Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ongelukkig korrek
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104663 is 'n antwoord op boodskap #104638] Wo, 27 Julie 2005 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
>
>> Die enigste mense wat volgens my nie gered is nie, is diegene wat nog nie
>> die genade van God aanvaar het nie.
>
> Jy laat dit baie maklik klink... :-)
>
>
Dit is, inderdaad.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104664 is 'n antwoord op boodskap #104635] Wo, 27 Julie 2005 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:42e73b37$0$11068$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Francois Human"
>> Die wonderwerke in die Bybel is nie nou vir ons belangrik nie, aangesien dit
>> iets was wat in die geskiedkundige opsig nodig was om die gelowiges te
>> oortuig van God se mag.
>
> En wat is, volgens jou, vandag nodig om mense te oortuig van God se mag?
>
>
God doen dit deur die Heilige Gees.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104674 is 'n antwoord op boodskap #104661] Do, 28 Julie 2005 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Verwag, afwag... g'n wonder jy hou so van die kodes in die Bybel nie...

En wat is fout daarmee om iets van God te verwag?

"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> As mens "alles in God se hande laat" dan verwag jy tog ook dat Hy iets moet
>> doen?
>
> So, jy is dus nie in God en God in jou nie?
> Jy "verwag" dinge van God?
>
> Gloudina
>
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104675 is 'n antwoord op boodskap #104662] Do, 28 Julie 2005 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:krSdnTA3FYfPVXrfRVn-3g@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Maar dis so moeilik om die Terroris lief te hê!
>
> 'n Buddhis sal vir jou sê dat dit jy is wat die terroris
> skep. Vir jou is hy 'n terroris. Vir homself miskien
> is hy 'n soldaat wat sy lewe wil aflê om 'n sekere
> militaristiese doel te bereik.
>
> Gloudina
>

Maar ek's nie 'n Buddhis nie, sien....
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104676 is 'n antwoord op boodskap #104664] Do, 28 Julie 2005 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Francois Human" wrote in message
news:1122488113.ddb252f262a9bb1cc1b1cf9ea2dae2bd@teranews...
>
> "Max" wrote in message
> news:42e73b37$0$11068$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Francois Human"
>>> Die wonderwerke in die Bybel is nie nou vir ons belangrik nie, aangesien dit
>>> iets was wat in die geskiedkundige opsig nodig was om die gelowiges te
>>> oortuig van God se mag.
>>
>> En wat is, volgens jou, vandag nodig om mense te oortuig van God se mag?
>>
>>
> God doen dit deur die Heilige Gees.
>

Ek kan jou nou vra hoekom dit nie vroeër ook deur die Heilige Gees kon nie,
maar ons gaan nou in sirkels. Ek stop dus hier.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104683 is 'n antwoord op boodskap #104675] Do, 28 Julie 2005 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Maar ek's nie 'n Buddhis nie, sien....

Man, Buddhisme is nie 'n godsdiens nie. Dis
'n filosofiese en wetenskaplike sisteem wat
twee-duisend vyf honderd jaar gelede begin
het om te dink op die lyne van wat ons in
die laaste honderd jaar in die wetenskap,
veral in fisika sien, soos aan die begin
besef in Einstein se relatiwiteits-werk en
deesdae in quantum logic. Hulle het net
baie wyer gedink en besef dat mens dit
ook moet toepas op alles, dus op die
psigologiese gebied ook. Daar is natuurlik
baie verskillende skole van Buddhisme,
maar almal stem saam oor sekere basiese
aannames.

Gloudina
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104685 is 'n antwoord op boodskap #104683] Do, 28 Julie 2005 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:abGdnUg-Ss32I3XfRVn-gA@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Maar ek's nie 'n Buddhis nie, sien....
>
> Man, Buddhisme is nie 'n godsdiens nie. Dis
> 'n filosofiese en wetenskaplike sisteem wat
> twee-duisend vyf honderd jaar gelede begin
> het om te dink op die lyne van wat ons in
> die laaste honderd jaar in die wetenskap,
> veral in fisika sien, soos aan die begin
> besef in Einstein se relatiwiteits-werk en
> deesdae in quantum logic. Hulle het net
> baie wyer gedink en besef dat mens dit
> ook moet toepas op alles, dus op die
> psigologiese gebied ook. Daar is natuurlik
> baie verskillende skole van Buddhisme,
> maar almal stem saam oor sekere basiese
> aannames.
>
> Gloudina
>

Dit kan my aan my reet roes. Ek is nie 'n Buddhis nie. Jammer as jy dit
anders wou sien.
Re: Ongelukkig korrek [boodskap #104693 is 'n antwoord op boodskap #104674] Do, 28 Julie 2005 15:27 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> En wat is fout daarmee om iets van God te verwag?

Want ou Max, Jesus het probeer leer dat die pad na God (spirituele
pad) is nie 'n pad van "achievement" of verwagting ens., nie, maar om
op daardie pad te stap moet jy leer om te laat gaan. Jy moet dus leer
om te "let go". Maak jouself leeg as sulks, en dan eers sal jy
"realiteit" kan sien.
Dit is die tipe ding wat jy uit die bybel kan leer, hoor. :)
Moenie verwag nie - skud af.
Vorige onderwerp: Harry Potter
Volgende onderwerp: The Corporation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:39:15 MGT 2024