Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skadelike advertensies
Skadelike advertensies [boodskap #103667] Wo, 08 Junie 2005 06:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.

Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van die
dameslawe op die rowerskip.
--
Groetnis
Annette
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103670 is 'n antwoord op boodskap #103667] Wo, 08 Junie 2005 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is Good Hope FM

Ek dink dit is bad nie want ek het nou die dag gelees wat werklik met die
advertensie bedoel was! Eintlik is dit 'n vissersboot...so as jy die
lugfoto van die boot sien dan sal verwag jy gaan geharde seemanne op die
boot kry, maar inplaas word die boot deur fluweel skraps gekleede dames
beheer....so GHFM bedoel hulle mag lyk soos 'n gewone stasie van buite maar
die dj's en inhoud is heel anders as die ander stasies! En enige ou gee mos
nou nie om vir die bietjie vlees wat so lieflik vertoon word nie! Jy kan
die ad van hul websire laai.

"Annette" skryf in boodskap news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>
> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van
> die
> dameslawe op die rowerskip.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103672 is 'n antwoord op boodskap #103667] Wo, 08 Junie 2005 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom stres vroumense as 'n klomp vroumense 'n man bedien, maar kraai van
plesier as dit andersom gedoen word?

"Annette" skryf in boodskap news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>
> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van
> die
> dameslawe op die rowerskip.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103674 is 'n antwoord op boodskap #103670] Wo, 08 Junie 2005 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse nut is 'n advertensie as dit 'n storie nodig het om dit te
verduidelik?
Die hele advertensie is seksisties en chauvinisties - en dit is wat ek teen
dit het. Buitendien het die vloerskroppers nie een 'n lappie oor die knie
nie!:)
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d865an$g6g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is Good Hope FM
>
> Ek dink dit is bad nie want ek het nou die dag gelees wat werklik met die
> advertensie bedoel was! Eintlik is dit 'n vissersboot...so as jy die
> lugfoto van die boot sien dan sal verwag jy gaan geharde seemanne op die
> boot kry, maar inplaas word die boot deur fluweel skraps gekleede dames
> beheer....so GHFM bedoel hulle mag lyk soos 'n gewone stasie van buite maar
> die dj's en inhoud is heel anders as die ander stasies! En enige ou gee mos
> nou nie om vir die bietjie vlees wat so lieflik vertoon word nie! Jy kan
> die ad van hul websire laai.
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
>> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
>> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
>> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
>> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>>
>> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van
>> die
>> dameslawe op die rowerskip.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103675 is 'n antwoord op boodskap #103672] Wo, 08 Junie 2005 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie van as nie, maar van hoe!
Ek kan aan geen advertensie dink waar 'n skamelgeklede man 'n werkie in 'n
advertensie doen nie.
Vir my sou die advertensie veel meer trefkrag gehad het as die
vloerskroppers mans in stertrieme was:))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:a8-dnWj-54QWPjvfRVn-rg@is.co.za...
> Hoekom stres vroumense as 'n klomp vroumense 'n man bedien, maar kraai van
> plesier as dit andersom gedoen word?
> "Annette" wrote in message
> news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
>> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
>> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
>> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
>> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>>
>> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van
>> die
>> dameslawe op die rowerskip.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103677 is 'n antwoord op boodskap #103667] Wo, 08 Junie 2005 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en 'n hele nuwe idee van va va voom as oupa sy pyp opsteek met 'n sak
nat van petrol?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>
> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van die
> dameslawe op die rowerskip.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103682 is 'n antwoord op boodskap #103677] Wo, 08 Junie 2005 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheez!!! Daar gee jy die adverteerders 'n nuwe idee vir 'n
opvolgadvertensie!:)))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:Icqdne1qzu0kTzvfRVn-jQ@is.co.za...
> ... en 'n hele nuwe idee van va va voom as oupa sy pyp opsteek met 'n sak
> nat van petrol?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d864b1$ei4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
>> televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
>> opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
>> Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
>> toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
>>
>> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van
> die
>> dameslawe op die rowerskip.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103688 is 'n antwoord op boodskap #103667] Wo, 08 Junie 2005 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Jun 2005 08:43:51 +0200, "Annette" wrote:

> Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van die
> dameslawe op die rowerskip.

Jy moet erken daai vroue ken hul plek!
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103692 is 'n antwoord op boodskap #103688] Wo, 08 Junie 2005 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blerrie sjtoepit modelle wat hul siel vir geld verkoop....
:))
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ogvda1ljuv8es4u0i0r2kgfn7v82numqq6@4ax.com...
> On Wed, 8 Jun 2005 08:43:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
> dink) van die
>> dameslawe op die rowerskip.
>
> Jy moet erken daai vroue ken hul plek!
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103706 is 'n antwoord op boodskap #103675] Do, 09 Junie 2005 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Annette

Ek kan: wat van daardie Archers advertensie met die "Fransman" in?

Groete
Pieter
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103708 is 'n antwoord op boodskap #103706] Do, 09 Junie 2005 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis tog 'n mannetjie wat 'n produk adverteer ( drank) wat mans gewonlik
drink?
Maar jy is reg - hy moes nie geposeer het met sy hare so deurmekaar nie:))))
--
Groetnis
Annette
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1118299103.253586.315960@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
> Annette
>
> Ek kan: wat van daardie Archers advertensie met die "Fransman" in?
>
> Groete
> Pieter
>
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103951 is 'n antwoord op boodskap #103667] Sa, 18 Junie 2005 13:05 Na vorige boodskap
TOP_DOLLAR  is tans af-lyn  TOP_DOLLAR
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Siestog, arme Anonymous "Naartjie Bunker" is so jammer dat hy nou nie meer
in Suid Africa kan lewe nie, want hy is te skyt bang vir die swartes en het
toe weggehol. Nou is dit n' kwesie van suur drywe en die bliksem is te
swak
om enige iets anders daarom trend te doen, maar om die brawes wat agter
gebly het te beswader. Fok foort you spineless gedrog wat nooit moes gebore
geword het nie. On the other hand "Naartjie( or is this Nude Raider) might
be one of the oppressors that had to fled the country, because his black
slaves is looking for him. Dick head, why don't you read what i shouted out
to shit like you in this same news columns. Go and shit in your own back
yard - where
ever that might be after you ran away from your black slaves- serves you
right.

"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:6RMEQN7938511.6408680556@anonymous.poster...
> Ag Jirre Jissis dom vrou ...
>
> why don't you just call up your maatjies at the SABC and get it cancelled
> (oh
> shit the black people have taken over the SABC - looks like you're on your
> own). Maybe the dominie objects (whilst he pomps the parishioners wives).
>
> Maybe you should just get used to it and hou jou dom bek.....
>
Vorige onderwerp: Selfde as die ou dae
Volgende onderwerp: Re: Sleg Mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:28:52 MGT 2024