Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boertjies rule...
boertjies rule... [boodskap #106445] Sa, 15 Oktober 2005 05:01
alber...  is tans af-lyn  alber...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
die ou klomp brombere wat afrikaners so af kraak. seun dogter jou uit
kyk is so ver soos jou neus, kom werk saam met my dan sien jy hoe die
iraniers teen amerikaners voel. ek sit tans in pakistan, die aard
bewings is nogsteeds aan die skud. die media moet die ding so opblaas
soos julle die boere afkraak. dit steek mos jou eie self beeld weg, en
jy kan erkenning kry vir jou eie swakheid. mense is gebore om dood
tegaan, die lewe is nie altyd regverdig nie, wie het dit vir jou gese.
onthou n pizza se fondasie moet sterk wees en dan sal die lekker
toppings bymekaar bly.. die engelse het konsintrasie kampe begin die
duitsers het dit volmaak. angola word nog steeds deur amerikaners
beheer olie en diamante verlaat die land op groot hoeveelhede.. irak
gaan onderdeur.. en daar word gekla oor 10jaar terug se apartheid..
shame dit kan mos net lekker wees om tekla
Vorige onderwerp: Die wetter in - dead beat ma's
Volgende onderwerp: Re: boERS rule FOKOL...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:40:17 MGT 2024