Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat beteeken hierdie woorde
Wat beteeken hierdie woorde [boodskap #104063] Do, 23 Junie 2005 20:54 na volgende boodskap
Anonymous via the Cyp  is tans af-lyn  Anonymous via the Cyp
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Plank
Crunchie
Hairyback
Jaap

n Gooie vriend het vir my hierdie naame geroep maar ek weet nie wat hy beteeken nie. Hy se dis oulik worde.
Re: Wat beteeken hierdie woorde [boodskap #104065 is 'n antwoord op boodskap #104063] Vr, 24 Junie 2005 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> Plank - jy is stomonnosel
> Crunchie - Jy is 'n lekkertjie
> Hairyback - Jy lyk soos tant Koek se hoenderhaan
> Jaap - Jy is 'n Afrikaanse skapie
:)))

>
> n Gooie vriend het vir my hierdie naame geroep maar ek weet nie wat hy beteeken nie. Hy se dis oulik worde.
>
Re: Wat beteeken hierdie woorde [boodskap #104069 is 'n antwoord op boodskap #104063] Vr, 24 Junie 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Jun 2005 22:54:07 +0200 (CEST), Anonymous via the
Cypherpunks Tonga Remailer wrote:

> Plank
> Crunchie
> Hairyback
> Jaap
>
> n Gooie vriend het vir my hierdie naame geroep maar ek weet nie wat hy beteeken nie. Hy se dis oulik worde.

It is racial slander for Afrikaans speaking people.
Re: Wat beteeken hierdie woorde [boodskap #104071 is 'n antwoord op boodskap #104069] Vr, 24 Junie 2005 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gee nie om om 'm Crunchie genoem te word nie - ek is mos 'n soet
dogtertjie:))
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mienb195vkvvasp3r7q8hcabo9cr66lqqh@4ax.com...
>
>> Plank
>> Crunchie
>> Hairyback
>> Jaap
>>
>> n Gooie vriend het vir my hierdie naame geroep maar ek weet nie wat hy
beteeken nie. Hy se dis oulik worde.
>
> It is racial slander for Afrikaans speaking people.
>
Re: Wat beteeken hierdie woorde [boodskap #104077 is 'n antwoord op boodskap #104063] Vr, 24 Junie 2005 12:24 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nog ander ook wat jy hierby kan voeg. Naamlik "rope", "rockspider".
Noem vir my 'n nasionaliteit, soos jou eie byvoorbeeld , en dan gee ek aan
jou 'n hele paar uitdrukkings wat gebruik word om die ou groepie te beskryf.
(Maar, as jy van 'n donker ras is mag ons nie sulke uitdrukkings gebruik
nie - dan word dit asrassisme bestempel.)
Vorige onderwerp: Toe SA die Britse vloot aangeval het...
Volgende onderwerp: Afrika ontwikkeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:43:32 MGT 2024