Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader
Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader [boodskap #10696] Wo, 10 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Sep 1997 08:26:12 GMT, "Jasper die Barbaar" wrote:
<<>Please post to soc.culture.south-africa in stead of
> soc.culture.south-africa.afrikaans
>
> What does this have to do with the cultural aspects of Afrikaans?>>>

he,he,he.... hier kom dalk 'n antwoord.
Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader [boodskap #10698 is 'n antwoord op boodskap #10696] Wo, 10 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan Andreasson  is tans af-lyn  Stefan Andreasson
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
ASAR2001 wrote:
>
>> Subject: Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader
>> From: "Jasper die Barbaar"
>> Date: 10 Sep 1997 08:26:12 GMT
>
>> Please post to soc.culture.south-africa in stead of
>> soc.culture.south-africa.afrikaans
> **
> **I've already posted to soc.culture.south-africa and since Stephen Biko
> was a warrior of South Africa, whether he was Afrikaans or not, he at least
> spoke the language. You may not want to read something like this but that's
> why you have a CHOICE to read or not to read.
>>
>> What does this have to do with the cultural aspects of Afrikaans?
> **
> **I asked the same question when I ran across porno posts or posts on Lady
> Di...
>
> Point is: Stephen Biko was from South Africa! Don't be an idiot...
>
> AUSAR (LORD OF THE PERFECT BLACK)
> asar...@aol.com
> au...@best.com
>
>> ASAR2001 wrote in article
>> ...
>> |
>> | September 12th 1997 will mark twenty (20) years ago the MURDER of one
> of South Africa's most important political leader, Stephen Biko.

Asar, hou jou groote snater :) ?!
--
Stefan Andreasson
Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader [boodskap #10773 is 'n antwoord op boodskap #10696] Ma, 15 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Subject: Re: STEPHEN BIKO: South Africa's Legendary Political Leader
> Date: Sun, 14 Sep 1997 16:09:01 GMT
> On 10 Sep 1997 10:08:55 GMT, asar...@aol.com (ASAR2001) wrote:
>
>
> ><<>Point is: Stephen Biko was from South Africa! Don't be an
> idiot...>>
>
> Yes he was. And in that he was my countryman.
> And he was cruely and unjustly killed by a policeforce that should
> have upheld the principles of the law of SA.
> They did not.
>
> They were also my countrymen.
>
> And they did what they did in my name. I am "white" and Afrikaans.
>
> And it is to their and my eternal shame that it happened.
>
> These are the facts. This is what happened.
> It is reality.
>
>
> (And you still have a hugely pretentious name.)

Bakgat Koos, regtig :)

Ek is een van die "lurkers" wat so nou en dan pos,
maar ek is ook een van die wat elke liewe pos
lees, met aandag. Vir jou het ek ook spesefiek
dopgehou en ek dink teen nou moet jy erken dat
baie van jou sienswyses destyds absolotisties was
(iets wat ek met fasciste eerder as verligdes
assosieer). Ek herhinner maar net aan woorde
wat gese het dat ons verkragters en plunderaars
was/is, die hele geskiedenis deur. Waar jy nie
mooi gediffernsieer het of jy Afrikaners of
Europeers in algemeen bedoel nie, en of jy
jouself as deel van die groep sien wie skuldig is
of behoort te voel nie.

Nou praat jy van "what they did in my name" en
"their and my eternal shame". Ek wonder nou of
jy refleksief sal reageer as ek jou 'n effense
graad van nasionalisme en patriotisme toestaan
of gaan jy vir my se dat did jou plig is en die
foute van die verlede slegs iets is waarvan jy
nie kan wegkom nie, aldus man te staan.

Ook het
jy onlangs Afrikaans beskerm, op jou eie manier,
deur te se dit is o.a. "koel". As dit dan nie
was vir die nie-blanke bevolking wat ook
afrikaans gebruik nie, sou Afrikaans nog enigsens
jou belang gehad het, en al is dit nie 'n
argument nie, is dit baie gevra om te verstaan
dat Afrikaans baie vir sommige van ons beteken
alleen uit historiese, oa pre-apartheid
perspektief, die taal van 'n selektiewe groep
wie se belang en geskiedenis eenvoudig nie
in geheel oorvleuel met die nie-blanke bevolking ?

Dink jy nie ook dat erkenning van sondes ensomeer
gepaardgaande met realitiet en sonder skynhelige
begrippe baie verder kan gaan nie, d.i. ons is
skuldig, ons het baie om reg te maak, dit is hoe
wanneer en hoekom dit gebeur het, dit is hoekom
mense welke besluite geneem het. Dink jy nie dit
is tyd om ook weg te breek van die "evil" Verwoerd
stigmatiese wereldsiening nie. Progressie gaan nie
geskied sonder geheelbeeld nie en dit gaan nie help
om aan te hou kerm oor Afrikaners wat dit en dat
gemaak het nie. Buitendien is daar baie belangroepe
wat voordeel trek uit Afrikaner bashing, en jy dit
weet jy ook.

Etienne Marais

(NS, weereens geluk met die paradigma verskuiwing,
ek dink jy weet wat ek bedoel)
Re: GOD BLESS Stephen Biko... [boodskap #10776 is 'n antwoord op boodskap #10696] Ma, 15 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Len Haasbroek  is tans af-lyn  Len Haasbroek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Is jy 'n pryssanger ?
Moet se, deesdae sien ek nie meer baie van julle nie.
Seker maar min dinge oor wat julle nog inspireer of hoe ?

ASAR2001 wrote:
>
> Nkosi Sikelel' i Afrika
> Malupakam' upondo lwayo
> Yiva imitandazo yetu
> Usi - sikelele
>
> Sikelel' amadol' asizwe
> Sikelela kwa nomlisela
> Ulitwal' ilizwe ngomonde
> Uwusikilele
>
> Sikelel' amalinga etu
> Awonanyana nokuzaka
> Awemfundo nemvisiswano
> Uwasikelele
>
> Yihla Moya! Yihla Moya!
> Yihla Moya Oyingcwele
>
> GOD BLESS STEPHEN BIKO...
> ---September 12, 1977
>
> AUSAR (LORD OF THE PERFECT BLACK)
> asar...@aol.com
> au...@best.com
Vorige onderwerp: Outback (aan Galjoen)
Volgende onderwerp: Re: Time Zone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 02:41:11 MGT 2024