Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lae Afrikaans
Lae Afrikaans [boodskap #105795] Vr, 09 September 2005 04:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister praat Stef Bos op RSG - hy sing mos vanaand ( dink ek) op Darling
saam met Aantie EvitaPiet:))
Nietemin, SB vertel toe hy vra iemand wat moet hy doen om goeie Afrikaans te
praat, en die antwoord wat hy kry was: "Jy moet laag praat."
Nou wil ek net weet hoe laag ek moet daal om Afrikaans hier te kan praat:)))

--
Groetnis
Annette
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105808 is 'n antwoord op boodskap #105795] Vr, 09 September 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Het jy 'n probleem met "afrikaans" praat - of dit nou hoog of laag is?
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105855 is 'n antwoord op boodskap #105795] Ma, 12 September 2005 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Bes moontlik moet jy mooi verstaan dat niemand my 'n teef noem nie,
miskien moet
ek 'n baie beter naam vir jou kies! Of nee, dis te lelik om dit op
skrif te sit, want die
woord wat ek jou wil noem bestaan nie in die afrikaanse letterkunde of
woordeboek.
Jy verstaan ook blykbaar nie wat rassisties beteken nie jou dom idioot!
Niemand is vandag meer rasisties nie - of nee - JY
IS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105857 is 'n antwoord op boodskap #105795] Ma, 12 September 2005 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Sep 2005 06:28:31 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Don Belton) wrote:

> Luister teef - alle afrikaans is LAER afrikaans want dis die taal van die
> voorige rassistiese regering. Is jy te dom om dit te verstaan?

Djou ma, Frikkie.
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105868 is 'n antwoord op boodskap #105857] Ma, 12 September 2005 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Het jy 'n probleem Frikkie??
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105929 is 'n antwoord op boodskap #105855] Do, 15 September 2005 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ja friend, daar bestaan nie a woord in enige taal wat hierdie gemors kan
beskryf nie. Ek weet wel dat sy pa n' donkie genaai het en die donkie het
hom op n' drafstap uit gekak en toe val hy nog op sy "peanut size" brein,
wat dit nog meer verwronge maak en nou dink hy sy ma was n boom.
"friend" wrote in message
news:1126518321.847327.15600@z14g2000cwz.googlegroups.com...
> Bes moontlik moet jy mooi verstaan dat niemand my 'n teef noem nie,
> miskien moet
> ek 'n baie beter naam vir jou kies! Of nee, dis te lelik om dit op
> skrif te sit, want die
> woord wat ek jou wil noem bestaan nie in die afrikaanse letterkunde of
> woordeboek.
> Jy verstaan ook blykbaar nie wat rassisties beteken nie jou dom idioot!
> Niemand is vandag meer rasisties nie - of nee - JY
> IS!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
Re: Lae Afrikaans [boodskap #105934 is 'n antwoord op boodskap #105929] Vr, 16 September 2005 10:00 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ditto - is so bly iemand stem saam
Vorige onderwerp: Boer ons na die verkeerde kant toe?
Volgende onderwerp: Uit " Wat die hart van vol is " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:11:44 MGT 2024