Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog-trauma PTSD
Oorlog-trauma PTSD [boodskap #10366] Sa, 16 Augustus 1997 00:00
Marius van Niekerk  is tans af-lyn  Marius van Niekerk
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
South African Veterans Association SAVA run by veterans for veterans

Hi
Ons is besig om 'n Veteraan Self-Help program in Suid Afrika te lanseer vir
getraumatiseerde ex-soldate (en hulle families). Ons is al die laaste vyf
jaar besig met die projek en word die eerste groep nou in Kaapstad gestig.
As jy meer wil weet oor oor ons program, e-mail ons by:
savet...@hotmail.com

Hoor van julle
Marius van Niekerk
Vorige onderwerp: Vensters in SA in:vir Leendert, Wen en Vira
Volgende onderwerp: Re: Nog gesels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:37:13 MGT 2024