Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daai verskynsel (was: Re: Lady Di)
Daai verskynsel (was: Re: Lady Di) [boodskap #10529] Ma, 01 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk asof roem tog fataal kan wees?

Ek het geleentheid gehad om vir twee jaar in 'n klein Griekse dorpie te
woon - so 300 siele. Iets wat my opgeval het is die groot rol wat skinder
in so 'n gemeenskappie speel. Dis amper tasbaar.

Ek het in 'n stadium gewonder of figure soos Diana / Madonna, die
Amerikaanse sepies (Dynasty / Egoli, take your pick dis dieselfde resep) en
die prulpers (National Enquirer / Beeld - selfde resep) nie in die global
village die behoefte aan "skinder" bevredig nie, nou dat ons nie meer ons
bure ken nie.

Hoe werk skinder op 'n internetnuusgroep?

Groete, Leendert
Re: Daai verskynsel (was: Re: Lady Di) [boodskap #10530 is 'n antwoord op boodskap #10529] Ma, 01 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luhein  is tans af-lyn  Luhein
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek bly ook op 'n redelike klein dorp so +/- 30 000 mense en hulle skinder
maar moerse baie
Re: Daai verskynsel (was: Re: Lady Di) [boodskap #10589 is 'n antwoord op boodskap #10529] Vr, 05 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Sep 1997 11:21:36 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Vorige onderwerp: Gloudina gaan nooit weer pos nie ! Jippie !
Volgende onderwerp: Terugkrabbelings teenoor ontguitings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:18:41 MGT 2024