Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rip van Winkel!
Rip van Winkel! [boodskap #1059] Vr, 27 Junie 2003 19:25 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy,

Jy het nou genoeg geslaap! Voorspoed met die trek hierdie naweek
Andries. Is jy klaar gepak?

Lorinda
Re: Rip van Winkel! [boodskap #1060 is 'n antwoord op boodskap #1059] Vr, 27 Junie 2003 19:42 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jun 2003 12:25:56 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy,
>
> Jy het nou genoeg geslaap! Voorspoed met die trek hierdie naweek
> Andries. Is jy klaar gepak?
>
> Lorinda


.:-) ek is besig om 'n backup CD te maak.
My backups bêre ek op 'n tweede hardeskyf
en ek het programme daar wat ek nie kan verloor nie.
En 'n hardeskyf pak partykeer op, so CD is die ding:-)

Speedy
Vorige onderwerp: Jakaranda's
Volgende onderwerp: Uit mijn archief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:48:31 MGT 2024