Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp
Hulp [boodskap #104453] Ma, 18 Julie 2005 08:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is daar miljoene beskikbaar vir hulp aan MalBob as hy ophou om
huise af te breek - jawellnofaain - ons weet almal wat gebeur - hy sê hy
doen dit, kry die geld, en gaan dan weer vrolik voort.
Die smeking om hulp is glo omdat daar nie begroot is vir die afbreekstorie
nie.
Blykbaar gaan daar in 2010 huise gebou word vir die afgebreektes..........

So, vir wat het hy die geld nou nodig?
--
Groetnis
Annette
Re: Hulp [boodskap #104458 is 'n antwoord op boodskap #104453] Ma, 18 Julie 2005 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle speel die westerse wêreld soos 'n kitaar. Die swart Afrikaan voel
vere vir sy mede swart Afrikaan en nog minder vir die blanke Afrikane. As
MalBob hulp sou kry, sal hy en sy mede regeerders sorg dat dit vinnig in hul
eie sakke beland.

"Annette" skryf in boodskap news:dbfopk$sg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is daar miljoene beskikbaar vir hulp aan MalBob as hy ophou om
> huise af te breek - jawellnofaain - ons weet almal wat gebeur - hy sê hy
> doen dit, kry die geld, en gaan dan weer vrolik voort.
> Die smeking om hulp is glo omdat daar nie begroot is vir die afbreekstorie
> nie.
> Blykbaar gaan daar in 2010 huise gebou word vir die afgebreektes..........
>
> So, vir wat het hy die geld nou nodig?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Hulp [boodskap #104464 is 'n antwoord op boodskap #104458] Ma, 18 Julie 2005 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Die belngrikste vraag wat jy vergeet het om te vra is "Waar gaan die
Suid Afrikaanse Regering" die 6 Biljoen rand kry om vir oom Bob te gee
? Dit gaan uit ons belastingbetalers se sakke kom. Oom Bob gaan nie
daardie geld kan terugbetaal nie. Alwil hy ook. So daardie geld gaan
afgeskryf word as 'n geskenk. Die hele wereld sal beter af wees as die
ding die tydelikke met die ewige gaan verwissel
Re: Hulp [boodskap #104467 is 'n antwoord op boodskap #104464] Ma, 18 Julie 2005 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Frika" schreef in bericht
news:1121695136.805696.13510@g47g2000cwa.googlegroups.com...
> Die belngrikste vraag wat jy vergeet het om te vra is "Waar gaan die
> Suid Afrikaanse Regering" die 6 Biljoen rand kry om vir oom Bob te gee
> ? Dit gaan uit ons belastingbetalers se sakke kom. Oom Bob gaan nie
> daardie geld kan terugbetaal nie. Alwil hy ook. So daardie geld gaan
> afgeskryf word as 'n geskenk. Die hele wereld sal beter af wees as die
> ding die tydelikke met die ewige gaan verwissel
>

Vanwaar gaan die geld kom?van die belastingbetaler natuurlik en wie betaal
belasting in SA?
Re: Hulp [boodskap #104470 is 'n antwoord op boodskap #104467] Ma, 18 Julie 2005 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie betaal belasting in SA?
1) Byna almal wat genoeg verdien
2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
--
Groetnis
Annette

" de boskabouter" skryf in boodskap news:N4PCe.147754$nD4.7695479@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Frika" schreef in bericht
> news:1121695136.805696.13510@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>> Die belngrikste vraag wat jy vergeet het om te vra is "Waar gaan die
>> Suid Afrikaanse Regering" die 6 Biljoen rand kry om vir oom Bob te gee
>> ? Dit gaan uit ons belastingbetalers se sakke kom. Oom Bob gaan nie
>> daardie geld kan terugbetaal nie. Alwil hy ook. So daardie geld gaan
>> afgeskryf word as 'n geskenk. Die hele wereld sal beter af wees as die
>> ding die tydelikke met die ewige gaan verwissel
>>
>
> Vanwaar gaan die geld kom?van die belastingbetaler natuurlik en wie betaal
> belasting in SA?
>
Re: Hulp [boodskap #104471 is 'n antwoord op boodskap #104470] Ma, 18 Julie 2005 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:dbgp6c$ag5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie betaal belasting in SA?
> 1) Byna almal wat genoeg verdien
> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
> --
> Groetnis
> Annette

Dus doen jy ook jou deel aan Bob sy welstand...

> " de boskabouter" wrote in message
> news:N4PCe.147754$nD4.7695479@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> "Frika" schreef in bericht
>> news:1121695136.805696.13510@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>>> Die belngrikste vraag wat jy vergeet het om te vra is "Waar gaan die
>>> Suid Afrikaanse Regering" die 6 Biljoen rand kry om vir oom Bob te gee
>>> ? Dit gaan uit ons belastingbetalers se sakke kom. Oom Bob gaan nie
>>> daardie geld kan terugbetaal nie. Alwil hy ook. So daardie geld gaan
>>> afgeskryf word as 'n geskenk. Die hele wereld sal beter af wees as die
>>> ding die tydelikke met die ewige gaan verwissel
>>>
>>
>> Vanwaar gaan die geld kom?van die belastingbetaler natuurlik en wie betaal
>> belasting in SA?
>>
>
Re: Hulp [boodskap #104472 is 'n antwoord op boodskap #104470] Ma, 18 Julie 2005 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Wie betaal belasting in SA?
> 1) Byna almal wat genoeg verdien
> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.

Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
oorgrote meerderheid van die geld in SA se
koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
dat dit net die wit mense is wat belasting
betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
en ek is moeg daarvan.

Gloudina
Re: Hulp [boodskap #104474 is 'n antwoord op boodskap #104453] Ma, 18 Julie 2005 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mugabe het die geld nodig om sy eie paleis te voltooi.

Snaaks - ek het geweet dit kom. Eers die "stille diplomasie" - maw die
kondonering van Mugabe se suksesvolle pogings om sy eie land se ekonomie af
te breek. En nou dat die koei in die sloot is moet die Suid-Afrikaanse
belastingbetaler weereens betaal vir die korrupte ANC-regering se versuim om
dissipline oor sy grens te handhaaf.
As ek reg onthou het Mbeki aangevoer dat optredes teen Mugabe sou lei to 'n
instroming van Zim-burgers na die RSA.Wel, dit het toe plaasgevind - "stille
diplomasie" ten spyt.
Re: Hulp [boodskap #104487 is 'n antwoord op boodskap #104472] Di, 19 Julie 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is hier iemand wat die gemiddelde per kapita spandering kan uitwerk
van die swart meerderheid teenoor dié van die blankes. Dit behoort
insiggewend te wees.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:5radnTowydIlbUbfRVn-gQ@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Wie betaal belasting in SA?
>> 1) Byna almal wat genoeg verdien
>> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
>
> Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
> tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
> oorgrote meerderheid van die geld in SA se
> koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
> dat dit net die wit mense is wat belasting
> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
> en ek is moeg daarvan.
>
> Gloudina
>
Re: Hulp [boodskap #104490 is 'n antwoord op boodskap #104487] Di, 19 Julie 2005 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jong, Suidwester, jy sal dalk verbaas staan! Die tyd wat die room deur die
blankes afgeskep was, is verby...

"Suidwester" skryf in boodskap news:m-qdne_uBqtcPUHfRVn-3w@is.co.za...
> Miskien is hier iemand wat die gemiddelde per kapita spandering kan uitwerk
> van die swart meerderheid teenoor dié van die blankes. Dit behoort
> insiggewend te wees.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:5radnTowydIlbUbfRVn-gQ@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Wie betaal belasting in SA?
>>> 1) Byna almal wat genoeg verdien
>>> 2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
>>
>> Ja, en omdat die bevolking van SA omtrent
>> tagtig persent of meer nie-blank is, kom die
>> oorgrote meerderheid van die geld in SA se
>> koffers uit nie-blanke hande. Hierdie ou storie
>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>> en ek is moeg daarvan.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Hulp [boodskap #104491 is 'n antwoord op boodskap #104472] Di, 19 Julie 2005 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek het nie eers daarna verwys nie. Wat ek wou tuisbring is dat ONS DIE
BELASTINGBETALERS die geld gaan betaal. Gaan kyk of jy Sondag se
Rapport kan kry. Daar is 'n goeie artikel in dat die WIT MIDDELKLAS 65%
van hulle verdienste belasting betaal. Dit is nie 'n moerse regse
komplot nie maar die waarheid.
Re: Hulp [boodskap #104492 is 'n antwoord op boodskap #104490] Di, 19 Julie 2005 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer nie 'n rasse-storie van die ding maak nie, maar idt is wel so dat
via VAT [of BTW in Afrikaans] betaal almal belasting op goedere gekoop en is
dit veel meer regverdig vir almal. Dit is egter nie so eenvoudig as wat
dit lyk nie. Ek weet nie van lewenskostes spesifiek in SA nie, maar ek sou
reken die gemiddelde blanke huishouding spandeer maklik aan kruideniersware
per maand om en by die R4000 [vir 'n gesin van 4 mense], terwyl die
gemiddelde swart gesin dalk nie eers by 'n R1500 gaan uitkom nie en heel
moontlik vir veel meer mense in die gesin.
Die groter meerderheid van die swart gesinne betaal ook nie persoonlike
belasting nie, terwyl meeste blanke gesinne se lede wel persoonlike
belasting betaal. O, en die room afskep? Dis veel erger as wat dit ooit
was! Ja daar het 'n klomp swart staatsamptenare gekom wat groot geld
verdien, maar werkloosheid en onbevoegdheid in die staatsdiens neem toe by
die dag. Kundige blankes se kennis word steeds benodig, maar waar hulle in
die verlede die ou dalk R5000 per maand salaris betaal het vir sy kennis,
hoes hulle nou maklik R50 000 op kontrak vir dieselfde persoon in sy eie
besigheid!
Net 'n voorbeeld. In Afrika word tegnologie ge-'dump' teen 'n moerse
tempo. Vandag se rekenaar is oor 'n jaar verouder en as 'n nuwe winkelitem
eintlik baie minder werd. Die regstellende onkundigheid en gebrek aan
ondervinding in die staatsdiens ken egter nie die verskil nie en word baie,
baie goeie pryse gevra vir items wat eintlik veel minder werd moes wees.
Kom kyk in Afrika! Gaan kyk in die Kaap na die paleise wat gebou word.
Kom kyk in Namibië, in Windhoek en aan ons kus waar die groot, duur huise
opgaan. Die geld rol soos nooit tevore nie. Wie bou daai huise? Die
swart kundigheid? Daar's nie so 'n ding nie. Dis oorwegend blankes en
basters wat gedwing was deur die rigting van die politiek om vir hulself te
werk en hulle doen dit mos nou nie verniet nie! As daar so 'n blink
staatsamptenaar aankom met sy Benz, sy krokkodilvelskoene en sy Armani pak
klere, dan vra jy hom ipv R3000 per vk m vir bouwerk, sommer so R7500 net
vir die lekker.
Afrika is 'n lekker plek!

"Max" skryf in boodskap news:42dca7aa$0$66033$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jong, Suidwester, jy sal dalk verbaas staan! Die tyd wat die room deur die
> blankes afgeskep was, is verby...
Re: Hulp [boodskap #104493 is 'n antwoord op boodskap #104491] Di, 19 Julie 2005 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frika" skryf

Daar is 'n goeie artikel in dat die WIT MIDDELKLAS 65%
> van hulle verdienste belasting betaal. Dit is nie 'n moerse regse
> komplot nie maar die waarheid.

En sover ek gelees het, betaal die gemiddelde
belastingbetaler nou minder belasting as
gedurende die laaste jare van apartheid.
Was dit toe 'n komplot van De Klerk?

Gloudina
Re: Hulp [boodskap #104494 is 'n antwoord op boodskap #104493] Di, 19 Julie 2005 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:MIydnRXFtp-PT0HfRVn-iA@rogers.com...
>
> "Frika" skryf
>
> Daar is 'n goeie artikel in dat die WIT MIDDELKLAS 65%
>> van hulle verdienste belasting betaal. Dit is nie 'n moerse regse
>> komplot nie maar die waarheid.
>
> En sover ek gelees het, betaal die gemiddelde
> belastingbetaler nou minder belasting as
> gedurende die laaste jare van apartheid.
> Was dit toe 'n komplot van De Klerk?
>
> Gloudina

Waar staan so iets te lees,in Belgie probeer die regering ons wys te maak
dat ons nou minder belasting betaal,terwyl pryse en BTW gestyg he,ek het
300Euro meer belasting betaal as vorig jaar terwyl my inkomste dieselfde
gebly is,ek dink dat dit geld sowel vir Europa as vir africa en Canada.
Re: Hulp [boodskap #104501 is 'n antwoord op boodskap #104472] Di, 19 Julie 2005 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers. Ek vermoed dit sal baie anders
op die nuusgroep pas!

DanielJan.

. Hierdie ou storie
> dat dit net die wit mense is wat belasting
> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
> en ek is moeg daarvan.
>
> Gloudina
>
Re: Hulp [boodskap #104502 is 'n antwoord op boodskap #104501] Di, 19 Julie 2005 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Gaan by jou moeke,broekventjie,sy het visjes klaargemaak,en gaan dan een
beetjie buitenspeel

"DanielJan" schreef in bericht
news:42dd061c$0$6346$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> ... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers. Ek vermoed dit sal baie anders
> op die nuusgroep pas!
>
> DanielJan.
>
> . Hierdie ou storie
>> dat dit net die wit mense is wat belasting
>> betaal, is 'n holruggeryde regse gesanik
>> en ek is moeg daarvan.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Hulp [boodskap #104503 is 'n antwoord op boodskap #104501] Di, 19 Julie 2005 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> ... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers.

Watter soort preskripsie, veral van 'n
sogenaamde sielkundige, wat lyk dit
my nie teveel praktiseer nie.

Hoekom gaan vra jy nie vir jou pelle
wat hulle daarvan dink nie. Jy weet
mos Breyten en daardie ou wat as
gevolg van sy velkleur nie toegelaat
was om in dieselfde whitey hoërskool
as ek skool te gaan nie, maar wat
toe sy doktersgraad in Hebreeus
by dink ek die Universiteit van Leiden
of Amsterdam behaal het.

Gloudina
Re: Hulp [boodskap #104504 is 'n antwoord op boodskap #104503] Di, 19 Julie 2005 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:3eadncCDaunsjEDfRVn-gA@rogers.com...
as gevolg van sy velkleur nie toegelaat
> was om in dieselfde whitey hoërskool
> as ek skool te gaan nie, maar wat
---die 'guts' van sy oortuiging gehad het. Ek, Gloudina, het die Whitey se
goed gevat wat hy aanbied, dit benut, verkas Kanada toe en daar sit ek
steeds en kraai oor die onregverdighede van Suid-Afrika.
Re: Hulp [boodskap #104508 is 'n antwoord op boodskap #104503] Di, 19 Julie 2005 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewSA  is tans af-lyn  NewSA
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ja en net so het baie van die bliksems in die buiteland gaan studeer
om hulle Militere verpligtinge vry te spring.
Ook maar goed so want nou kan hy darem sê dat hy nie "oneervol"
ontslaan is nie wat wel sou gebeur het.

Eintlik nie `n verskil in wat jy gedoen het om te vlug nie.

On Tue, 19 Jul 2005 10:50:56 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DanielJan" skryf
>
>> ... as jy dan so moeg is, gaan slaap liewers.
>
> Watter soort preskripsie, veral van 'n
> sogenaamde sielkundige, wat lyk dit
> my nie teveel praktiseer nie.
>
> Hoekom gaan vra jy nie vir jou pelle
> wat hulle daarvan dink nie. Jy weet
> mos Breyten en daardie ou wat as
> gevolg van sy velkleur nie toegelaat
> was om in dieselfde whitey hoërskool
> as ek skool te gaan nie, maar wat
> toe sy doktersgraad in Hebreeus
> by dink ek die Universiteit van Leiden
> of Amsterdam behaal het.
>
> Gloudina
>
Re: Hulp [boodskap #104509 is 'n antwoord op boodskap #104504] Di, 19 Julie 2005 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewSA  is tans af-lyn  NewSA
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
hahaha
Goeie een Suidwester.
Sit hom gerus by op die webblad by Taalkabaal....

On Tue, 19 Jul 2005 15:52:52 +0100, "Suidwester" wrote:

>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:3eadncCDaunsjEDfRVn-gA@rogers.com...
> as gevolg van sy velkleur nie toegelaat
>> was om in dieselfde whitey hoërskool
>> as ek skool te gaan nie, maar wat
> ---die 'guts' van sy oortuiging gehad het. Ek, Gloudina, het die Whitey se
> goed gevat wat hy aanbied, dit benut, verkas Kanada toe en daar sit ek
> steeds en kraai oor die onregverdighede van Suid-Afrika.
>
Re: Hulp [boodskap #104554 is 'n antwoord op boodskap #104474] Ma, 25 Julie 2005 13:07 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n interessante storie is dat die Sjinese vir die president van Namibië
se presidensiële paleis gaan sorg....op die huis..mits Namibië bereid is om
150 000 Sjinese families plek te gee. Hoe spel mens fokop?

"Jonas" skryf in boodskap news:dc07ig$804$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mugabe het die geld nodig om sy eie paleis te voltooi.
>
> Snaaks - ek het geweet dit kom. Eers die "stille diplomasie" - maw die
> kondonering van Mugabe se suksesvolle pogings om sy eie land se ekonomie
> af
> te breek. En nou dat die koei in die sloot is moet die Suid-Afrikaanse
> belastingbetaler weereens betaal vir die korrupte ANC-regering se versuim
> om
> dissipline oor sy grens te handhaaf.
> As ek reg onthou het Mbeki aangevoer dat optredes teen Mugabe sou lei to
> 'n
> instroming van Zim-burgers na die RSA.Wel, dit het toe plaasgevind -
> "stille
> diplomasie" ten spyt.
>
Vorige onderwerp: Re: RTL4 lachertje (nog steeds dwepen westerse geitenwollen sokken met Mugabe)
Volgende onderwerp: CD OPNAMES & BACKTRACKS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:03:37 MGT 2024