Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Ferdie en diegene
Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104616] Wo, 27 Julie 2005 01:32 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
vat?
Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil tog
nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die Beeld-opskrif -
"Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104621 is 'n antwoord op boodskap #104616] Wo, 27 Julie 2005 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Janee, ek stem saam hierdie gevloekery is sommer stront .

"Jonas" skryf in boodskap news:dc5oif$q7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
> En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
> vat?
> Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
> in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
> Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil tog
> nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die Beeld-opskrif -
> "Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
>
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104632 is 'n antwoord op boodskap #104621] Wo, 27 Julie 2005 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek sê altyd 'n vloekwoord is in die kop - wat vir die een mens 'n
vloekwoord is, is vir 'n ander nie.
Byv. stront - vir baie is dit 'n vloekwoord, maar vir my is dit 'n mooi
beskrywende Afrikaanse woord sonder gelyke:))
--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:dc793a$kua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee, ek stem saam hierdie gevloekery is sommer stront .
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dc5oif$q7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
>> En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
>> vat?
>> Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
>> in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
>> Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil
> tog
>> nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die
> Beeld-opskrif -
>> "Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?
>>
>
Re: Vraag aan Ferdie en diegene [boodskap #104639 is 'n antwoord op boodskap #104621] Wo, 27 Julie 2005 11:46 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas is al so lank op my killfile ek het amper van hom vergeet. Leef
die ou drol nog?

Laat weet hom hy moet gerus kla oor die vloekery as hy wil. Hy kan
sommer 'n klagte aan Bga...@microsoft.com ook stuur en kyk of Bill my
nie gebruik van Windows gaan ontse nie.

On Wed, 27 Jul 2005 08:18:15 +0200, "Koot" wrote:

> Janee, ek stem saam hierdie gevloekery is sommer stront .
>
> "Jonas" wrote in message
> news:dc5oif$q7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waarom vloek jy/julle allewig op die nuusgroep?
>> En dan het jy/julle die vermeteldheid om ou Frikkie in die verband aan te
>> vat?
>> Is dit opgekropte seksuele frustrasies - of bloot 'n onvermoë om jou/julle
>> in Afrikaans uit te druk? En, wat word dan van die vrome poëtiese taal?
>> Ferdietjiekie - dit reflekteer maar sleg op jou opvoeding my ou. Jy wil
> tog
>> nie aan die "abuse"-omie gerapporteer word nie? Dink aan die
> Beeld-opskrif -
>> "Rubriekskrywer se bek met seepsoda gewas" - of so iets?


>
Vorige onderwerp: Nuwe Google Groep
Volgende onderwerp: Grootmensspeletjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 02:43:24 MGT 2024