Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grond
Grond [boodskap #105909] Wo, 14 September 2005 04:25 na volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoor vanoggend die slim minister se dat dit ongrondwetlik is om markwaarde
vir jou grond te vra.
Re: Grond [boodskap #105913 is 'n antwoord op boodskap #105909] Wo, 14 September 2005 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig is die minister nie 'n BOER nie, anders was die hel weer los!!
Re: Grond [boodskap #105916 is 'n antwoord op boodskap #105909] Wo, 14 September 2005 06:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"die minister" is die waaisprez....
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:Ua-dnW4fqOOvO7reRVn-iA@is.co.za...
> Hoor vanoggend die slim minister se dat dit ongrondwetlik is om markwaarde
> vir jou grond te vra.
>
Vorige onderwerp: Klomp Goed 1: Die afarmman
Volgende onderwerp: Boer ons na die verkeerde kant toe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:21:54 MGT 2024