Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaatjie van die baan
Kaatjie van die baan [boodskap #104939] Wo, 10 Augustus 2005 08:13 na volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
My name is Naartjie Kekkelbek

I comes from Katrivier

My vriende het my uitgeskop

en daarom pos ek hier

Hier tussen julle boere voel

ek ietwat meerderwaardig

want, as you know, met Engels is

ek marginaal meer vaardig.

I have a proud, strong history

of love, compassion, honour

en daarom het ons Afrika

besteel en opgedonner

Since I'm so good, my mission is

om julle te beledig

want so kan ek my afguns en

selfgeldingsdrang bevredig.
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104945 is 'n antwoord op boodskap #104939] Wo, 10 Augustus 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf
> My name is Naartjie Kekkelbek

Ek wil dit amper glo, want tussen die twee kry
ek somtyds groot lag. Maar ek wonder darem.
As jy Naartjie en Naude is, vloek jy darem
te vreeslik.

Tant Hessie onder die lemoenbome van
die Katrivier
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104952 is 'n antwoord op boodskap #104945] Wo, 10 Augustus 2005 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sies, lyk my hierdie "satiriese meesterstuk" is verlore op die teiken
daarvan (nie jy nie!).
.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ZeqdnZ7J_NM4aWTfRVn-pQ@rogers.com...
>
> "Koot" skryf
>
>> My name is Naartjie Kekkelbek
>
> Ek wil dit amper glo, want tussen die twee kry
> ek somtyds groot lag. Maar ek wonder darem.
> As jy Naartjie en Naude is, vloek jy darem
> te vreeslik.
>
> Tant Hessie onder die lemoenbome van
> die Katrivier
>
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104953 is 'n antwoord op boodskap #104939] Wo, 10 Augustus 2005 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
naait...  is tans af-lyn  naait...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
No

Your name is not Naartjie...

Its :

Kloot Katools et al
met water op die bal
Kak vir 'n brein
soek nog meer
in die drein

Sy pa se naam was koos
na ouma se pispot vernoem
daaroor word hy baie boos
na jare se verbloem
bly Kloot maar steeds 'n doos

'n dikgat rof en stoer
hy gaan jou netnou boks
'n trotse varkbOER
lek die varkkak van sy toks
moet hom tog nie verder spot
nee, sy ma was nie 'n hoer

Sy se: toemaar Kloot, dis genoeg
Kom in by die deur
oefen jou bokdrolle-spoeg
maak klaar, gaan dan uit
Vat die graaf en los jou humeur
werk hard en grou 'n gat

Vat 'n veldkak sommer in die pad

Moenie die mieliestronk vergeet
Wag, Kloot, - vang!
Gebruik sommer die turksvyblad!
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104956 is 'n antwoord op boodskap #104952] Wo, 10 Augustus 2005 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
...of nee, lyk my dit het getref. En seergemaak.

"Koot" skryf in boodskap news:dddq0s$evn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sies, lyk my hierdie "satiriese meesterstuk" is verlore op die teiken
> daarvan (nie jy nie!).
> .
> "@rogers.com" wrote in message
> news:ZeqdnZ7J_NM4aWTfRVn-pQ@rogers.com...
>>
>> "Koot" skryf
>>
>>> My name is Naartjie Kekkelbek
>>
>> Ek wil dit amper glo, want tussen die twee kry
>> ek somtyds groot lag. Maar ek wonder darem.
>> As jy Naartjie en Naude is, vloek jy darem
>> te vreeslik.
>>
>> Tant Hessie onder die lemoenbome van
>> die Katrivier
>>
>
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104958 is 'n antwoord op boodskap #104956] Do, 11 Augustus 2005 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Naaatjie Bonker" skryf

> Try again Kloot, try again!

Ek begin nou regtig vir Koot verdink.
Dat hy albei is.

Gloudina
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104961 is 'n antwoord op boodskap #104958] Do, 11 Augustus 2005 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waa' val djy uit, mevrou?

Ek kan nie hierdie kloutjie by daardie oortjie bring nie.

Sies man.

"@rogers.com" wrote in message
news:PdadnZ2dnZ0ymYrjnZ2dna8kZ9-dnZ2dRVn-zZ2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Naaatjie Bonker" skryf
>
>> Try again Kloot, try again!
>
> Ek begin nou regtig vir Koot verdink.
> Dat hy albei is.
>
> Gloudina
>
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104965 is 'n antwoord op boodskap #104961] Do, 11 Augustus 2005 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf

Waa' val djy uit, mevrou?

Nou begin ek ook snuf in die neus
kry.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Kaatjie van die baan [boodskap #104971 is 'n antwoord op boodskap #104958] Do, 11 Augustus 2005 20:26 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Aug 2005 22:42:42 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Naaatjie Bonker" skryf
>
>> Try again Kloot, try again!
>
> Ek begin nou regtig vir Koot verdink.
> Dat hy albei is.
>
> Gloudina
>
>

nou gaan Max die donner in word vir jou.
So, jy maak hom tot leunaar:-)
Vorige onderwerp: Amazing Race
Volgende onderwerp: Julius Bergh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:34:03 MGT 2024