Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog lui wurm stories......
Nog lui wurm stories...... [boodskap #107198] So, 20 November 2005 09:05 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die van julle wat die storie volg oor die massagraf in Namibië, sal dit
interessant vind om te weet dat daar in die Nam parlement die afgelope week
'n interessante skuif was agv juis hierdie massagraf en andere soos dit.
Daar het 'n wetsvoorstel gekom om afgetrede president Sam Nujoma tot
'stigtingsvader van die volk' te verklaar. Hierdie wet sal aan hom
immuniteit teen vervolging gee en 'n mens kan nie help om te wonder oor die
'timing' daarvan nie. Hier word massagrafte van dooie Swapo's ontbloot en
skielik word die vraag gevra: Hoekom was dit? Die antwoord is omdat Sam
na die sluiting van vrede besluit het om 'n aanval op die land te loods en
so ongeveer 500 man onnodiglik na hulle dood gestuur het. Hierdie verraad
kan dalk vir hom in die sop laat beland en nou soek hy 'n wet om hom te
beskerm.
Die storie van die massagraf is in die naweek se pers verder gevoer toe
die Windhoek Observer fotos van die grafte geplaas het...toe dit gegrawe was
uit die tyd van die verraad van Swapo. Die enigste werklike joernalis in
Namibië, Hannes Smith, het sekerlik een van die grootste private argiewe in
Suider-Afrika en die fotos wat hyself van die dooies geneem het ten tyde van
die gebeurtenis, die bestaan en van hulle het hy gepubliseer. G'n bleddie
wonder ou Sam raak benoud nie!
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107232 is 'n antwoord op boodskap #107198] Ma, 21 November 2005 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is nie al een wat dit doen nie..,,,
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:Q8KdnZaj2aoX7BzenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Doer in Maart 1989 was die land op die drumpel van uiteindelike vrede. Die
> ooreenkoms is gesluit dat die VN beheer van die land sou oorneem. Swapo se
> soldate bly bokant die 23ste breedtegraad [ek dink!] in Angola. Die SA
> weermag onttrek grotendeels uit SWA en los eintlik net die SA polisie en 'n
> bystandmag om dinge glad te laat verloop na die eerste verkiesing toe.
> Duidelik 'n ding wat by Sam Nujoma gebroei het [die sou mens later jare
> in sy intense haatspraak teenoor die 'boere' ook vind] was die feit dat in
> 23 jaar van probeer en duisende Swapo dooies, hulle nie 'n enkele basis kon
> vestig in die land nie. Dit was nie oor die Swapo's sulke swak soldate was
> nie, dit was meer oor hulle nie so lekker georganiseerd was nie want hulle
> 'base' het in luukse verblyf oorsee gesit en die manne in uniform gesdryf
> het om hulle vuil werk vir hulle te doen, het self nie geweet hoe om dit te
> doen nie.
> Nou, tussen 300 en 500 swaar gewapende Swapo's het die land in direkte
> opdrag van Sam Nujoma, die land binnegeval. Hulle doel was om basisse te
> vestig in die land om vir die wêreld te wys dat hulle sukses in die oorlog
> behaal het. Van sy bevelvoerders was kwaai gekant teen die opdrag want
> hulle het uit jare se ondervinding in die bos, geweet wat gaan gebeur.
> Dat dié Swapo's goed gewapen was, is bewys deur die feit dat 5 Wolf
> personeeldraers van Koevoet deur anti-tenk deur RPG's en SKS geweer
> anti-tenk projektiele uitgehaal is. Hulle het ook SAM 7's saamgedra want
> mens sou jou kon indink dat hulle gedink het dat as die SAW 'n vinnige
> terugkeer tot die gebied maak, sal daarvan met vliegtuig en helikopter wees
> en dan kan hulle dit met dié grond tot lug missiel looi. Meer belangrik
> was dat hulle die nuutste RPG vuurpyl gehad het: Die RPG-75.
> Swapo het hulle egter misreken met die ervaring van Koevoet en binne 'n
> paar dae was alles verby en die lyke van Swapo soldate by die honderde.
> Daar is begin om die lyke te begrawe. In die eerste week van April is
> ooreengekom dat die lyke later weer oopgegrawe kon word en herbegrawe kon
> word afhangende van die wetsprosedure en ondersoeke. Die is wel gedoen,
> maar aangesien die gevegte wyd versprei was, is sekerlik nie alle begraafde
> lyke weer gevind nie.
> Die belangrikste om te onthou, is dat dit oorlog was en dat dit 'n geveg
> was tussen soldate. Die mense wat dood is, is dood agv van gewapende
> konflik en dis nie siviele mense nie. Die werklike skuldige aan dié dooies
> is Sam Nujoma, wat ten spyte van die feit dat vrede bereik is en
> ooreenkomste onderteken is, hy besluit het om 'n aanval te loods deur die
> opdrag daarvoor te gee.
> O, en mense soos Sam Nujoma skiet nie self nie. Hulle kruip onder die
> bed weg tot die geweld verby is en dan moet jy sy bek hoor! Hy stuur
> maar net mense na hulle dood.....
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:OJudnbXQU_4A8x3eRVn-rQ@rogers.com...
>>
>> Kan jy bietjie weer verduidelik wat hier aangaan. Ek neem
>> aan dis Swapo soldate wat in die massagrafte is. Hoekom
>> beskuldig jy nou vir Sam Nujoma daarvan. Is dit hy wat
>> hulle doodgeskiet het?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107266 is 'n antwoord op boodskap #107198] Ma, 21 November 2005 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> So jy reken hulle moet Sam Nujoma voor die wêreldhof daag?

Ja. Saam met ou P.W. Botha. Sodat mens kan sien
wie skuldig was en wie onskuldig.

Gloudina
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107298 is 'n antwoord op boodskap #107266] Di, 22 November 2005 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nogal interressant wees. Aangesien PW sy land verdedig het en ou Sam
'n land onwettig aangeval het, kan mens dink wie die skuldige gaan wees,
MAAR julle pigmentgestremdes gaan skrou vir PW se bloed en juig vir Sam se
'moed'. Dis mos die modus operandi. Hoe kan dit dan nou anders wees?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:SoWdnZpeI_PZdRzenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> So jy reken hulle moet Sam Nujoma voor die wêreldhof daag?
>
> Ja. Saam met ou P.W. Botha. Sodat mens kan sien
> wie skuldig was en wie onskuldig.
>
> Gloudina
>
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107312 is 'n antwoord op boodskap #107198] Di, 22 November 2005 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy praat hier van Denmar Kliniek. Dit is in Lyttelton Centurion, en
is uitsluitlik vir die behandeling van sielkundige probleme as ek dit nou
reg het.

"Suidwester" skryf in boodskap news:Q4CdneQ54I-Qlx7enZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
> Dan is daar die instituut in Lyttleton in Pretoria [of so iets] wat ook
> goeie werk doen. Ek dink nie jy het 'n eis vir skadevergoeding nie, maar
> hulle help jou herstel.
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107330 is 'n antwoord op boodskap #107198] Di, 22 November 2005 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Institute for Aviation Medicine", (IAM) is nog altyd daar vir lugvaart
medies en die mense daar is deeglik.

LVL medies word ook daar gedoen, maar ek weet nie van die ander navorsings
of dit nog daar gebeur nie.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:kJCdndvGd4KXgh7eRVn-iQ@is.co.za...
> Dis nie die hospitaal nie. Daar oor die bult op pad Lyttleton toe was daar
> 'n navorsinginstansie, instituut vir Lugvaartgeneeskunde of so iets. Ek
> onthou hulle het vir 'n meisiekind wat in 'n bike-ongeluk was en erg beseer
> was, nuwe knypspiere 'gebou' wat elektronies leer werk is.
> "Riaan" wrote in message
> news:1132663821.55687@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek dink jy praat hier van Denmar Kliniek. Dit is in Lyttelton Centurion,
>> en is uitsluitlik vir die behandeling van sielkundige probleme as ek dit
>> nou reg het.
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:Q4CdneQ54I-Qlx7enZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>>> Dan is daar die instituut in Lyttleton in Pretoria [of so iets] wat ook
>>> goeie werk doen. Ek dink nie jy het 'n eis vir skadevergoeding nie,
>>> maar hulle help jou herstel.
>>
>
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107348 is 'n antwoord op boodskap #107312] Di, 22 November 2005 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie die hospitaal nie. Daar oor die bult op pad Lyttleton toe was daar
'n navorsinginstansie, instituut vir Lugvaartgeneeskunde of so iets. Ek
onthou hulle het vir 'n meisiekind wat in 'n bike-ongeluk was en erg beseer
was, nuwe knypspiere 'gebou' wat elektronies leer werk is.

"Riaan" skryf in boodskap news:1132663821.55687@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek dink jy praat hier van Denmar Kliniek. Dit is in Lyttelton Centurion,
> en is uitsluitlik vir die behandeling van sielkundige probleme as ek dit
> nou reg het.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:Q4CdneQ54I-Qlx7enZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>> Dan is daar die instituut in Lyttleton in Pretoria [of so iets] wat ook
>> goeie werk doen. Ek dink nie jy het 'n eis vir skadevergoeding nie,
>> maar hulle help jou herstel.
>
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107356 is 'n antwoord op boodskap #107330] Di, 22 November 2005 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit moet wees, want die meisie het gelek en moes 'n doek dra. Toe het die
mense twee spiere oorgeplant en elektrodes in die spiere gesit en met skokke
die spiere geleer om te werk.....so iets. Wat ek wel weet is dat sy vandag
'n voorknyper is!!!

"TJ" skryf in boodskap news:-sOdnZZV5ae7vh7eRVn-iw@is.co.za...
> "Institute for Aviation Medicine", (IAM) is nog altyd daar vir lugvaart
> medies en die mense daar is deeglik.
>
> LVL medies word ook daar gedoen, maar ek weet nie van die ander navorsings
> of dit nog daar gebeur nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:kJCdndvGd4KXgh7eRVn-iQ@is.co.za...
>> Dis nie die hospitaal nie. Daar oor die bult op pad Lyttleton toe was daar
>> 'n navorsinginstansie, instituut vir Lugvaartgeneeskunde of so iets. Ek
>> onthou hulle het vir 'n meisiekind wat in 'n bike-ongeluk was en erg beseer
>> was, nuwe knypspiere 'gebou' wat elektronies leer werk is.
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1132663821.55687@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Ek dink jy praat hier van Denmar Kliniek. Dit is in Lyttelton Centurion,
>>> en is uitsluitlik vir die behandeling van sielkundige probleme as ek dit
>>> nou reg het.
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:Q4CdneQ54I-Qlx7enZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>>>> Dan is daar die instituut in Lyttleton in Pretoria [of so iets] wat ook
>>>> goeie werk doen. Ek dink nie jy het 'n eis vir skadevergoeding nie,
>>>> maar hulle help jou herstel.
>>>
>
Re: Nog lui wurm stories...... [boodskap #107367 is 'n antwoord op boodskap #107312] Wo, 23 November 2005 04:50 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Denmar is in Garsfontein

"Riaan" skryf in boodskap news:1132663821.55687@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek dink jy praat hier van Denmar Kliniek. Dit is in Lyttelton Centurion,
> en is uitsluitlik vir die behandeling van sielkundige probleme as ek dit
> nou reg het.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:Q4CdneQ54I-Qlx7enZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>> Dan is daar die instituut in Lyttleton in Pretoria [of so iets] wat ook
>> goeie werk doen. Ek dink nie jy het 'n eis vir skadevergoeding nie,
>> maar hulle help jou herstel.
>
Vorige onderwerp: Adam & Eva
Volgende onderwerp: Re: Nog lui wurm stories......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:47:26 MGT 2024