Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BlouBulSong
BlouBulSong [boodskap #106787] Do, 27 Oktober 2005 14:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)

Die Blou Bul wen nie in die final nie
Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul

Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
Nou vra jy my vir wie ek skreeu

Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul

Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
Nou vra jy my vir wie ek skreeu

Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul

Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
en Bakkies man, hy speel te vuil
en die verdediging is gans te yl
Nou vra jy my vir wie ek skreeu

Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul

--
Groetnis
Annette
Re: BlouBulSong [boodskap #106793 is 'n antwoord op boodskap #106787] Do, 27 Oktober 2005 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel se
prop kan terugsit?
:)))))

--
Groetnis
Annette
> Briljant! Maar jou moer ook!
> "Annette" wrote in message
> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>>
>> Die Blou Bul wen nie in die final nie
>> Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>> Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>> Nou vra jy my vir wie ek skree
>>
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>
>> Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>> Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>> En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>
>> Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>> Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>> Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>
>> Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>> en Bakkies man, hy speel te vuil
>> en die verdediging is gans te yl
>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106794 is 'n antwoord op boodskap #106787] Do, 27 Oktober 2005 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Briljant! Maar jou moer ook!

"Annette" skryf in boodskap news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>
> Die Blou Bul wen nie in die final nie
> Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
> Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
> Nou vra jy my vir wie ek skree
>
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>
> Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
> Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
> En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>
> Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
> Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
> Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>
> Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
> en Bakkies man, hy speel te vuil
> en die verdediging is gans te yl
> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106802 is 'n antwoord op boodskap #106793] Vr, 28 Oktober 2005 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan jou.
Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By Loftus
kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
waardeer die spul platvelders dit meer!

"Annette" skryf in boodskap news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
> Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
> se
> prop kan terugsit?
> :)))))
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Briljant! Maar jou moer ook!
>> "Annette" wrote in message
>> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>>>
>>> Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>> Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>> Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>> Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>
>>> Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>> Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>> En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>
>>> Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>> Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>> Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>
>>> Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>> en Bakkies man, hy speel te vuil
>>> en die verdediging is gans te yl
>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>


>
Re: BlouBulSong [boodskap #106804 is 'n antwoord op boodskap #106802] Vr, 28 Oktober 2005 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade gereel
vir die Bulle.
In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele spul
toe summier kanselleer.
--
Groetnis

ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan jou.
> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By Loftus
> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
> waardeer die spul platvelders dit meer!
> "Annette" wrote in message
> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>> Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>> se
>> prop kan terugsit?
>> :)))))
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Briljant! Maar jou moer ook!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>>>>
>>>> Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>>
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>>
>>>> Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>>
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>>
>>>> Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>>
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>>
>>>> Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> en die verdediging is gans te yl
>>>> Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>>
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106810 is 'n antwoord op boodskap #106787] Vr, 28 Oktober 2005 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery nie.
Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
Blerrie na-apers!!:))
-
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
> Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
> deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was dit
> vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
> opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
> baie gaan doen om huwelike te red!
> "Annette" wrote in message
> news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>> gereel
>> vir die Bulle.
>> In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
>> hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>> spul
>> toe summier kanselleer.
>> --
>> Groetnis
>>
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>>> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>>> jou.
>>> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>> Loftus
>>> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>> waardeer die spul platvelders dit meer!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel se
>>>> prop kan terugsit?
>>>> :)))))
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> > Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>>>> > >
>>>> > > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> > > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> > > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> > > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> > >
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >
>>>> > > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> > > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> > > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> > > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >
>>>> > > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> > > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> > > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> > > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >
>>>> > > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> > > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> > > en die verdediging is gans te yl
>>>> > > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>
>>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106812 is 'n antwoord op boodskap #106804] Vr, 28 Oktober 2005 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was dit
vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
baie gaan doen om huwelike te red!

"Annette" skryf in boodskap news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
> gereel
> vir die Bulle.
> In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
> hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
> spul
> toe summier kanselleer.
> --
> Groetnis
>
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>> jou.
>> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>> Loftus
>> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>> waardeer die spul platvelders dit meer!
>> "Annette" wrote in message
>> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>> Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>> se
>>> prop kan terugsit?
>>> :)))))
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve Hofmeyer)
>>>> >
>>>> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> >
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >
>>>> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >
>>>> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >
>>>> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> > en die verdediging is gans te yl
>>>> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106816 is 'n antwoord op boodskap #106810] Vr, 28 Oktober 2005 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Die Vrystaters het in '76 nog niks meer geken as Bôls en Coke nie.

"Annette" skryf in boodskap news:djsr68$a9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
> BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery nie.
> Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
> Blerrie na-apers!!:))
> -
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
>> Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
>> deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was
>> dit
>> vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
>> opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
>> baie gaan doen om huwelike te red!
>> "Annette" wrote in message
>> news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>>> gereel
>>> vir die Bulle.
>>> In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
>>> hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>>> spul
>>> toe summier kanselleer.
>>> --
>>> Groetnis
>>>
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>>> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>>> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>>>> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>>> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>>>> jou.
>>>> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>>> Loftus
>>>> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>>> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>>> waardeer die spul platvelders dit meer!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> > Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>>> > se
>>>> > prop kan terugsit?
>>>> > :)))))
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve
>>>> >> > Hofmeyer)
>>>> >> >
>>>> >> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> >> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> >> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> >> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> >> >
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >
>>>> >> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> >> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> >> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >
>>>> >> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> >> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> >> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >
>>>> >> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> >> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> >> > en die verdediging is gans te yl
>>>> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106818 is 'n antwoord op boodskap #106816] Vr, 28 Oktober 2005 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ietwat beter as Potch se Coke, Hotdogs en Ontug:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bsudnQPF4pDdt__eRVn-sA@is.co.za...
> He-he! Die Vrystaters het in '76 nog niks meer geken as Bôls en Coke nie.
> "Annette" wrote in message
> news:djsr68$a9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
>> BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery nie.
>> Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
>> Blerrie na-apers!!:))
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
>>> Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
>>> deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was
>>> dit
>>> vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
>>> opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
>>> baie gaan doen om huwelike te red!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>>>> gereel
>>>> vir die Bulle.
>>>> In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
>>>> hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>>>> spul
>>>> toe summier kanselleer.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>>
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>>> > was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>>>> > het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>>> > dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>>>> > jou.
>>>> > Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>>> > Loftus
>>>> > kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>>> > gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>>> > waardeer die spul platvelders dit meer!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> > > Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>>> > > se
>>>> > > prop kan terugsit?
>>>> > > :)))))
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> > >> "Annette" wrote in message
>>>> > >> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve
>>>> > >> > Hofmeyer)
>>>> > >> >
>>>> > >> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> > >> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> > >> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> > >> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> > >> >
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >
>>>> > >> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> > >> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> > >> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> > >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >
>>>> > >> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> > >> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> > >> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> > >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >
>>>> > >> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> > >> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> > >> > en die verdediging is gans te yl
>>>> > >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> > >> > --
>>>> > >> > Groetnis
>>>> > >> > Annette
>>>> > >> >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106820 is 'n antwoord op boodskap #106787] Sa, 29 Oktober 2005 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander groep praat ons oor worsbroodjies ( hotdogs) - en iemand vertel
dat hulle nie meer lekker worsies kry nie.
Ander weer trek hul neus op vir die verwerkte vleisprodukte - hulle verbeel
hulle hul eet varksnoete of so iets.
Ek hou nogal van polonies....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:NpidnWFWQZeXlP7enZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Veral daai ontug!!
> "Annette" wrote in message
> news:djtilc$7it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ietwat beter as Potch se Coke, Hotdogs en Ontug:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bsudnQPF4pDdt__eRVn-sA@is.co.za...
>>> He-he! Die Vrystaters het in '76 nog niks meer geken as Bôls en Coke nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:djsr68$a9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
>>>> BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery nie.
>>>> Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
>>>> Blerrie na-apers!!:))
>>>> -
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
>>>> > Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
>>>> > deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was
>>>> > dit
>>>> > vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
>>>> > opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
>>>> > baie gaan doen om huwelike te red!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>>>> > > gereel
>>>> > > vir die Bulle.
>>>> > > In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
>>>> > > hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>>>> > > spul
>>>> > > toe summier kanselleer.
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > >
>>>> > > ann...@ctnet.co.za
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>>> > >> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>>> > >> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>>>> > >> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>>> > >> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>>>> > >> jou.
>>>> > >> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>>> > >> Loftus
>>>> > >> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>>> > >> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>>> > >> waardeer die spul platvelders dit meer!
>>>> > >> "Annette" wrote in message
>>>> > >> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> > Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> > >> > Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>>> > >> > se
>>>> > >> > prop kan terugsit?
>>>> > >> > :)))))
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> > >> > --
>>>> > >> > Groetnis
>>>> > >> > Annette
>>>> > >> >> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> > >> >> "Annette" wrote in message
>>>> > >> >> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> >> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve
>>>> > >> >> > Hofmeyer)
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> > >> >> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> > >> >> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> > >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> > >> >> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> > >> >> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> > >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> > >> >> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> > >> >> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> > >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> > >> >> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> > >> >> > en die verdediging is gans te yl
>>>> > >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> > >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> > >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >> > --
>>>> > >> >> > Groetnis
>>>> > >> >> > Annette
>>>> > >> >> >
>>>> > >> >
>>>> > >>
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106822 is 'n antwoord op boodskap #106818] Sa, 29 Oktober 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral daai ontug!!

"Annette" skryf in boodskap news:djtilc$7it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ietwat beter as Potch se Coke, Hotdogs en Ontug:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bsudnQPF4pDdt__eRVn-sA@is.co.za...
>> He-he! Die Vrystaters het in '76 nog niks meer geken as Bôls en Coke nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:djsr68$a9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
>>> BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery nie.
>>> Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
>>> Blerrie na-apers!!:))
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
>>>> Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
>>>> deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was
>>>> dit
>>>> vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
>>>> opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
>>>> baie gaan doen om huwelike te red!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>>>> > gereel
>>>> > vir die Bulle.
>>>> > In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen nou maar -
>>>> > hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>>>> > spul
>>>> > toe summier kanselleer.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> >
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>>> >> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>>> >> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As ek reg onthou
>>>> >> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>>> >> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike dinge aan
>>>> >> jou.
>>>> >> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>>> >> Loftus
>>>> >> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>>> >> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>>> >> waardeer die spul platvelders dit meer!
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> >> > Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>>> >> > se
>>>> >> > prop kan terugsit?
>>>> >> > :)))))
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> >> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> >> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> >> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve
>>>> >> >> > Hofmeyer)
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> >> >> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> >> >> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> >> >> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> >> >> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> >> >> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> >> >> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> >> >> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> >> >> > en die verdediging is gans te yl
>>>> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > --
>>>> >> >> > Groetnis
>>>> >> >> > Annette
>>>> >> >> >
>>>> >> >
>>>> >>
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: BlouBulSong [boodskap #106825 is 'n antwoord op boodskap #106820] Sa, 29 Oktober 2005 08:50 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy maar weet wat daarin gaan! Alles wat nie meer verkoop kan word nie,
word gemaal, gaargemaak en in polonies verwerk. Hier by ons is dit ook
sebravleis, perdevleis, donkie. By julle is dit sekerlik, perd, donkie,
buffel en selfs hond seker ook! Daar word mos baie honde doodgery in julle
stede? Wat wel so is, is dat daai rooiworsie waarop die mammies hulle
kindertjies grootmaak, vir enigiemand anders dan RSA kinders, vreeslik
scheisse smaak. Jy moet die regte Duitse vienna hier kom
eet...............

"Annette" skryf in boodskap news:djv4q3$3tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n ander groep praat ons oor worsbroodjies ( hotdogs) - en iemand
> vertel
> dat hulle nie meer lekker worsies kry nie.
> Ander weer trek hul neus op vir die verwerkte vleisprodukte - hulle
> verbeel
> hulle hul eet varksnoete of so iets.
> Ek hou nogal van polonies....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:NpidnWFWQZeXlP7enZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Veral daai ontug!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:djtilc$7it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ietwat beter as Potch se Coke, Hotdogs en Ontug:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bsudnQPF4pDdt__eRVn-sA@is.co.za...
>>>> He-he! Die Vrystaters het in '76 nog niks meer geken as Bôls en Coke nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:djsr68$a9f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :))))) Dis nie mooi om sulke jaloesie te sien nie:)))
>>>> > BTW - by die 1976 oorwinning was daar geen partytjies of bussery
>>>> > nie.
>>>> > Dis 'n Ntvl ding wat nou per ongeluk oorgewaai het Vrystaat toe.
>>>> > Blerrie na-apers!!:))
>>>> > -
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:l7GdnVzHt6eifvzeRVn-vg@is.co.za...
>>>> >> Ag nee wat, as jy soveel keer die Beker gewen het, dan paradeer jy nie meer
>>>> >> deur die strate nie...die paartie is standaard. Met die Vrystaat was
>>>> >> dit
>>>> >> vir hulle soos die WB in 95. Ek dink dis wonderlik. Daar is so min
>>>> >> opwinding in daai plek dat hierdie storie hulle vir die volgende drie maande
>>>> >> baie gaan doen om huwelike te red!
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:djsmv2$3ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Mmmmmm!!! Daar was wel voortydig al klaar 'n paartie en 'n busparade
>>>> >> > gereel
>>>> >> > vir die Bulle.
>>>> >> > In plaas dat hulle die mense maar in die bus laat ry - ek meen
>>>> >> > nou maar -
>>>> >> > hulle het mos baie opge-offer om die eindstryd te haal - word die hele
>>>> >> > spul
>>>> >> > toe summier kanselleer.
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> >
>>>> >> > ann...@ctnet.co.za
>>>> >> > "Suidwester" wrote in message
>>>> >> > news:Fe-dnZ39sul5JvzenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
>>>> >> >> Ek het daai een gehoor. Nou dink ek aan 'n TV reeks wat maar kakkerig
>>>> >> >> was...met Brooke Shields in, waar ek so lekker gelag het. As
>>>> >> >> ek reg onthou
>>>> >> >> het die mans gesukkel om goed oop te kry, en sy strip haar moer vir iets en
>>>> >> >> dan maak sy hulle een na die ander oop. Woede doen lelike
>>>> >> >> dinge aan
>>>> >> >> jou.
>>>> >> >> Duidelik so ook as jy die Curriebeker een keer in 29 jaar wen! By
>>>> >> >> Loftus
>>>> >> >> kan hulle nie eers lekker onthou in watter kabinet staan die Curriebeker
>>>> >> >> gewoonlik nie...in Bloem ry die manne bus deur die strate. Duidelik
>>>> >> >> waardeer die spul platvelders dit meer!
>>>> >> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> >> news:djqs44$85v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >> > Issie ek wat dit geskryf het nie - dis aan my gestuur.
>>>> >> >> > Het jy geweet dit is slegs 'n BlouBul ondersteuner wat 'n sjampanjebottel
>>>> >> >> > se
>>>> >> >> > prop kan terugsit?
>>>> >> >> > :)))))
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > --
>>>> >> >> > Groetnis
>>>> >> >> > Annette
>>>> >> >> >> Briljant! Maar jou moer ook!
>>>> >> >> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> >> >> news:djqmj2$sc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul Lied (version 2005) (Met apologie aan Steve
>>>> >> >> >> > Hofmeyer)
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul wen nie in die final nie
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
>>>> >> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skree
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Wat van Morne Steyn, hy vang hom mis
>>>> >> >> >> > Wat van Jacques Cronje, hy't hom misgis
>>>> >> >> >> > En Wiekus Olivier, hy sien sy jis
>>>> >> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
>>>> >> >> >> > Die Blou Bul kan ook nie 'n bal vang nie
>>>> >> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie, (hoewel ek wil)
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Wat van Fourie du Preez, hy kan net huil
>>>> >> >> >> > en Bakkies man, hy speel te vuil
>>>> >> >> >> > en die verdediging is gans te yl
>>>> >> >> >> > Nou vra jy my vir wie ek skreeu
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Vrystaat nie (hoewel ek wil)
>>>> >> >> >> > Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
>>>> >> >> >> > Laat staan die final en die beker en die hele bleddie spul
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >> > --
>>>> >> >> >> > Groetnis
>>>> >> >> >> > Annette
>>>> >> >> >> >
>>>> >> >> >
>>>> >> >>
>>>> >> >
>>>> >>
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die treinongeluk
Volgende onderwerp: Regsnuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:48:52 MGT 2024