Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog oor Brad Jesness - Internet se grootste skuimbol
Nog oor Brad Jesness - Internet se grootste skuimbol [boodskap #106799] Do, 27 Oktober 2005 20:25
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Almal wat al "vermaak" is deur ons vriend se onsmaaklike
artikels kan maar weet dis van ou Brad. Hier is nog
'n blad oor hom:

http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html

Ek reken mens kan seker kriminele klagte in die VSA teen hom lê.
Wie's in Minnesota en reg om hom op sy baadjie te gee? Dis darem
wragtag nou genoeg van die stuk gemors. Ek sien die boere daar
het al met hom gepraat: http://www.wilhelp.com/bj_faq/bca.JPG

Ek reken een klagte by die plaaslike dienersbehoort die bal aan die rol
te sit
... http://www.dps.state.mn.us/bca/bca.html

Ksk! Sa! Vat hom!
--
Vorige onderwerp: Misbruik van nuusgroep
Volgende onderwerp: SWAK KOERANT : "THE FRIEND"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:42:46 MGT 2024