Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Republiekdag
Republiekdag [boodskap #103506] Di, 31 Mei 2005 17:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal ons die enigste land ter wêreld wees wat nie hul republiekwording met 'n
spesiale dag vier nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Republiekdag [boodskap #103509 is 'n antwoord op boodskap #103506] Di, 31 Mei 2005 19:58 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ons het dan nou die 27ste April, alhoewel dit nou nie as Repbliekdag bekend
staan nie? 31 Mei het in 1994 verval, net soos 6 April ook verval het. As jy
mooi kyk is 27 April amper presies in die middel van dié twee datums.

Annette het geskryf:
> Sal ons die enigste land ter wêreld wees wat nie hul republiekwording met 'n
> spesiale dag vier nie?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: Verhoog op die platteland
Volgende onderwerp: Tronkstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:40:42 MGT 2024