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:NcadndKx9K00TuTeRVn-oQ@rogers.com...
> Totaal met swart arbeid. Met swart arbeid wat nie die reg
> gehad het om vir hulleself iets op te bou nie.
-----Hoekom is hulle verbied om enigiets vir hulleself op te bou? Voor die
blankes hier aangeland het het hulle die hele land vir hulleself gehad en
wat het hulle uitgerig?
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107177 is 'n antwoord op boodskap #107057] Vr, 18 November 2005 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:nrOdnR90db3FpefeRVn-hw@rogers.com...
> Los my voorvaders uit. Hulle sal omgedraai het in hulle
> grafte as hulle gesien het hoe die apartheidsregime
> rassediskriminasie invoer. My Nederlanse voorvaders
> het met die lokale bevolking ondertrou -----toe gaan bêre jou ou pappie sy skaamkinders by Marchand, hm?
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107179 is 'n antwoord op boodskap #107080] Vr, 18 November 2005 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:guidnWrgYeL2y-beRVn-uA@rogers.com...
>
> En jy kan jou smoel begin hou, jou rassistiese
> skobbejak, oor die swartes, wat tagtig
> persent van die SA bevolking uitmaak.
----Daar is baie goeie redes hoekom hulle 80% is! En wat doen daai 80% vir
die land, is die vragie wat jy moet vra. Hulle leef en eet en bring hordes
kleintjies voort en wag vir die wit mense om vir hulle werk te gee. Die
enigste plek waar 'hulle eie' vir hulle werk gee is in die staat en
semi-staatinstansies wat ver te veel mense aanstel in onnodige poste om so
vir 'agtergeblewende' mense werk te gee. In die privaatsektor werk dit
eintlik nog maar so dat as jy jou werk kan doen, dan eet jy. Vra vir enige
sakeman hoe graag stel hulle swart mense aan. As jy dit enigsins kan,
vermy jy dit want dit bring moeilikheid. Intussen koop daai
staatsamptenare bilink goed dat die biesies bewe en die blanke sakemanne se
winkels verkoop. So draai die wiel......
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107181 is 'n antwoord op boodskap #107167] Vr, 18 November 2005 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:fMmdndM4h8g4VeDenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@rogers.com...
>
> Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se
> nageslag sit nou hulle tone en tel?
----Ekskuus my, ou antie, wie sit en tone tel? Ons tel geld! Waar die
staat in die ou bedeling ingenieurs en argitekte gehad het om projekte te
ontwerp en beplan, sit daat nou mense in hulle poste met gekoopte grade en
kan hulle nie eers 'n swak kakhuis beplan nie. Nou kontrakteur hulle die
proffesionele blankes onder die voorwendsel dat hulle te besig is, om hulle
te help en dan verdien die mense konsultasiefooie. Laat ek jou 'n idee
gee:
'n Staatsargitek sal omtrent R20 000 per maand verdien. As 'n gewone
argitek in konsultasie vir die staat werk, dan verdien ['verdien'?] hy 4%
van die kontrakwaarde. Op 'n gebou van gemiddeld so 3 miljoen, is dit R120
000. Vir 'n tydperk van 3 maande klink dit asof net dubbeld meer nie so
erg is nie, maar die staatsargitek kry net so 12 000 skoon in sy sak na
belasting. Die private argitek is in besigheid en teen sy 120 000 skryf hy
ALLE onkostes af voor die staat 'n sent gaan sien. Nuwe karre, blink
kantore, die nuutste rekenaars, ens.
Ek weet nie of jy dit kan begryp nie, maar jou swart broeders is besig
om hulleself ernstig deur die ore te na.........uh, self te verneuk. Ons
blanke poepolle is hulle sê dankbaar. Viva die politiek!
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107192 is 'n antwoord op boodskap #107173] Sa, 19 November 2005 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:IqSdnbDs08NsZuDeRVn-qw@rogers.com...
ten gunste
> van mense wat baie jonger is as hulle maar mense-in-Pretoria-ken.
>
> Gloudina
-----Dit mag jou skok, maar met jou nuwe regering gaan dit dan presies net
so! So wat het nou eitlik verbeter?
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107194 is 'n antwoord op boodskap #107192] Sa, 19 November 2005 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> -----Dit mag jou skok, maar met jou nuwe regering gaan dit dan presies net
> so! So wat het nou eitlik verbeter?

Wat verander het is
(1) die tagtig persent van die bevolking wat géén kans gehad
het om in posisies van mag in te kom nie, kan nou.
(2) waar die wittes in posisies van mag inkom, hulle inkom
op meriete en nie op wie-hulle-ken-nie.
In die apartheidsregime is daar nie net gediskrimineer teen
anderskleuriges nie. Dit was 'n klein klub van wit mense
wat gediskrimineer het teen mense wat nie soos hulle gedink
het nie, en baantjies vir boeties geskep het selfs binne die
wit gemeenskap.

Gloudina
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107197 is 'n antwoord op boodskap #107194] So, 20 November 2005 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0OudnU2BepqbhuLeRVn-rg@rogers.com...
>
> Wat verander het is
> (1) die tagtig persent van die bevolking wat géén kans gehad
> het om in posisies van mag in te kom nie, kan nou.
------In teorie klink dit seker wonderlik vir iemand soos jy, maar die
werklikheid is iets heeltemal anders. Die droom van demokrasie is mos juis
dat die meerderheid stemme bepaal wat in 'n land gaan gebeur en daarom het
elke man mos sy stem om sy sê te kan sê? Die groot probleem is egter wat
help dit jou as die meerderheid so veilig is in hulle stemgetalle en die
mense in mag, misbruik daardie mag om hulleself te verryk eerder as om vir
die algemene man op die grond ook 'n beter lewe probeer gee? Die resep is
eenvoudig. Verkry die meerderheid stem deur die gemiddelde swart kieser te
oortuig dat hy 'n vry man is en hy kan sy eie bestemming bepaal en beter
lewe, en as hy sy stem gekry het, regeer met vrees en verkiesingsbedrog a la
Mugabe sodat die gewone man op straat is te bang is om die regering teen te
gaan. Nou kry jy mense soos Mugabe, Nujoma, ens. wat hulleself skatryk
gesteel het.
Die 'bottom line' is, wat is eintlik die verskil vir die gewone man op
straat. Eers was daar die wit man wat hom 'regeer' het en nou het hy 'n
swart politieke party wat hom dwing om te maak soos hy wil hê. Feit is
egter dat met die wit regering is die land se infrastruktuur vinnig
ontwikkel en onderhou, wat beteken dat daar nie juis 'n werktekort was
nie....dis nou vir die ou wat wil werk. Die wit regering se gewete het hom
gepla oor die swart mense se klaarblyklike onvermoë om vir hulleself te sorg
en het daarom probeer planne maak dat hulle dak oor die kop kan kry en
medies versorg is. Die hele ou gemors van 'n tuislandbedryf was juis 'n
kak poging om vir die swart volkere hul eie grond te gee sodat hulle dan
juis ook kan doen wat die ryk wit boere gedoen het....'n plaas kry waarop
hulle kan boer en ryk word. 'n Mite, want dit het nooit werklikheid geword
nie. Om jouself ryk te boer vra donners baie werk en vasbyt. Dis iets
wat nog weinig swart Afrikane reggekry het.
En nou, met die demokratiese regering van jou? Jou politieke konings
vat omkoopgeld uit die buiteland [hoe dink jy het Mugabe een van die 10
rykste mense in die wêreld geword en hoe het Sam Nujoma in 15 jaar om en by
'n biljoen bymekaar gemaak?] by veral die Shinese wat 'n uitlaat vir hulle
bevolkingsaanwas soek. Alle staatsgeboue word deur Sjinese gebou en hulle
bring hul eie mense om dit te doen. Die mense bly agter en soos die
Sjinese mos maar doen, hulle is soos sprinkane. Waar hulle land, daar
vreet hulle die veld skoon en vernietig alles. Intussen word jou eie
bevolking werk ontsê en word hulle al armer....dis nou behalwe vir die
politieke meester en die mense wat besighede het en die werk vir die
regering doen: Die blankes!
Dat jy reken dat hierdie vooruitgang vir die mens is, maak my nog net
meer seker van jou gebrek aan logika.

> (2) waar die wittes in posisies van mag inkom, hulle inkom
> op meriete en nie op wie-hulle-ken-nie.
-----Foeitog ja, en jy reken 'n witte kan in ons regering 'n werk kry?
Mits jy 'n lid van Swapo is, het nie eers jou mede-Basters, Damaras, Namas,
Hereros en veral die wit mens, geen kans nie. As dit bloot op meriete moet
wees, dan moet blankes seker 80% van die beskikbare poste vul, maar dit is
nie so nie. Mense in beheer van die departemente is politieke aanstellings
en in 90% van die gevalle mense wat skaars kan lees en skryf maar sit met
grade en dokta-grade wat hulle gekoop het in die buiteland. Dis juis
hoekom 'n baie effektiewe staatsdiens verdrie-dubbel het in getalle en nie
eers 20% van die diens kan lewer wat in die verlede daar was nie. Die
nodige werk word deur wit konsultante gedoen teen maklik 5x die koste van
voorheen. Wonderlik sou jy reken....

> In die apartheidsregime is daar nie net gediskrimineer teen
> anderskleuriges nie. Dit was 'n klein klub van wit mense
> wat gediskrimineer het teen mense wat nie soos hulle gedink
> het nie, en baantjies vir boeties geskep het selfs binne die
> wit gemeenskap.
----As jy hierbo gelees het, dan sal jy sien dat niks het verander nie.
Die kleur van die base het net verander, met die een kern-verskil. Die
boeties en baantjies wat in die verlede aangestel het, KON die werk doen.
Vandag se boeties kan niks effektief doen nie! Dis nou behalwe om 'n
moerse salaris en byvoordele te vat en omtrent nooit by die werk te wees
nie. Pragtige Gloudina-land! Dis mos hoe jy jou lewe omgesit het op die
genade van Kanada?
>
> Gloudina
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107222 is 'n antwoord op boodskap #107125] Ma, 21 November 2005 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja die swartes is in beheer
Kom ons kyk vinnag wat hulle al opgedonner het

Staatshospitale (jy wil nie daar beland nie)
Polisiediens - Try hulle bel of 'n klagte le, as 'n wit man nie 'n boy
gedonner het nie is hulp veeeeer weg
Treindienste - jy waag nie jou lewe op 'n trein nie
Weermag - watter mag , dis klaar verkrag
Dienste - moet self sien en kom klaar

"@rogers.com" skryf in boodskap news:PpWdndXfXKmY4OHenZ2dnUVZ_sOdnZ2d@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Interessant dat iemand die visie het om te "skep", of hoe?
>
> So nou sit en maal jy hierdie meultjie? Dat "witmense" in
> SA visie gehad het en geweet het om te skep, en die
> swart mense nie. Wat daarvan dat 'n grotendeels swart
> regering nou die fiskale visie het om SA stadig weer op
> die been te bring as 'n land waar alle burgers gelyke
> regte het. Wat daarvan dat die mereneels swart regering
> 'n landbouhervormings-beleid toepas wat stadigaan meer
> grond in swart hande kry, sonder dat daar grootskaalse
> ontwrigting is? Wat daarvan dat meer vroue ( en dan
> in baie gevalle vroue met Afrikaanse name) in verant-
> woordelike poste aangestel word in SA?
>
> Gloudina
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107239 is 'n antwoord op boodskap #107145] Ma, 21 November 2005 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:nLCdnVPQKe2pSuHeRVn-iQ@rogers.com...
>
> "Basjan" skryf
>
>> Doen jouself die guns en gaan bekyk SA se
>> infrastruktuur/ontwikkeling/ekonomie/landbou en die van bv. Botswana,
>> Zimbabwe en Mosambiek, om net 'n paar te noem.
>
> Ek dink jy moet weer na Botswana gaan kyk.

Botswana se "pula" is enkel artifisieel sterker as ons rand. Hulle is nou
gekoppel aan die pond. Dus, neem dit met 'n knippie sout.

> Maar jou argument neem altyd in ag dat, as
> daar nie 'n apartheidsregime was nie, daar 'n
> soort van 'n vakuum van niks-doen sou gewees
> het vir veertig jaar.

Nee, geen vakuum. Net minder van 'n tasbaarheid.

> Inteendeel. As die Nasionaliste
> met hulle stupid planne nie in 1948 ( met 'n baie
> dun meerderheid) ingekom het nie, sou die regering
> in die hande van nie-Nasionaliste heelwaarskynlik
> fiskaal en sosiaal-ekonomies baie meer suksesvolle
> beleide gevolg het.

Miskien...

> As daar gehoor gegee is aan
> die oproep van tagtig persent van die bevolking dat
> hulle ook sê wil hê aan wat in hulle land aangaan,
> dan sou daar nie 'n armed struggle gewees het nie.

Dalk...

> Dan sou daar nie die geweldige skending van
> menseregte gewees het nie.

Yes.

> Dan sou die rand
> nie so drasties geval het nie.

Bog - baie min gekoppel met "menseregte"...

Basjan
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107240 is 'n antwoord op boodskap #107167] Ma, 21 November 2005 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:fMmdndM4h8g4VeDenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
> Jy kan nie net 'n pad en 'n gebou sommer so gaan staan
>> en begin bou sonder om dit te beplan nie. En dit is in die deel waar ons
>> vriende ver tekort skiet
>
> Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se
> nageslag sit nou hulle tone en tel?
>
> Penkop van die Derde Republiek

Jou rassistiese bullebak, wat aan ander sê hulle gaan "brand", maar wat
volgens haar eie standaarde gaan help vuurkos verskaf.

Genugtig, Gloudina, jy hou nooit op om te verbaas nie...

Basjan
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107241 is 'n antwoord op boodskap #107240] Ma, 21 November 2005 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Persoonlik sien ek nie dit as ons wat die struggle verloor het nie. Ek sien
dit eerder soos 'n boks geveg oor 10 rontes. Ja met behulp van die
Illuminati en nasie verraaiers soos FW de Klerk, het die "swart bokser" 'n
ronte gewen. Maar kom ons kyk na wat die "wit bokser" tot sy beskiking het
wat gaan veroorsaak dat Sipho dik gedonner gaan word.

Vigs - Dit is about time dat iets van moeder natuur af gestuur word wat vir
die swarte leer dat as jy nie eers geld het om 2 kinders te voed en
ordentlik groot te maak nie, jy nie 6 van hulle moet he nie.

Gierigheid. - Die geld gierigheid van die leiers veroorsaak dat hulle van
hulle ondersteuners vervreemd word. Kyk maar na ons "eerbare" Zuma en om nie
eers van mal Rob te praat nie.

Indier / Kleurling - Die twee groepe bevind hulle soos die witman al hoe
meer in 'n situasie van jy was swart genoeg gewees toe ons jou stem nodig
gehad het, maar eintlik is jy nie swart genoeg nie.

Volgende maand doen ons ronte 5 - 8

Wie het die struggle gewen, Riaan? Watter groep se nageslag sit nou hulle
tone en tel?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107249 is 'n antwoord op boodskap #107222] Ma, 21 November 2005 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop"skryf

> Polisiediens - Try hulle bel of 'n klagte le, as 'n wit man nie 'n boy
> gedonner het nie is hulp veeeeer weg

Hoekom gaan praat jy nie met Sally de Beer,
spreekpersoon vir die SA polisie, nie.

Gloudina
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107260 is 'n antwoord op boodskap #107241] Ma, 21 November 2005 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Die Illuminati!? Is hulle nie meer aan ons kant nie? White supremacy, Aryan
whatnot en al daai? Of het ek nou die kat aan die verkeerde rasis beet?

Danie van Pretoria

"Riaan" skryf in boodskap news:1132573278.287684@proxy.jhb.stormnet.co.za...
..... Illuminati en nasie verraaiers soos FW de Klerk, het die "swart
bokser" 'n
> ronte gewen. ....ens....
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107263 is 'n antwoord op boodskap #107197] Ma, 21 November 2005 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek kan ongelukkig nie bou...@rogers.com (Gloudina?) se hele boodskap sien
nie (weet nie hoekom). Kan dit weer gestuur word asb.?

Danie van Pretoria

"Suidwester" skryf in boodskap news:noidnWJ3u-YBgR3eRVn-rw@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:0OudnU2BepqbhuLeRVn-rg@rogers.com...

>> Wat verander het is
>> (1) die tagtig persent van die bevolking wat géén kans gehad
>> het om in posisies van mag in te kom nie, kan nou.
> ------In teorie klink dit seker wonderlik vir iemand soos jy, maar die
> werklikheid is iets heeltemal anders. Die droom van demokrasie is mos
> juis dat die meerderheid stemme bepaal wat in 'n land gaan gebeur en
> daarom het elke man mos sy stem om sy sê te kan sê? Die groot probleem
> is egter wat help dit jou as die meerderheid so veilig is in hulle
> stemgetalle en die mense in mag, misbruik daardie mag om hulleself te
> verryk eerder as om vir die algemene man op die grond ook 'n beter lewe
> probeer gee? Die resep is eenvoudig. Verkry die meerderheid stem deur
> die gemiddelde swart kieser te oortuig dat hy 'n vry man is en hy kan sy
> eie bestemming bepaal en beter lewe, en as hy sy stem gekry het, regeer
> met vrees en verkiesingsbedrog a la Mugabe sodat die gewone man op straat
> is te bang is om die regering teen te gaan. Nou kry jy mense soos
> Mugabe, Nujoma, ens. wat hulleself skatryk gesteel het.
> Die 'bottom line' is, wat is eintlik die verskil vir die gewone man
> op straat. Eers was daar die wit man wat hom 'regeer' het en nou het hy
> 'n swart politieke party wat hom dwing om te maak soos hy wil hê. Feit
> is egter dat met die wit regering is die land se infrastruktuur vinnig
> ontwikkel en onderhou, wat beteken dat daar nie juis 'n werktekort was
> nie....dis nou vir die ou wat wil werk. Die wit regering se gewete het
> hom gepla oor die swart mense se klaarblyklike onvermoë om vir hulleself
> te sorg en het daarom probeer planne maak dat hulle dak oor die kop kan
> kry en medies versorg is. Die hele ou gemors van 'n tuislandbedryf was
> juis 'n kak poging om vir die swart volkere hul eie grond te gee sodat
> hulle dan juis ook kan doen wat die ryk wit boere gedoen het....'n plaas
> kry waarop hulle kan boer en ryk word. 'n Mite, want dit het nooit
> werklikheid geword nie. Om jouself ryk te boer vra donners baie werk en
> vasbyt. Dis iets wat nog weinig swart Afrikane reggekry het.
> En nou, met die demokratiese regering van jou? Jou politieke konings
> vat omkoopgeld uit die buiteland [hoe dink jy het Mugabe een van die 10
> rykste mense in die wêreld geword en hoe het Sam Nujoma in 15 jaar om en
> by 'n biljoen bymekaar gemaak?] by veral die Shinese wat 'n uitlaat vir
> hulle bevolkingsaanwas soek. Alle staatsgeboue word deur Sjinese gebou
> en hulle bring hul eie mense om dit te doen. Die mense bly agter en soos
> die Sjinese mos maar doen, hulle is soos sprinkane. Waar hulle land,
> daar vreet hulle die veld skoon en vernietig alles. Intussen word jou
> eie bevolking werk ontsê en word hulle al armer....dis nou behalwe vir die
> politieke meester en die mense wat besighede het en die werk vir die
> regering doen: Die blankes!
> Dat jy reken dat hierdie vooruitgang vir die mens is, maak my nog net
> meer seker van jou gebrek aan logika.
>
>
>
>> (2) waar die wittes in posisies van mag inkom, hulle inkom
>> op meriete en nie op wie-hulle-ken-nie.
> -----Foeitog ja, en jy reken 'n witte kan in ons regering 'n werk kry?
> Mits jy 'n lid van Swapo is, het nie eers jou mede-Basters, Damaras,
> Namas, Hereros en veral die wit mens, geen kans nie. As dit bloot op
> meriete moet wees, dan moet blankes seker 80% van die beskikbare poste
> vul, maar dit is nie so nie. Mense in beheer van die departemente is
> politieke aanstellings en in 90% van die gevalle mense wat skaars kan lees
> en skryf maar sit met grade en dokta-grade wat hulle gekoop het in die
> buiteland. Dis juis hoekom 'n baie effektiewe staatsdiens verdrie-dubbel
> het in getalle en nie eers 20% van die diens kan lewer wat in die verlede
> daar was nie. Die nodige werk word deur wit konsultante gedoen teen
> maklik 5x die koste van voorheen. Wonderlik sou jy reken....
>
>
>> In die apartheidsregime is daar nie net gediskrimineer teen
>> anderskleuriges nie. Dit was 'n klein klub van wit mense
>> wat gediskrimineer het teen mense wat nie soos hulle gedink
>> het nie, en baantjies vir boeties geskep het selfs binne die
>> wit gemeenskap.
> ----As jy hierbo gelees het, dan sal jy sien dat niks het verander nie.
> Die kleur van die base het net verander, met die een kern-verskil. Die
> boeties en baantjies wat in die verlede aangestel het, KON die werk doen.
> Vandag se boeties kan niks effektief doen nie! Dis nou behalwe om 'n
> moerse salaris en byvoordele te vat en omtrent nooit by die werk te wees
> nie. Pragtige Gloudina-land! Dis mos hoe jy jou lewe omgesit het op
> die genade van Kanada?

>> Gloudina


>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107265 is 'n antwoord op boodskap #107260] Ma, 21 November 2005 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee dit is die manne wat agter die skerms werk met die geld. Die "one world
money system" ouens, die mense wat liberalisme op die wêreld forseer en
daardeur veroorsaak dat 'n moordenaar 3 maaltye + TV en vol medies in die
tronk kry terwyl sy slagoffers semi in hulle moer in is

"Danie" skryf in boodskap news:dlskem$55l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Illuminati!? Is hulle nie meer aan ons kant nie? White supremacy,
> Aryan whatnot en al daai? Of het ek nou die kat aan die verkeerde rasis
> beet?
>
> Danie van Pretoria
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107270 is 'n antwoord op boodskap #107249] Ma, 21 November 2005 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal nie help nie! In Windhoek is die beroemde geval van 'n take-away
wat 'n polisieman met 'n hot dog of iets verneuk het en toe die ou sy oë
uitvee, toe is daar omtrent 20 polisiemanne uit 8 karre wat op die take-away
toegesak het en die ou groot drama gegee het. Dit in 'n Windhoek, waar, as
daar by jou huis ingebreek word en mense seerkry, dan wag jy vir ure vir die
polisie en hulle vertel jou 90% van die tyd dat hulle nie voertuie
beskikbaar het nie. Opvallend is die slagoffers gewoonlik
blankes.....miskien is dit toeval, hmm?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:9q-dndC28N-AWRzeRVn-tA@rogers.com...
>
> "Otterkop"skryf
>
>> Polisiediens - Try hulle bel of 'n klagte le, as 'n wit man nie 'n boy
>> gedonner het nie is hulp veeeeer weg
>
> Hoekom gaan praat jy nie met Sally de Beer,
> spreekpersoon vir die SA polisie, nie.
>
> Gloudina
>
Re: Sam Nujoma en sy eetgewoontes... [boodskap #107276 is 'n antwoord op boodskap #107260] Ma, 21 November 2005 17:29 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danie" skryf

> Die Illuminati!? Is hulle nie meer aan ons kant nie? White supremacy, Aryan
> whatnot en al daai? Of het ek nou die kat aan die verkeerde rasis beet?

Ek dink Riaan het die bel gehoor, maar weet nie
aan watter kat die klok hang nie.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Vorige onderwerp: Slagplaas vulgariteit
Volgende onderwerp: ZUID-AFRIKA VANDAAG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:44:25 MGT 2024