Rugby [boodskap #105232] |
Vr, 19 Augustus 2005 07:37 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
lesbies?
Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
homoseksueel?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105240 is 'n antwoord op boodskap #105232] |
Vr, 19 Augustus 2005 10:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
laat val het in die shower....
So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
hooker speel?
"Annette" skryf in boodskap news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105244 is 'n antwoord op boodskap #105240] |
Vr, 19 Augustus 2005 11:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan reg wees. Ongelukkig, soos jy weet, kan nie almal los balle jaag nie,
en nie almal kan hookers wees nie;))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:de4bmp$iro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens roamers was Hennie le Roux tog te bly as die ander ouens die seep
> laat val het in die shower....
> So dan jag die gays meer die losballe in die game en die lessies wil graag
> hooker speel?
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:de429q$284$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
>> lesbies?
>> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
>> homoseksueel?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105255 is 'n antwoord op boodskap #105232] |
Vr, 19 Augustus 2005 18:55 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Aug 2005 09:37:25 +0200, "Annette" wrote:
> Is al die dames wat die speel, en die nasionale span haal, speel basies
> lesbies?
> Is alle mans wat die spel speel, en die nasionale span haal, basies
> homoseksueel?
Lesbies beteken tog ook homoseksueel
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105256 is 'n antwoord op boodskap #105255] |
Vr, 19 Augustus 2005 19:57 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
--
Groetnis
Annette
>
> Lesbies beteken tog ook homoseksueel
>
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105258 is 'n antwoord op boodskap #105256] |
Vr, 19 Augustus 2005 22:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Aug 2005 21:57:01 +0200, "Annette" wrote:
> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
ja, ek is lesbies; is gek na vroue
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #105260 is 'n antwoord op boodskap #105258] |
Sa, 20 Augustus 2005 05:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jy is heteroseksueel, want jou tieties is nie groot genoeg nie:))
--
Groetnis
Annette
>
>> Ja, dis waar - met jy al ooit van 'n lesbiese man gehoor?
> D:
> ja, ek is lesbies; is gek na vroue
>
|
|
|