Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katrina (vervolg..)
Re: Katrina (vervolg..) [boodskap #105637] Ma, 05 September 2005 18:25 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Die Amerikaner is maar 'n patetiese klompie.

Daar is iets verkeerd met die sin hierbo. Hoe
kan 'n Amerikaner 'n klompie wees.
En ek dog toe jy het groot respek vir George
Bush en sy Republikeine. Of is net die Demokrate
die patetiese klompie?

Gloudina
Re: Katrina (vervolg..) [boodskap #105654 is 'n antwoord op boodskap #105637] Ma, 05 September 2005 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
WalkTall  is tans af-lyn  WalkTall
Boodskappe: 7
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
@rogers.com wrote:
> "Jonas" skryf
>
>> Die Amerikaner is maar 'n patetiese klompie.
>
> Daar is iets verkeerd met die sin hierbo. Hoe
> kan 'n Amerikaner 'n klompie wees.
> En ek dog toe jy het groot respek vir George
> Bush en sy Republikeine. Of is net die Demokrate
> die patetiese klompie?
>
> Gloudina

Ek hoor oor die radio dat drie "laaities" onlangs vir George Bush gered het
uit 'n rivier toe hy die onlangse ramp toneel besoek het. Hy sê toe hulle
kan hom enige iets vra wat hulle begeer en hy sal sien dat hulle dit kry.
Lang storie kort: Die 1st een vra toe vir 'n nuwe PC en fiets, die 2de vir
'n Play Station en die 3de vir 'n rolstoel en krukke.
Toe Bush die 3de een uitvra oor sy begeerte, toe sê hy sy Pa gaan hom half
dood bliksem as hy uitvind hy het vir George Bush gered!!

--
_______
WalkTall
What a tragedy!!
Re: Katrina (vervolg..) [boodskap #105697 is 'n antwoord op boodskap #105654] Di, 06 September 2005 13:46 Na vorige boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dit was voorheen in die nuus groep, maar ek sal dit herhaal.
The last time people listened to a bush, they were lost in the desert for 40
years.

"WalkTall" skryf in boodskap news:dfi8gg$fhj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> @rogers.com wrote:
>> "Jonas" skryf

>>> Die Amerikaner is maar 'n patetiese klompie.

>> Daar is iets verkeerd met die sin hierbo. Hoe
>> kan 'n Amerikaner 'n klompie wees.
>> En ek dog toe jy het groot respek vir George
>> Bush en sy Republikeine. Of is net die Demokrate
>> die patetiese klompie?

>> Gloudina
>
> Ek hoor oor die radio dat drie "laaities" onlangs vir George Bush gered
> het
> uit 'n rivier toe hy die onlangse ramp toneel besoek het. Hy sê toe hulle
> kan hom enige iets vra wat hulle begeer en hy sal sien dat hulle dit kry.
> Lang storie kort: Die 1st een vra toe vir 'n nuwe PC en fiets, die 2de vir
> 'n Play Station en die 3de vir 'n rolstoel en krukke.
> Toe Bush die 3de een uitvra oor sy begeerte, toe sê hy sy Pa gaan hom half
> dood bliksem as hy uitvind hy het vir George Bush gered!!
>
> --
> _______
> WalkTall
> What a tragedy!!
>
Vorige onderwerp: Kos verdiene in Kaapstad
Volgende onderwerp: Katrina (vervolg..)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:33:19 MGT 2024