Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klomp goed 6: Wonderlike verskonings
Klomp goed 6: Wonderlike verskonings [boodskap #105849] Ma, 12 September 2005 07:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inwoners skuld rade nou R5miljard.
Dit is slegs die bedrag vir Wes-Kaapse minusipaliteite.
R4miljard van die bedrag is verskuldig aan die Kaapse metro.

Mnr. Richard Dyanti, provinsiale minister van plaaslike regering en
behuising, beweer dat een van die redes vir die skuld is dat dar nie genoeg
personeellede is wat hul aandag aan die kwessie van skuldinvordering kan wy
nie.
"Toenemende werkloosheid en armoede bring ook mee dat munisipaliteite nie
agressiewe maatreëls kan inspan om skuld te in nie."
"Verder kry munispaiteite nie genoeg geld van die regering om nuwe
infrastruktuur te skep vir dienste wat deurgaans min of meer dieselfde
inkomste lewer nie."
Volgens Dynati is die provinsie tans besig met 'n kapasieteitsoudit. Een van
die voorlopige bevindings is dat daar 'n tekort is aan finansiële
vaardighede.

Dyanti beweer ook dat ten spyte van landswye advertensies vir die poste, kon
daar geen geskikte kandidate verkry word nie.
Re: Klomp goed 6: Wonderlike verskonings [boodskap #105856 is 'n antwoord op boodskap #105849] Ma, 12 September 2005 09:48 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat stel NOG sbe kandidate aan en jaag al die minusipalitiete almal in
hulle moer in

"Annette" skryf in boodskap news:dg3a7c$2ru$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inwoners skuld rade nou R5miljard.
> Dit is slegs die bedrag vir Wes-Kaapse minusipaliteite.
> R4miljard van die bedrag is verskuldig aan die Kaapse metro.
>
> Mnr. Richard Dyanti, provinsiale minister van plaaslike regering en
> behuising, beweer dat een van die redes vir die skuld is dat dar nie
> genoeg
> personeellede is wat hul aandag aan die kwessie van skuldinvordering kan
> wy
> nie.
> "Toenemende werkloosheid en armoede bring ook mee dat munisipaliteite nie
> agressiewe maatreëls kan inspan om skuld te in nie."
> "Verder kry munispaiteite nie genoeg geld van die regering om nuwe
> infrastruktuur te skep vir dienste wat deurgaans min of meer dieselfde
> inkomste lewer nie."
> Volgens Dynati is die provinsie tans besig met 'n kapasieteitsoudit. Een
> van
> die voorlopige bevindings is dat daar 'n tekort is aan finansiële
> vaardighede.
>
> Dyanti beweer ook dat ten spyte van landswye advertensies vir die poste,
> kon
> daar geen geskikte kandidate verkry word nie.
>
Vorige onderwerp: Wat nou weer van Terror en die voorvaders
Volgende onderwerp: Peter Hain
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:32:54 MGT 2024