Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #79901] Ma, 30 Junie 2003 19:32 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien my weer oor so twee - drie dae wanneer ek klaar is met my Harry Potter
boek, ek het met baie moeite die boek neergesit, en het gou ingeloer om te
kyk hoe gaan dinge hier. Ek gaan nou weer verder lees, in elk geval 100
keer meer interessant en boeiend as Antie Gloudina se se geweeklaag oor
rassisme en apartheid.

Groete
Elaine
Re: Harry Potter [boodskap #79908 is 'n antwoord op boodskap #79901] Di, 01 Julie 2003 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gaan 9 maande wag vir die Afrikaanse weergawe
Intussen kan jy vir my 'n e-pos stuur wie toe doodgemaak is:)

Annette

> Sien my weer oor so twee - drie dae wanneer ek klaar is met my Harry Potter
> boek, ek het met baie moeite die boek neergesit, en het gou ingeloer om te
> kyk hoe gaan dinge hier. Ek gaan nou weer verder lees, in elk geval 100
> keer meer interessant en boeiend as Antie Gloudina se se geweeklaag oor
> rassisme en apartheid.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Harry Potter [boodskap #79916 is 'n antwoord op boodskap #79908] Di, 01 Julie 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee, ek kon nie so lank wag nie. Ek sal jou laat weet wanneer ek by daai
deel kom. Ek sit nog en wonder. En Tannie Petunia steek ook iets weg, want
sy weet van Voldemort :-))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bdr3jq$usmsi$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek gaan 9 maande wag vir die Afrikaanse weergawe
> Intussen kan jy vir my 'n e-pos stuur wie toe doodgemaak is:)
>
> Annette
>
>> Sien my weer oor so twee - drie dae wanneer ek klaar is met my Harry
> Potter
>> boek, ek het met baie moeite die boek neergesit, en het gou ingeloer om te
>> kyk hoe gaan dinge hier. Ek gaan nou weer verder lees, in elk geval 100
>> keer meer interessant en boeiend as Antie Gloudina se se geweeklaag oor
>> rassisme en apartheid.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Harry Potter [boodskap #79943 is 'n antwoord op boodskap #79916] Di, 01 Julie 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op vandag se Argus voorblad word vertel dat iemand by gister se doodsberigte
die aap uit die mou gelaat het.
Ek het gaan kyk, maar niks gesien nie.
Nou wag ek maar:))

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f0154ce$0$230@hades.is.co.za...
> Ag nee, ek kon nie so lank wag nie. Ek sal jou laat weet wanneer ek by daai
> deel kom. Ek sit nog en wonder. En Tannie Petunia steek ook iets weg, want
> sy weet van Voldemort :-))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdr3jq$usmsi$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek gaan 9 maande wag vir die Afrikaanse weergawe
>> Intussen kan jy vir my 'n e-pos stuur wie toe doodgemaak is:)
>>
>> Annette
>>
>>> Sien my weer oor so twee - drie dae wanneer ek klaar is met my Harry
>> Potter
>>> boek, ek het met baie moeite die boek neergesit, en het gou ingeloer
om
> te
>>> kyk hoe gaan dinge hier. Ek gaan nou weer verder lees, in elk geval 100
>>> keer meer interessant en boeiend as Antie Gloudina se se geweeklaag oor
>>> rassisme en apartheid.
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Harry Potter [boodskap #79955 is 'n antwoord op boodskap #79943] Di, 01 Julie 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek is 'n sci-fi fan en ook van snaaksighede soos Harry Potter. Nou kom
vriende en reken dis van die bose - soos wat Barney, Teletubbies, Pokemon,
Dr Brain, Tamagochi, Digimon, ens ens ens ens ens ens is.

Maak my siek, hierdie duiwel agter elke bos. Glo meer in die duiwel as in
die Opperste as jy my sou vra......
Re: Harry Potter [boodskap #79959 is 'n antwoord op boodskap #79943] Di, 01 Julie 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bdsatc$10dusk$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op vandag se Argus voorblad word vertel dat iemand by gister se doodsberigte
> die aap uit die mou gelaat het.
> Ek het gaan kyk, maar niks gesien nie.
> Nou wag ek maar:))
>
> Annette
>

Toe die boek 10 dae gelede hier uitgekom het die boekwinkels middernag
oopgemaak om die boek te begin verkoop. Ek het in 'n oomblik van swakheid 'n
vriendin se kinders belowe om saam met hulle te gaan tou staan om die boek
te koop. Op die ou einde het ek dit nogal geniet. Al die kinders was
aangetrek soos Harry, Hermione, Dumbledore of 'n ander karakter en die
betrokke boekwinkel het vir almal melk en koekies aangebied. Die mense wat
uit die pubs gekom het was nogal verbaas om hulle skielik vas te loop in
honderde klein heksies en towenaars. Annette as jy regtig wil weet, scroll
af, anders hou hier op lees.
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
Dis Sirius.

Lorinda
Re: Harry Potter [boodskap #79962 is 'n antwoord op boodskap #79955] Di, 01 Julie 2003 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Neeeeeeeeeeeeeeeee, Barney is ut die bose!!!! Daai pers ding gee my
horries, en ek vermoed kinders kry nogal 'n verwronge sin van werklikheid by
hom leer.

Maar verder steur ek my nie juis aan die lot wat Lucifer agter elke wolkie
en takkie gaan soek nie. Hulle is almal in die bol gepik.

E

"Pete" skryf in boodskap news:bdsk17$49d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n sci-fi fan en ook van snaaksighede soos Harry Potter. Nou kom
> vriende en reken dis van die bose - soos wat Barney, Teletubbies, Pokemon,
> Dr Brain, Tamagochi, Digimon, ens ens ens ens ens ens is.
>
> Maak my siek, hierdie duiwel agter elke bos. Glo meer in die duiwel as in
> die Opperste as jy my sou vra......
>
Re: Harry Potter [boodskap #79963 is 'n antwoord op boodskap #79959] Di, 01 Julie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, dit was naby of ek het gaan kyk wie's dood!! Maar ek het myself
suksesvol gekeer. Ek het nog net 'n 200 bladsye oor, dan's ek klaar. Ek
hoor die Amerikaanse weergawe van die boek het oor die 900 bladsye! O, en
die boek het wêreldwyd op dieselde dag uitgekom (21 Julie). Dit was glo die
grootste boek "launch" ooit! Ons het 3 jaar gewag en ek weet nie of dit die
moeite werd is nie, maar ek hoop van harte ons wag nie so lank vir die
volgende een nie!

E

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f02007b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdsatc$10dusk$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op vandag se Argus voorblad word vertel dat iemand by gister se
> doodsberigte
>> die aap uit die mou gelaat het.
>> Ek het gaan kyk, maar niks gesien nie.
>> Nou wag ek maar:))
>>
>> Annette
>>
>
> Toe die boek 10 dae gelede hier uitgekom het die boekwinkels middernag
> oopgemaak om die boek te begin verkoop. Ek het in 'n oomblik van swakheid 'n
> vriendin se kinders belowe om saam met hulle te gaan tou staan om die boek
> te koop. Op die ou einde het ek dit nogal geniet. Al die kinders was
> aangetrek soos Harry, Hermione, Dumbledore of 'n ander karakter en die
> betrokke boekwinkel het vir almal melk en koekies aangebied. Die mense wat
> uit die pubs gekom het was nogal verbaas om hulle skielik vas te loop in
> honderde klein heksies en towenaars. Annette as jy regtig wil weet, scroll
> af, anders hou hier op lees.
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> Dis Sirius.
>
> Lorinda
>
Re: Harry Potter [boodskap #79965 is 'n antwoord op boodskap #79962] Di, 01 Julie 2003 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3f020de7$0$228@hades.is.co.za...
> Neeeeeeeeeeeeeeeee, Barney is ut die bose!!!! Daai pers ding gee my
> horries, en ek vermoed kinders kry nogal 'n verwronge sin van werklikheid by
> hom leer.
>

Jy het my nou lekker laat lag (en ek het dit nodig gehad, ek sit hier en
probeer 'n verslag klaarkry). Een van die oudste Usenet nuusgroepe is een
met die naam alt.barney.dinosaur.die.die.die. Miskien moet ek gaan kyk of
dit nog bestaan.. Engiets om nie verder te werk nie:-)))

Lorinda
Re: Harry Potter [boodskap #79969 is 'n antwoord op boodskap #79965] Wo, 02 Julie 2003 01:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek's bly ek kon help :o)) Ek self gaan nou slaap. Ek het nou net my
Harry boek klaar gelees. Bietjie donkerder en minder humor as die ander,
maar nog steeds briljant!

E

"Lorinda" wrote:
>
> Jy het my nou lekker laat lag (en ek het dit nodig gehad, ek sit hier en
> probeer 'n verslag klaarkry). Een van die oudste Usenet nuusgroepe is een
> met die naam alt.barney.dinosaur.die.die.die. Miskien moet ek gaan kyk of
> dit nog bestaan.. Engiets om nie verder te werk nie:-)))
>
> Lorinda
>
Re: Harry Potter [boodskap #79971 is 'n antwoord op boodskap #79959] Wo, 02 Julie 2003 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lorinda
Ja hier was die boek om 1.01vm vrygelaat, en daar was honderde mense by elke
boekwinkel. 'n Klomp kinders het soos Liewe Heksie gelyk:))
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f02007b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdsatc$10dusk$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op vandag se Argus voorblad word vertel dat iemand by gister se
> doodsberigte
>> die aap uit die mou gelaat het.
>> Ek het gaan kyk, maar niks gesien nie.
>> Nou wag ek maar:))
>>
>> Annette
>>
>
> Toe die boek 10 dae gelede hier uitgekom het die boekwinkels middernag
> oopgemaak om die boek te begin verkoop. Ek het in 'n oomblik van swakheid 'n
> vriendin se kinders belowe om saam met hulle te gaan tou staan om die boek
> te koop. Op die ou einde het ek dit nogal geniet. Al die kinders was
> aangetrek soos Harry, Hermione, Dumbledore of 'n ander karakter en die
> betrokke boekwinkel het vir almal melk en koekies aangebied. Die mense wat
> uit die pubs gekom het was nogal verbaas om hulle skielik vas te loop in
> honderde klein heksies en towenaars. Annette as jy regtig wil weet, scroll
> af, anders hou hier op lees.
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> *
> Dis Sirius.
>
> Lorinda
>
Re: Harry Potter [boodskap #79980 is 'n antwoord op boodskap #79955] Wo, 02 Julie 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waar lê jou streep wat jy trek, van wat jy aan jou kinders sal laat
sien en wat nie?

Elke ouer het 'n plig om te weet waarna sy kinders kyk. Elke ouer het
ook die voorreg om te besluit wat aanvaarbaar is vir sy kinders, en
wat nie. Persoonlik sou ek nie te klein kinders na Harry Potter laat
kyk nie... Nie oor die "duiwelse" aspek daarvan nie, maar plain omdat
dit scary flieks is.

As jy die Bybel letterlik opneem, is Harry Potter niks anders as "uit
die bose" nie. Maar gelukkig neem ons nie meer die Bybel letterlik op
nie, en pas ons hom aan om by óns te pas.

Dit sal my nie pla as my kinders na kaal tiete kyk nie, maar sommige
kinderprogramme laat my hare rys!

Gun jou vriende die vryheid om self te besluit - onthou, dis hulle
Christelike plig om aan jou uit te wys dat dit nie Bybels is nie...

Harry Potter is in elk geval baie beter vermaak as byvoorbeeld Big
Brother... Die besoedeling op jou siel? Volgens my ewe veel!

Max___________________________________________

"Pete"
> Ek is 'n sci-fi fan en ook van snaaksighede soos Harry Potter. Nou kom
> vriende en reken dis van die bose - soos wat Barney, Teletubbies, Pokemon,
> Dr Brain, Tamagochi, Digimon, ens ens ens ens ens ens is.
>
> Maak my siek, hierdie duiwel agter elke bos. Glo meer in die duiwel as in
> die Opperste as jy my sou vra......
Re: Harry Potter [boodskap #79993 is 'n antwoord op boodskap #79980] Wo, 02 Julie 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:


Maar gelukkig neem ons nie meer die Bybel letterlik op
> nie, en pas ons hom aan om by óns te pas.

Ek hoop egter, Max, dat jy dit wat Christus
verkondig het, letterlik opneem. Neem ook
maar die bergpredikasie letterlik op. Wat
Christus verkondig het, is soos yoga - jy
moet dit praktiseer, jy kan nie dit net
intellektueel aanvaar nie. Net soos dit wat
Gautama Buddha verkondig het. Jy moet die
dinge doen waaroor Christus en Gautama
praat, al is dit ook so moeilik as om deur
die oog van 'n naald te gaan. Dis natuurlik
daar waar ons almal tekort skiet. Maar solank
as ons probeer, is ons glo op die regte pad.

Gloudina
Re: Harry Potter [boodskap #79994 is 'n antwoord op boodskap #79980] Wo, 02 Julie 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Dit sal my nie pla as my kinders na kaal tiete kyk nie, maar sommige
> kinderprogramme laat my hare rys!

Ek stem met jou saam. Ek sidder as ek dink
dat hele generasies van veral Amerikaanse
kinders grootgemaak word op die "Roadrunner"
se moord en doodslag. En eintlik is daardie
programme nie vir klein kindertjies nie. Dis
eintlik meer snaaks vir grootmense, wat hulself
vermaak deur hierdie soort cartoons te fabriseer.
Ek merk op dat my tweejarige kleinseun gereeld
as hy 'n keuse het, 'n Kanadees-geproduseerde
cartoon "Caillou" kies om na te kyk. Dis oor
'n klein seuntjie en sy "probleme" en mens sou
nie dink die kinders sou dit oor en oor wil
sien nie, maar hulle hou daarvan.

Gloudina
Re: Harry Potter [boodskap #80003 is 'n antwoord op boodskap #79959] Wo, 02 Julie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
snaaks dat "winter solstice" gekies vir die
vrylaat van die boek.
---
Re: Harry Potter [boodskap #80004 is 'n antwoord op boodskap #80003] Wo, 02 Julie 2003 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bdv74n$nd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> snaaks dat "winter solstice" gekies vir die
> vrylaat van die boek.
> ---

Jy bedoel "somer solstice". Brittanje is in die noordelike halfrond:-)) -
waar die skryfster bly.

Lorinda
Re: Harry Potter [boodskap #104330 is 'n antwoord op boodskap #79901] Do, 14 Julie 2005 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jul 2005 13:17:33 +0200, "Riaan" wrote:

> Hi Almal
>
> Wie van julle het toe die 6de boek gekoop en deurgelees, wat dink julle
> daarvan. Ek is mal oor Harry Potter en kan nou nie meer wag vir boek 7 nie
>
>
> groete
>
>
> Riaan
>

wonder wat doen ek hier tussen die kleuters:-(
wil een van julle nie vir die ou van julle ou comics stuur nie?
Re: Harry Potter [boodskap #104343 is 'n antwoord op boodskap #79901] Do, 14 Julie 2005 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jul 2005 00:09:42 +0200, "Elaine" wrote:

> Het jy die boeke gelees?
>
> "DD" wrote:
>
>> wonder wat doen ek hier tussen die kleuters:-(
>> wil een van julle nie vir die ou van julle ou comics stuur nie?


>

huh uh
Re: Harry Potter [boodskap #104397 is 'n antwoord op boodskap #79901] Vr, 15 Julie 2005 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jul 2005 15:05:08 +0200, "Riaan" wrote:

> Ja ou toppie, hoekom gaan neem jy nie maar 'n paar fotos eerder nie.
>
>
>
> "DD" wrote in message
> news:mt9dd11stt1n0795mk5dulsc4qerkt2eva@4ax.com...
>> On Mon, 18 Jul 2005 13:17:33 +0200, "Riaan" wrote:

>
>> wonder wat doen ek hier tussen die kleuters:-(
>> wil een van julle nie vir die ou van julle ou comics stuur nie?
>

'kay boet, as jy dan so mooi vra, kan jy by
http://home.intekom.com/davesplace/19julie/
gaan kyk na enkele voorbeelde van gister
en vandag se foto's.
Eintlik is dit vir 'n besprekingsgroep bedoel,
maar nou ja:-)
Re: Harry Potter [boodskap #104480 is 'n antwoord op boodskap #104330] Ma, 18 Julie 2005 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die boeke gelees?

"DD" wrote:

> wonder wat doen ek hier tussen die kleuters:-(
> wil een van julle nie vir die ou van julle ou comics stuur nie?
>
Re: Harry Potter [boodskap #104498 is 'n antwoord op boodskap #104330] Di, 19 Julie 2005 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja ou toppie, hoekom gaan neem jy nie maar 'n paar fotos eerder nie.

"DD" skryf in boodskap news:mt9dd11stt1n0795mk5dulsc4qerkt2eva@4ax.com...
> On Mon, 18 Jul 2005 13:17:33 +0200, "Riaan" wrote:
>

> wonder wat doen ek hier tussen die kleuters:-(
> wil een van julle nie vir die ou van julle ou comics stuur nie?
Re: Harry Potter [boodskap #104519 is 'n antwoord op boodskap #104397] Wo, 20 Julie 2005 13:48 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Niks fotos van Batman, Spiderman of die Hulk eers nie ... hoe kak

> 'kay boet, as jy dan so mooi vra, kan jy by
> http://home.intekom.com/davesplace/19julie/
> gaan kyk na enkele voorbeelde van gister
> en vandag se foto's.
> Eintlik is dit vir 'n besprekingsgroep bedoel,
> maar nou ja:-)
Vorige onderwerp: " portret : drie kinders by die dam, vroeglente "
Volgende onderwerp: Eko-jag in Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:46:08 MGT 2024