Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Sien " deur CHARLES DURAND
" Sien " deur CHARLES DURAND [boodskap #107048] Di, 15 November 2005 12:54
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien
Charl Durand

Sien, sien sien
Hirosjima
Als wat oorbly, vergaan

Sien, sien, sien
Oogklap vergadering
Niks bely nie, niks verstaan

Straks verdink soos ' n ellendeling
min hoop en bid
geloof, so tussenin

sien, sien, tirannie
son soos 'n god
wat nie meer luister nie

want sien, sien
sien, sien, sien
prediker: dis vergeefs
skrif is teen die muur

en ons dans, dans, dans
net miskien die laaste wals
want vir elke syn die kans
wat jy verwag

Attachment Converted: "C:\NETSCAPE\EUDORA\krapendi.htm"
Vorige onderwerp: Totsiens
Volgende onderwerp: Wat is politiek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:14:59 MGT 2024