Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongelukkig korrek
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104522 is 'n antwoord op boodskap #104416] Do, 21 Julie 2005 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:7mnid1lkessdk4higpiqi3gnu1s48vh210@4ax.com...

> jy is besig om net so irriterend soos bouwer te word.

Omdat ons nie met jou standpunte saamstem nie? Of met die manier waarop jy
ander mense se opinies, met wie jy nie saamstem nie, minag? Ek neem dié
stelling as 'n kompliment.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104526 is 'n antwoord op boodskap #104415] Do, 21 Julie 2005 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Jul 2005 21:23:11 +0200, DD wrote:

> aan die res van die groep:
> Dìt is die ou wat so graag sou praat afsluit met 'n "jirre'.
> Sy tussenwerpsel kry dus die minagting wat dit verdien.

Ou DD, dink jy om aan ander mense te verkondig wat God dink, wil he en
hoekom hy goed doen is 'n werkbare omskrywing van godslastering?
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104531 is 'n antwoord op boodskap #104443] Vr, 22 Julie 2005 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
> Maar wanneer iemand God se naam in my teenwoordigheid ydel gebruik,
> al word watse skerm of spelling ookal gebruik, stuit dit my teen die
> bors met 'n slag wat 'n onmiddelike reaksie ontlok.
>
Niemand het sover ek kan vasstel God se naam eidelik gebruik nie, of eers
genoem nie. Daar is baie vertalings van God se naam maar die mees
algemeenste is "Yahweh". Beslis nie Jirre nie.
Sien meer hieroor by:
http://www.revelations.org.za/NotesS-Name.htm

Groete
Afrozzie
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104711 is 'n antwoord op boodskap #104531] Sa, 30 Julie 2005 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jul 2005 00:04:34 GMT, "Afrozzie" wrote:

>
>> Maar wanneer iemand God se naam in my teenwoordigheid ydel gebruik,
>> al word watse skerm of spelling ookal gebruik, stuit dit my teen die
>> bors met 'n slag wat 'n onmiddelike reaksie ontlok.

> Niemand het sover ek kan vasstel God se naam eidelik gebruik nie, of eers
> genoem nie. Daar is baie vertalings van God se naam maar die mees
> algemeenste is "Yahweh". Beslis nie Jirre nie.
> Sien meer hieroor by:
> http://www.revelations.org.za/NotesS-Name.htm
>
> Groete
> Afrozzie
>

Was bietjie lanklaas hier, Spencer. Verbaas om te sien
dat jy nou dat jy 'n "Jehova Getuie' is, die naam 'Spencer'
wegsteek.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104729 is 'n antwoord op boodskap #104711] Ma, 01 Augustus 2005 08:16 Na vorige boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
> Was bietjie lanklaas hier, Spencer. Verbaas om te sien
> dat jy nou dat jy 'n "Jehova Getuie' is, die naam 'Spencer'
> wegsteek.

Ek ken nie vir Spencer nie en verder is ek te lui om 'n Jehova Getuie te
wees.
Groete
Vorige onderwerp: Leigh Mathews saak
Volgende onderwerp: Die Da Vinci Kode...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:26:04 MGT 2024