Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig?
Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10709] Wo, 10 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nog altyd gewonder hoe word 'n plakkershut van sinkplate aanmekaar
gesit. Weet enigiemand, en kan julle dit hier verhaal. Dit kan omtrent net
so interessant soos die seepmaak stories wees!

Plant hulle die plate? Ek bedoel in beton of iets.
Hoe "heg" hulle die plate by die hoeke? Buig hulle dit?
Gebruik hulle karton aan die binnekant vir isolasie en plastiek vir wind?
Hoe op dees aarde kry hulle 'n deur in? (of vensters)
Hoe kry die hutte dit reg om te staan al waai daar 'n redelike sterk wind?

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Jasper die Barbaar
epitoli_sp...@hotmail.com
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10710 is 'n antwoord op boodskap #10709] Wo, 10 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Len Haasbroek  is tans af-lyn  Len Haasbroek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Jasper die Barbaar wrote:

Ai Jasper, wees bly jy was nie in die Voortrekkers se Groot Trek nie!
Ek sien al hoe slaap jy koud :)

Anyways, ek sal jou help deur te se waar jy moet begin.
Eers steel jy 'n paar sinkplate erens... dan eers begin mens dink
aan tipe konstruksie van jou boumateriaal.

Groetnis
Len


x> Ek het nog altyd gewonder hoe word 'n plakkershut van sinkplate
xaanmekaar
x> gesit. Weet enigiemand, en kan julle dit hier verhaal. Dit kan
xomtrent net
x> so interessant soos die seepmaak stories wees!
x>
x> Plant hulle die plate? Ek bedoel in beton of iets.
x> Hoe "heg" hulle die plate by die hoeke? Buig hulle dit?
x> Gebruik hulle karton aan die binnekant vir isolasie en plastiek vir
wind?
x> Hoe op dees aarde kry hulle 'n deur in? (of vensters)
x> Hoe kry die hutte dit reg om te staan al waai daar 'n redelike sterk
wind?
x>
x> xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
x> Jasper die Barbaar
x> epitoli_sp...@hotmail.com
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10729 is 'n antwoord op boodskap #10709] Do, 11 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Sep 1997 17:42:26 -0400, "diaan" wrote:

>

Vir die wat nie weet nie - dis 'n "time honoured" manier waarop
Afrikaners mekaar aanspreek as hulle dit nie 100% eens is nie.

As hulle dit eens is, begin hulle met iets soos: "Ek wil net hulde
bring aan my geerde kollega wat werklik geprys moet word vir sy
briljante insig in die probleem...."

Of hulle sing saam iets soos "Heer laat u see"n op hom neerdaal..."
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10730 is 'n antwoord op boodskap #10709] Do, 11 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dankie vir die inligting.

Vir die seepmakers is daar 'n nuwe NG: alt.crafts.candlemaking.soapmaking

Jasper die Barbaar

Koos wrote in article
...
| On 10 Sep 1997 10:27:44 GMT, "Jasper die Barbaar"
| wrote:
|
|
Vorige onderwerp: Stel ons mekaar nog voor?
Volgende onderwerp: Lady Di: 'n lys van al die skuldiges............
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 09:16:20 MGT 2024