Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart humor
Swart humor [boodskap #106484] Ma, 17 Oktober 2005 01:16
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.

Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy reg.

Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
dat swartmense nie 'n humorsin het nie.

Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en ons
weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.

Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir swartmense
en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
Vorige onderwerp: Re: Fritz Wuehler
Volgende onderwerp: Re: Swart humor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:45:50 MGT 2024