Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Deneile - MP3's
Deneile - MP3's [boodskap #103955] Sa, 18 Junie 2005 14:02 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deneile - jy meld êrens van virusse en mp3's wat van Kzaa & Emule kom - ek
laai baie af en oor 'n lang tydperk - ek het nog nooit 'n virus in 'n mp3
gekry nie.
As jy 'n gmail-epos gehad het (jy kry so 2Gig stoorspasie) kan ek jou 'n
paar stuur - dis nou mp3's sonder virusse...
(Stuur my 'n epos-adres by fana...@gmail.com dan stuur ek jou die
uitnodiging om die gmail-rkening te aktiveer.)
Wat Sentech betref - as jy buite die ontvangsgebied val kan jy nie die opsie
benut nie - maar maak seker want ek het 'n ekstra antenna (yagi)
geinstalleer en het ek zero na hero itv ontvangs beweeg. Jy het geen "caps"
by Sentech nie - sekere van die aflaaiplekke word kunsmatig vertraag
gedurende die dag - maar oornag en naweke daar nie probleme nie. Enigste
nadele - jy kan nie jou faksmodem benut of insette lewer aan 'n nuusgroep
nie - jy kan wel die nuusgroep lees. Klaarblyklik 'n baie duur proses om
nuusgroep-toegang te bied aan intekenaars.
Re: Deneile - MP3's [boodskap #103960 is 'n antwoord op boodskap #103955] So, 19 Junie 2005 05:46 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Enigste nadele - jy kan nie jou faksmodem benut"

Jy kan altyd faks via e-pos stuur en ontvang ... beter opsie.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:d909s0$scp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Deneile - jy meld êrens van virusse en mp3's wat van Kzaa & Emule kom - ek
> laai baie af en oor 'n lang tydperk - ek het nog nooit 'n virus in 'n mp3
> gekry nie.
> As jy 'n gmail-epos gehad het (jy kry so 2Gig stoorspasie) kan ek jou 'n
> paar stuur - dis nou mp3's sonder virusse...
> (Stuur my 'n epos-adres by fana...@gmail.com dan stuur ek jou die
> uitnodiging om die gmail-rkening te aktiveer.)
> Wat Sentech betref - as jy buite die ontvangsgebied val kan jy nie die opsie
> benut nie - maar maak seker want ek het 'n ekstra antenna (yagi)
> geinstalleer en het ek zero na hero itv ontvangs beweeg. Jy het geen "caps"
> by Sentech nie - sekere van die aflaaiplekke word kunsmatig vertraag
> gedurende die dag - maar oornag en naweke daar nie probleme nie. Enigste
> nadele - jy kan nie jou faksmodem benut of insette lewer aan 'n nuusgroep
> nie - jy kan wel die nuusgroep lees. Klaarblyklik 'n baie duur proses om
> nuusgroep-toegang te bied aan intekenaars.
>
Vorige onderwerp: Re: Sleg Mense
Volgende onderwerp: Mbeki - het hy gespring...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:39:26 MGT 2024