Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Frankryk af
Van Frankryk af [boodskap #10466] So, 24 Augustus 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Aug 1997 09:20:28 GMT, s941...@cosine.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:

<<>Afrikaans is nou een van 11 amptelike landstale, daar is
> baie gebruikers van die taal maar ons moet tog gedurig
> terugstaan vir die kamstige wêreldtaal, Engels.>>

Dit is waarskynlik omdat ons 'n Britse kolonie was. En omdat - as
gevolg daarvan - Engels die tweede taal van omtrent almal in SA is.

Engels is in Suider-Afrika moerse belangrik as 'n tweede taal. En aan
die positiewe kant seker die hoofrede hoekom ons met mekaar kan praat
in die sub-kontinent.

Daar waar dit oorvat - soos jy beskryf - meen ek dit vat oor as tweede
taal van almal.
Vorige onderwerp: Re: Oor die lot van Bill (was Oor die lot van wit seuntjies)
Volgende onderwerp: DIE DAG TOE EK DAAI GROOT VIS GEVANG HET........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:03:01 MGT 2024