Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig?
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10706] Wo, 10 September 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Sep 1997 10:27:44 GMT, "Jasper die Barbaar"
wrote:
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10707 is 'n antwoord op boodskap #10706] Wo, 10 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
diaan  is tans af-lyn  diaan
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Jou fokken idioot.

Gaan eendag in 'n township in en kyk net wat daar aangaan. Vra iemand om
jou te wys hoe lyk dit binne in sy sinkhuisie. Ontmoet jou medemens. Sien
hoekom party mense kwaad is. Ja, vat 'n paar vrinne saam net om seker te
wees. Julle kan almal iets leer deur 'n drive deur die lokasie. Dinge wat
die intenet jou nooit kan leer nie.
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10708 is 'n antwoord op boodskap #10706] Wo, 10 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
O, so jy weet ook nie!

Hetjou katvis!

Ek is 'n tegnoloog (wel ek sien myself as een) en ek wil weet wat hulle
behoeftes is. Tegnologie is nie net "hi-tech" nie, dit is baiemaal iets
eenvoudig en goedkoop.

Len Haasbroek wrote in article
...
| Jasper die Barbaar wrote:
|
| Ai Jasper, wees bly jy was nie in die Voortrekkers se Groot Trek nie!
| Ek sien al hoe slaap jy koud :)
|
| Anyways, ek sal jou help deur te se waar jy moet begin.
| Eers steel jy 'n paar sinkplate erens... dan eers begin mens dink
| aan tipe konstruksie van jou boumateriaal.
|

You know you are in South Africa when the government *gives* you a house -
and you complain about it.
Vorige onderwerp: Die dag toe dit so bleddie warm was.....
Volgende onderwerp: Re: Terugvallings teenoor ontluikings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:21:14 MGT 2024