Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Operasie twee rigting radios
Operasie twee rigting radios [boodskap #1063] Vr, 27 Junie 2003 21:11 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries is baie stil vanaand... Het hy jou aleen in die loopgrawe
agtergelaat vanaand Speedy? As dit so aangaan gaan ons nooit van die
kruispossers ontlslae raak nie.

Lorinda
Re: Operasie twee rigting radios [boodskap #1064 is 'n antwoord op boodskap #1063] Vr, 27 Junie 2003 21:25 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jun 2003 14:11:49 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries is baie stil vanaand... Het hy jou aleen in die loopgrawe
> agtergelaat vanaand Speedy? As dit so aangaan gaan ons nooit van die
> kruispossers ontlslae raak nie.
>
> Lorinda


Ek hoop nie so nie, Lorinda.
Ek roep hom op die radio,
maar daar is geen antwoord nie.
Miskien luister hy na Britney Spears op syne.

Speedy - heel geworried oor Andries
Vorige onderwerp: Uit mijn archief
Volgende onderwerp: Aan Ek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:53:29 MGT 2024