Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tronkstraf
Tronkstraf [boodskap #103493] Ma, 30 Mei 2005 14:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons almal weet die tronke is effe oorvol, maar mense word nog steeds oms
elke hoek en draai met die tronk gedreig.
Die nuuste is glo TB pasiënte wat nie hul reeks medikasie voluit neem nie,
gaan glo tronk toe gestuur word....
Nou wil ek net weet - as iemand TB agv vigs het, sal die TB medikasiereeks
enigsins help?
--
Groetnis
Annette
Re: Tronkstraf [boodskap #103511 is 'n antwoord op boodskap #103493] Di, 31 Mei 2005 21:07 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar is TB nie 'n oordraagbare siekte nie?
Vorige onderwerp: Republiekdag
Volgende onderwerp: Ferdi kom in...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:53:03 MGT 2024