Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die dae?
Waar is die dae? [boodskap #103588] Vr, 03 Junie 2005 07:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe ons tydens die Paasnaweek kon kyk na die klubkampioenskappe,
SomerSaterdae kon gaan rondloop of rondry, en nie vasgekluister sit om rugby
te kan kyk nie, en wanneer winter aanbreek, om jou Saterdagmiddag te verwyl
onder 'n kombers, 'n bottel rooiwyn, en na die Kerriekoppie te kan kyk.
Dis winterig hier. Reën. Winderig, Koelerig. En geen plaaslike rugby van
enige waarde om na te kan kyk die naweek nie.
Ek sal maar 'n trui brei die naweek.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Waar is die dae? [boodskap #103589 is 'n antwoord op boodskap #103588] Vr, 03 Junie 2005 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy van die Rapport Toernooi?

"Annette" skryf in boodskap news:d7ovt9$prp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe ons tydens die Paasnaweek kon kyk na die klubkampioenskappe,
> SomerSaterdae kon gaan rondloop of rondry, en nie vasgekluister sit om
> rugby
> te kan kyk nie, en wanneer winter aanbreek, om jou Saterdagmiddag te
> verwyl
> onder 'n kombers, 'n bottel rooiwyn, en na die Kerriekoppie te kan kyk.
> Dis winterig hier. Reën. Winderig, Koelerig. En geen plaaslike rugby van
> enige waarde om na te kan kyk die naweek nie.
> Ek sal maar 'n trui brei die naweek.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Re: Waar is die dae? [boodskap #103590 is 'n antwoord op boodskap #103589] Vr, 03 Junie 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rapport Toernooi? Van wanneer af is hulle in die prentjie? As daar so iets
was, is dit onder groot geheimhouding gedoen:))) Ek het niks daarvan op TV
gesien soos in die ou dae nie.
More is dit twee Frans-sprekende dames teen mekaar in die tennis. Wonder of
ons 'n paar Franse vloekwoorde gaan leer:))

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Deneile" skryf in boodskap news:d7p447$5c5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat jy van die Rapport Toernooi?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d7ovt9$prp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toe ons tydens die Paasnaweek kon kyk na die klubkampioenskappe,
>> SomerSaterdae kon gaan rondloop of rondry, en nie vasgekluister sit om
>> rugby
>> te kan kyk nie, en wanneer winter aanbreek, om jou Saterdagmiddag te
>> verwyl
>> onder 'n kombers, 'n bottel rooiwyn, en na die Kerriekoppie te kan kyk.
>> Dis winterig hier. Reën. Winderig, Koelerig. En geen plaaslike rugby van
>> enige waarde om na te kan kyk die naweek nie.
>> Ek sal maar 'n trui brei die naweek.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
Re: Waar is die dae? [boodskap #103592 is 'n antwoord op boodskap #103590] Vr, 03 Junie 2005 09:54 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
o jy is seker weer bietjie dig vandag......Die Rapport toernooi was 'n groot
klub rugby kompetisie wat altyd oor Paas naweek gestrek! Die Maandag was
die finale wedstryd gespeel. Dit was toe nog onder Federasie!

"Annette" skryf in boodskap news:d7p8ul$ln1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rapport Toernooi? Van wanneer af is hulle in die prentjie? As daar so iets
> was, is dit onder groot geheimhouding gedoen:))) Ek het niks daarvan op TV
> gesien soos in die ou dae nie.
> More is dit twee Frans-sprekende dames teen mekaar in die tennis. Wonder
> of
> ons 'n paar Franse vloekwoorde gaan leer:))
>
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Deneile" wrote in message
> news:d7p447$5c5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Praat jy van die Rapport Toernooi?


>> "Annette" wrote in message
>> news:d7ovt9$prp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toe ons tydens die Paasnaweek kon kyk na die klubkampioenskappe,
>>> SomerSaterdae kon gaan rondloop of rondry, en nie vasgekluister sit om
>>> rugby
>>> te kan kyk nie, en wanneer winter aanbreek, om jou Saterdagmiddag te
>>> verwyl
>>> onder 'n kombers, 'n bottel rooiwyn, en na die Kerriekoppie te kan kyk.
>>> Dis winterig hier. Reën. Winderig, Koelerig. En geen plaaslike rugby
>>> van
>>> enige waarde om na te kan kyk die naweek nie.
>>> Ek sal maar 'n trui brei die naweek.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>> ann...@ctnet.co.za
>>>
>
Vorige onderwerp: Regstellende aksie: Naakte rassisme?
Volgende onderwerp: Herkouende leeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 17:20:44 MGT 2024