Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Baby stabbed in the neck during robbery
Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103898] Do, 16 Junie 2005 18:29 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Jun 2005 16:15:04 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Wed, 15 Jun 2005 22:31:20 +0200, "Skokkie"
> wrote:
>
>
> Identikits of the robbers were being compiled, he said. - Sapa
>
>
>>> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=&click_id=79&a rt_id=qw1118851021194B265
>

>> This is when the debate on the death penalty takes on a new meaning.
>
> ...amd where the dager of hanging the wrong man becomes more critical
> as well..... (with all the emotion etc)
>
******************************************************

Ferdi, ek weet hierdie is nie jou afdeling in die Beeld nie, maar kan
jy tog miskien lig werp op hierdie brief in die Beeld van gister?

> aangehaal:
Woensdag 15 Junie 2005 bl. 24
Beeld - Johannesburg Finaal - Briewe

Plakkaat het geskok, my siel geruk
Zanné du Plessis, Pretoria

Ek wil my misnoeë uitspreek met Beeld se plakkaat Nie eens 'n Jesus
sal Zuma verwoes .
Dit was vir elke opregte Christen wat glo in die Here Jesus Christus
die skokkendste woorde van die dag.

Die woorde het my siel geruk. Ek sal graag wil weet wat die doel was
om die woorde op 'n plakkaat aan te bring en vir die wêreld te wys.

Is enige mens, ongeag wie, verhewe bo die Almagtige God van hemele en
aarde?
Aangehaal<

Versprei die Beeld dan sulke tipe plakate?

DD
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103971 is 'n antwoord op boodskap #103898] Ma, 20 Junie 2005 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons lees definitief twee verskillende koerante met twee verskillende
boodskappe van dieselfde tragedie:
Hier in die Kaap is die nuus as volg:
1) 'n 22-jarige dame, wat nie 'n familielid is nie, is in hegtenis geneem om
vandag in die hof te verskyn.
2) Sy is glo die intieme vriendin van die baba se biologiese vader.
3) Die vier swart manlike rowers/moordenaars is nog steeds op vrye voet.
-
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:cftcb1lflfq29cpe7v094tujp1jgqvitcp@4ax.com...
>
>
>
> > Baby stabbed in the neck during robbery
>>
>> June 15 2005 at 06:31PM
>>
>> Knife-wielding robbers fatally stabbed a six-month-old baby in an
>> attack on a home in Cape Town on Wednesday, police said.
>>
>> Police spokesperson Captain Elliot Sinyangana said the robbers conned
>> their way on to the property in Rondeboch East by posing as delivery
>> men.
>>
>> Holding the domestic worker and a visitor to the house at knife-point,
>> three of the robbers forced them into a bathroom.
>>
>> The fourth robber grabbed the baby girl.
>>
>> They fled with a locked safe taken from the house.
>>
>> Later managing to free themselves, the domestic worker and visitor
>> found the baby in a bedroom, fatally stabbed in the neck.
>>
>> Sinyangana appealed to anyone able to assist the police with
>> information about the incident to contact Detective Inspector Esmerald
>> Bailey, on 021 467 6006, or Crime Stop, on 08600 10111.
>>
>> Identikits of the robbers were being compiled, he said. - Sapa
>>
>
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=&click_id=79&a rt_id=qw1118851021194B265
>>
>
>
> Well it seems the culprit was caught and it also seems it was family.
>
> Judging by the photos they appear to be white.
>
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103974 is 'n antwoord op boodskap #103971] Ma, 20 Junie 2005 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jun 2005 09:59:36 +0200, "Annette" wrote:

> Ons lees definitief twee verskillende koerante met twee verskillende
> boodskappe van dieselfde tragedie:
> Hier in die Kaap is die nuus as volg:
> 1) 'n 22-jarige dame, wat nie 'n familielid is nie, is in hegtenis geneem om
> vandag in die hof te verskyn.

En sy is?

Behalwe wit, volgens die Burger die baasbrein agter die moord.

> 2) Sy is glo die intieme vriendin van die baba se biologiese vader.
> 3) Die vier swart manlike rowers/moordenaars is nog steeds op vrye voet.
> -
> Groetnis
> Annette
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103979 is 'n antwoord op boodskap #103974] Ma, 20 Junie 2005 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> En sy is?
>
> Behalwe wit, volgens die Burger die baasbrein agter die moord.

So jy lees ook die Burger, Ferdi?

Gloudina
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103980 is 'n antwoord op boodskap #103974] Ma, 20 Junie 2005 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog geen naam nie, maar volgens Argus iemand van Tafelsig van Portugeuse
herkoms....
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ja3db1dobdihu5rhd20oitkb28ouk7vfm7@4ax.com...
> On Mon, 20 Jun 2005 09:59:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> verskillende
>> boodskappe van dieselfde tragedie:
>> Hier in die Kaap is die nuus as volg:
>> 1) 'n 22-jarige dame, wat nie 'n familielid is nie, is in hegtenis geneem om
>> vandag in die hof te verskyn.
>
> En sy is?
>
> Behalwe wit, volgens die Burger die baasbrein agter die moord.
>
>
>> 2) Sy is glo die intieme vriendin van die baba se biologiese vader.
>> 3) Die vier swart manlike rowers/moordenaars is nog steeds op vrye voet.
>> -
>> Groetnis
>> Annette
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103982 is 'n antwoord op boodskap #103979] Ma, 20 Junie 2005 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Jun 2005 07:50:47 -0400, "@rogers.com" wrote:

> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> En sy is?

>> Behalwe wit, volgens die Burger die baasbrein agter die moord.
>
> So jy lees ook die Burger, Ferdi?
>
> Gloudina

Ek lees hulle berigte, ja.
Re: Baby stabbed in the neck during robbery [boodskap #103987 is 'n antwoord op boodskap #103980] Ma, 20 Junie 2005 18:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is toe vanmiddag 'n naam gegee - Rodriques of so iets....
-
Groetnis
Annette

"DD" skryf in boodskap news:5v1eb1tek4fi8hi9u24ao6d75idn7v6sr4@4ax.com...
> On Mon, 20 Jun 2005 14:07:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nog geen naam nie, maar volgens Argus iemand van Tafelsig van Portugeuse
>> herkoms....
>
Vorige onderwerp: Riaan Eksteen gesoek
Volgende onderwerp: Honden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:47:32 MGT 2024