Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina gaan nooit weer pos nie ! Jippie !
Gloudina gaan nooit weer pos nie ! Jippie ! [boodskap #10559] Wo, 03 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:

> Ek gee jou hierdie stukkie Blake om saam te neem vir
> padkos, Penkop. Ek sal nie weer van my laat hoor nie.

Dankie Gloudina !

Dis wonderlik van jou ! Jy't besef dat jy jouself baie onpopulêr maak !
Jy't besef dat jy onwelkom is !
(Sien, hier gebruik ek jou truuk teen jou. Jy hou daarvan om klein
stukkies van 'n boodskap buite konteks aan te haal. )

Dis lente in SA !

Gloudina gaan suid vir die winter.

Mag sy vir eweig daar bly.

H-J
Re: Gloudina gaan nooit weer pos nie ! Jippie ! [boodskap #10575 is 'n antwoord op boodskap #10559] Do, 04 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
> On Wed, 03 Sep 1997 08:52:38 +0200, Henri-John Kock
> wrote:
>
> >
>> Dis wonderlik van jou ! >>>
>
> ...ja, 'n mens kan natuurlik klein stukkies op enige soort wyse
> inspan.
| | |
| | |
| | |
| | |
...ja,
............k............................................... ........oo......
s

At
Vorige onderwerp: OORDENKING
Volgende onderwerp: Daai verskynsel (was: Re: Lady Di)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 01:37:19 MGT 2024