Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104242] |
Do, 07 Julie 2005 10:12 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
Bus het ook ontplof.
Sou dit met die olympiese spele te make hê?
Of G8? Dis tog myle daarvandaan...
Of 'n elektrisiteitsstoring...?
|
|
|
Re: Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104246 is 'n antwoord op boodskap #104242] |
Do, 07 Julie 2005 11:09 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sou dit 'n ongelukkige Fransman wees wat dit gedoen het?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:42cd01a4$0$84071$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
> Bus het ook ontplof.
>
> Sou dit met die olympiese spele te make hê?
>
> Of G8? Dis tog myle daarvandaan...
>
> Of 'n elektrisiteitsstoring...?
>
|
|
|
Re: Londen onder aanval!!! Of nie? [boodskap #104247 is 'n antwoord op boodskap #104246] |
Do, 07 Julie 2005 11:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo nie so nie, hulle het geen knoffelhuisies op die toneel gekry nie.
"Annette" skryf in boodskap news:daj2hr$87p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sou dit 'n ongelukkige Fransman wees wat dit gedoen het?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:42cd01a4$0$84071$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
>> Bus het ook ontplof.
>> Sou dit met die olympiese spele te make hê?
>> Of G8? Dis tog myle daarvandaan...
>> Of 'n elektrisiteitsstoring...?
>
|
|
|
|