Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kgggggk...
kgggggk... [boodskap #1030] Wo, 25 Junie 2003 16:35 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
..Speedy, Speedy, dis 1Bravo hier, kom in.....oor...kgggggk...

--
Arsenaal
Re: kgggggk... [boodskap #1034 is 'n antwoord op boodskap #1030] Wo, 25 Junie 2003 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
maar hy kan nie slaap nie! wat van ons operasie..!

--
andries weer terug in posisie
Re: kgggggk... [boodskap #1035 is 'n antwoord op boodskap #1030] Wo, 25 Junie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
| Hy was gisteraand tot laat nog hier op die ng rond, so hy slaap dalk..:-)
Of
| hy is besig om 'n lang bydrae te skryf vir scsaa.
|
so dis hoekom hy nie sy 2rigting radio antwoord nie..

--
andries is effe omgekrap..
Re: kgggggk... [boodskap #1044 is 'n antwoord op boodskap #1030] Wo, 25 Junie 2003 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdcti9$ohu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ..Speedy, Speedy, dis 1Bravo hier, kom in.....oor...kgggggk...
>
> --
> Arsenaal

Hy was gisteraand tot laat nog hier op die ng rond, so hy slaap dalk..:-) Of
hy is besig om 'n lang bydrae te skryf vir scsaa.

Lorinda
Re: kgggggk... [boodskap #1045 is 'n antwoord op boodskap #1034] Wo, 25 Junie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdcua9$p9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> maar hy kan nie slaap nie! wat van ons operasie..!
>
> --
> andries weer terug in posisie
>

Ek stem saam dat dit 'n baie ernstige saak is. Om nie vir diens te
rapporteer nie dra 'n swaar straf. 'n Week DB sonder 'n druppel karamel
sous?

Lorinda
Re: kgggggk... [boodskap #1046 is 'n antwoord op boodskap #1035] Wo, 25 Junie 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdcud9$pb7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>
> | Hy was gisteraand tot laat nog hier op die ng rond, so hy slaap dalk..:-)
> Of
> | hy is besig om 'n lang bydrae te skryf vir scsaa.
> |
> so dis hoekom hy nie sy 2rigting radio antwoord nie..
>
> --
> andries is effe omgekrap..
>

Sy radio is seker al weer afgeskakel. Onthou jy die laaste keer toe hy dit
gedoen het en ons dinamiet kerse moes aansteek om hom wakker te maak? Wel,
dis al weer sulke tyd. Moenie hom hierdie keer so lig daarvan laat afkom
nie - ek dink die toesuit in die kamer met 'n tape van 'n Kanadees wat Blake
voorlees het nie die gewensde uitwerking gehad nie....

Lorinda
Re: kgggggk... [boodskap #1050 is 'n antwoord op boodskap #1030] Do, 26 Junie 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales het die volgende skrywe gerig:

> On Thu, 26 Jun 2003 21:58:50 +0200, Speedy Conzales
> wrote:
>
> Ek's terug op my pos, Andries.
> Nuwe twee rigting radio gaan koop.
> Jy moet dit sien!
> Karamel kleur!
>
> Speedy

Is een myne?
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: kgggggk... [boodskap #1051 is 'n antwoord op boodskap #1030] Do, 26 Junie 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD het die volgende skrywe gerig:

> On Thu, 26 Jun 2003 10:02:25 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Speedy Conzales het die volgende skrywe gerig:
>>
>>> On Thu, 26 Jun 2003 21:58:50 +0200, Speedy Conzales
>>> wrote:
>>>
>>> Ek's terug op my pos, Andries.
>>> Nuwe twee rigting radio gaan koop.
>>> Jy moet dit sien!
>>> Karamel kleur!
>>>
>>> Speedy
>>
>> Is een myne?
>
> Het jou een saamgebring.
> Ek het mos gesien wat Lorinda
> alles wil hê wat jy aan my moet doen?
> Noem dit kameraadskap, noem dit witvoetjiesoek,
> nes jy wil.

Ek sal jou mos nie in die steek laat nie. Jy's dan my "brother in arms"
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: kgggggk... [boodskap #1052 is 'n antwoord op boodskap #1045] Do, 26 Junie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>
> Ek stem saam dat dit 'n baie ernstige saak is. Om nie vir diens te
> rapporteer nie dra 'n swaar straf. 'n Week DB sonder 'n druppel karamel
> sous?
>
> Lorinda
>
>
toesluit in die kamer met 'n tape van 'n Kanadees wat Blake
voorlees het nie die gewensde uitwerking gehad nie kan ek hanteer
maar my karamel...!!!!
Jy kannie dit doen nie Lorinda!

Speedy
Re: kgggggk... [boodskap #1053 is 'n antwoord op boodskap #1052] Do, 26 Junie 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 21:58:50 +0200, Speedy Conzales
wrote:

Ek's terug op my pos, Andries.
Nuwe twee rigting radio gaan koop.
Jy moet dit sien!
Karamel kleur!

Speedy
Re: kgggggk... [boodskap #1054 is 'n antwoord op boodskap #1050] Do, 26 Junie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 10:02:25 +0200, Andries wrote:

> Speedy Conzales het die volgende skrywe gerig:
>
>> On Thu, 26 Jun 2003 21:58:50 +0200, Speedy Conzales
>> wrote:
>>
>> Ek's terug op my pos, Andries.
>> Nuwe twee rigting radio gaan koop.
>> Jy moet dit sien!
>> Karamel kleur!
>>
>> Speedy
>
> Is een myne?

Het jou een saamgebring.
Ek het mos gesien wat Lorinda
alles wil hê wat jy aan my moet doen?
Noem dit kameraadskap, noem dit witvoetjiesoek,
nes jy wil.
Re: kgggggk... [boodskap #1055 is 'n antwoord op boodskap #1051] Do, 26 Junie 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 10:11:46 +0200, Andries wrote:

> DD het die volgende skrywe gerig:
>

>
> Ek sal jou mos nie in die steek laat nie. Jy's dan my "brother in arms"


Het sy ons nou weer vanaand gedrop?

Speedy
Re: kgggggk... [boodskap #1056 is 'n antwoord op boodskap #1055] Do, 26 Junie 2003 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:oemmfv4c7utrenvrj665s1evmtrdld8tt1@4ax.com...
> On Thu, 26 Jun 2003 10:11:46 +0200, Andries
> wrote:
>
>> DD het die volgende skrywe gerig:
>>
>
>>
>> Ek sal jou mos nie in die steek laat nie. Jy's dan my "brother in arms"
>
>
> Het sy ons nou weer vanaand gedrop?
>
> Speedy

Ek dog dis jy wat Andries gisteraand gedrop het toe hy vir jou gewag het vir
die operasie! Ek is nou wel laat, maar ek het opgedaag:-)

Lorinda
Re: kgggggk... [boodskap #1057 is 'n antwoord op boodskap #1056] Do, 26 Junie 2003 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Jun 2003 22:28:23 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ek dog dis jy wat Andries gisteraand gedrop het toe hy vir jou gewag het vir
> die operasie! Ek is nou wel laat, maar ek het opgedaag:-)
>
> Lorinda
>
>

ek was ook laat... vergadering in Krugersdorp gehad
die grootste deel van die dag. Op pad terug het ek
Volstruis nek, Koedoe en Springbok vleis gekoop.
Nou laat ek jou verlang na Suid Afrika né:-)

Ek gaan kort na dié brief verlore slaap inhaal.
Die afgelope week het ek drie nagte om twee uur
in die bed geklim. Geen nag (ooit) klim ek voor middernag in die bed
nie, maar die afgelope week was ek rof op myself.
Vanmôre in 'n vergadering, met 'n vegtery teen slaap, het my vertel
dat ek verlore slaap het om in te haal.
Ek is gelukkig in daardie opsig, kan lank met 4 ure 'n nag klaarkom,
en permanent met 5 ure. Maar nou, het ek verlore slaap om in te
haal:-)

Sien jou môre:-)))

Dave
Re: kgggggk... [boodskap #1058 is 'n antwoord op boodskap #1057] Do, 26 Junie 2003 22:07 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:ojqmfv0jo2del8btokafkgalckjou49gvs@4ax.com...
>
> ek was ook laat... vergadering in Krugersdorp gehad
> die grootste deel van die dag. Op pad terug het ek
> Volstruis nek, Koedoe en Springbok vleis gekoop.
> Nou laat ek jou verlang na Suid Afrika n�:-)
>
> Ek gaan kort na dié brief verlore slaap inhaal.
> Die afgelope week het ek drie nagte om twee uur
> in die bed geklim. Geen nag (ooit) klim ek voor middernag in die bed
> nie, maar die afgelope week was ek rof op myself.
> Vanmôre in 'n vergadering, met 'n vegtery teen slaap, het my vertel
> dat ek verlore slaap het om in te haal.
> Ek is gelukkig in daardie opsig, kan lank met 4 ure 'n nag klaarkom,
> en permanent met 5 ure. Maar nou, het ek verlore slaap om in te
> haal:-)
>
> Sien jou môre:-)))
>
> Dave

Lekker slaap! Ons kan nie toelaat dat jy in vergaderings slaap nie, jy is
dan die wakker een!:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Slegte nuus vir die nuwe jaar
Volgende onderwerp: Elaine wat bedoel jy met kleurlinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:16:54 MGT 2024