Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitspraakdag
Uitspraakdag [boodskap #103781] Di, 14 Junie 2005 06:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.

2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.

In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.

--
Groetnis
Annette
Re: Uitspraakdag [boodskap #103784 is 'n antwoord op boodskap #103781] Di, 14 Junie 2005 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wie is die A4?

"Annette" skryf in boodskap news:d8ltke$gho$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.
>
> 2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.
>
> In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Uitspraakdag [boodskap #103785 is 'n antwoord op boodskap #103784] Di, 14 Junie 2005 07:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Waterkloof vier - Rykman-seuntjies wat in al die foto's arrogant
voorkom.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d8lu7u$hel$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is die A4?
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ltke$gho$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1) Onse Prez gaan blykbaar vandag iets sê oor Zuma.
>>
>> 2) Die Arrogante Vier se uitspraak is ook vandag.
>>
>> In beide gevalle hoop ek hul kry wat hul toekom.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Proteas
Volgende onderwerp: Bedrog: Standaard vir Afrika, No1.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:32:27 MGT 2024