Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die ng is aktief:-)
die ng is aktief:-) [boodskap #104877] Sa, 06 Augustus 2005 20:30
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die nuusgroep is heel aktief:-)
Ek sien hier is buiksprekers ens. wat die plek aan die gang hou.
Usenet is Usenet. Op 'n nuusgroep waar ek baie tyd spandeer
is dit ook die ervaring. Hieronder paste ek 'n stukkie van daardie
kant, en dan weet julle dat julle nie alleen moet voel nie:-) En
dit is slegs een van 'n heel aanhoudende string, want daardie
is 'n nuusgroep wat die lede onophoudelik besoek omdat dit
interessant is...

>> If I shut down and re-start none of this happens, but the only
>> files in MRU are ones that have been opened since the machine was
>> booted. Other programs, like Word, do not lose the MRU.

>> Any idea why this is happening?

>> David
>

> ah-fuckin-a! FM...
>
> Flipper-Mike

> It's always good to hear from the intelligencia. People like you have
> so much to contribute, I never fail to be impressed!

> David

> Ps. It also gives me another moron to add to the Kill list.
Vorige onderwerp: Jim en Naartjie...
Volgende onderwerp: Net 'n Idee?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:26:27 MGT 2024