Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Booby Skinstadt?
Waar is Booby Skinstadt? [boodskap #103604] Sa, 04 Junie 2005 07:12 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hy kan mos nou weer begin rugby speel noudat Corne uit die prentjie is!
Re: Waar is Booby Skinstadt? [boodskap #103605 is 'n antwoord op boodskap #103604] Sa, 04 Junie 2005 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy sit in Engeland. Ek dink nie hy het meer kans om die bokspan te haal nie.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d7rk99$6ug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy kan mos nou weer begin rugby speel noudat Corne uit die prentjie is!
>
Re: Waar is Booby Skinstadt? [boodskap #103606 is 'n antwoord op boodskap #103604] Sa, 04 Junie 2005 09:04 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy hang rond in London......

"Deneile" skryf in boodskap news:d7rk99$6ug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy kan mos nou weer begin rugby speel noudat Corne uit die prentjie is!
>
Vorige onderwerp: kan 'n goeie vangs wees - hengelaar.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: M&G
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:01:13 MGT 2024