Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sak Sarel
Sak Sarel [boodskap #106430] Vr, 14 Oktober 2005 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe advertensie op RSG oor RSG-programme is baie snaaks - iemand dit
ook al gehoor?
--
Groetnis
Annette
Re: Sak Sarel [boodskap #106465 is 'n antwoord op boodskap #106430] Sa, 15 Oktober 2005 17:53 Na vorige boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Moet ook saamstem, Marie van Hartebeespoortdam het Niekie lekker gevang. Ek
lag nou nog, verbeel jou, 'n teenmiddel vir die blou pilletjies !!!
Vorige onderwerp: Re: boERS rule FOKOL...
Volgende onderwerp: Spesjaal virrie Aantie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:48:06 MGT 2024