Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » diensplig vir dokters
diensplig vir dokters [boodskap #10457] Vr, 22 Augustus 1997 00:00
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Vreemd hoe mense hul deuntjies verander.

Veral die Afrikaanse koerante teiken Zuma nou op elke denkbarie
manier, onder meer oor haar planne om ''diensplig'' vir jong dokters
in te stel.

Vreemd hoe hierdie selfde klaers dit enkele jare gelede nog van jong
mans verwag het dat dit vir hulle 'n trots moet wees om twee jaar van
hul lewe (selfs hul lewe op te offer) te mors aan 'n organisasie wat
mense doodmaak, en om selfs daaraan mee te doen. Agterna kry jy nie
eers 'n dankie nie.

Nou kla dieselfde mense oor oproepe om diens te doen vir 'n saak waar
mense GESOND gemaak word.
Vorige onderwerp: Maak seep
Volgende onderwerp: Oor die lot van wit seuntjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 15:21:26 MGT 2024