Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Infiltrering
Infiltrering [boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 15:09 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit net ek, of word ons groep geinfiltreer deur vreemde boodskappe waarin
niemand belangstel nie.


--
Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: Infiltrering [boodskap #1028 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe gaan dit met die verhuising? Ek trek die komende naweek. Meeste van my
besittings is gepak..mens kan wegkruipertjie in my kamer speel..

--
Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: Infiltrering [boodskap #1029 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, waar is my maniere..naand Lorinda

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef9f591$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bdcohf$kca$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Is dit net ek, of word ons groep geinfiltreer deur vreemde boodskappe
| waarin
| > niemand belangstel nie.
| >
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
| >
|
| Dis sommer 'n spul kruispossers wat letterlik na honderde groep toe pos.
Ons
| is maar net een van die baie....
|
| Lorinda
|
|
|
Re: Infiltrering [boodskap #1031 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
shhhht..nie so hard nie...ek lê 'n lokval...

--
Andries in die bos

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef9f845$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bdct1c$o1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Jammer, waar is my maniere..naand Lorinda
| >
| Hello Andries! Wat doen jy vanaand?
|
| Lorinda
|
|
|
Re: Infiltrering [boodskap #1032 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
*andries, fluisterend..*

ja, ek kan nie wag om my eie plekkie te hê nie..

--
andries kyk deur sy nagsig na die ry bome voor hom, en vee oor sy ken...

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef9f9bd$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bdcsqq$ntr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Hoe gaan dit met die verhuising? Ek trek die komende naweek. Meeste van
my
| > besittings is gepak..mens kan wegkruipertjie in my kamer speel..
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
| >
|
| Nie sleg nie, ketel is uitgepak soos ek gese het. Ek is baie bly dis
verby!
| Sien jy uit na die trekkery (wel na die woonstel dan)?
|
| Lorinda
|
|
Re: Infiltrering [boodskap #1033 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
ja, alles is bymekaar. as jy wil gaan fliek, dan gaan jy. as jy wil gaan
party, dan gaan jy. ek mis die stad en al die vriende wat ek daar agter
gelaat het..ons sien mekaar darm as ek bloem toe gaan..dan hou ons altyd
tipe van 'n ruinie.

--
andries kruip in die donker rond om te kyk of al sy troeppe okey is ..en nie
lê en slaap nie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef9fad2$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bdctpj$oov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > *andries, fluisterend..*
| >
| > ja, ek kan nie wag om my eie plekkie te hê nie..
| >
| > --
| > andries kyk deur sy nagsig na die ry bome voor hom, en vee oor sy ken...
| >
| Dis goed, ek is bly vir jou. Het jy van Bloemfontein gehou toe jy daar
gebly
| het?
|
| Lorinda
|
|
|
Re: Infiltrering [boodskap #1038 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote |

| Vir wie??
|
| Lorinda die Nuuskierige
|

Die kaffers wat my pa se boontjies steel, ons is 30 man sterk.
weet jy hoe koud is dit hier? ons lê by 'n laning bome met die stoor in sig.
5km van hier af in 'n NW'tlike igting het ek 'n battery van 155mm howitzers
wat reg staan vir my bevel om te vuur. is reg vir hulle. ons het self
mortiere hulle staan so 'n entjie van my af. ek skat die stoor so 'n 600m
van ons af. ons is gewapen met R4's, handgrenate en donderbuise. twee troepe
lê reg met lugfakkels wat hulle die lug moet inskiet sodra die aksie begin.
ons weet nie wat om te verag nie. Speedy is die sniper, maar ek weet nie
waar de hel hy is nie. ons het sy "markmanship" nodig. hy het saam uit die
chopper gespring.. waar is die ou! dammit.

O, ja. ek is die luitenant hier.

--
andries kruip na die radio om te kyk of hy nie vir Speedy in die hande kan
kry nie...alweer.
Re: Infiltrering [boodskap #1040 is 'n antwoord op boodskap #1027] Wo, 25 Junie 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdcohf$kca$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit net ek, of word ons groep geinfiltreer deur vreemde boodskappe waarin
> niemand belangstel nie.
>
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
>

Dis sommer 'n spul kruispossers wat letterlik na honderde groep toe pos. Ons
is maar net een van die baie....

Lorinda
Re: Infiltrering [boodskap #1041 is 'n antwoord op boodskap #1029] Wo, 25 Junie 2003 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdct1c$o1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jammer, waar is my maniere..naand Lorinda
>
Hello Andries! Wat doen jy vanaand?

Lorinda
Re: Infiltrering [boodskap #1042 is 'n antwoord op boodskap #1028] Wo, 25 Junie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdcsqq$ntr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan dit met die verhuising? Ek trek die komende naweek. Meeste van my
> besittings is gepak..mens kan wegkruipertjie in my kamer speel..
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
>

Nie sleg nie, ketel is uitgepak soos ek gese het. Ek is baie bly dis verby!
Sien jy uit na die trekkery (wel na die woonstel dan)?

Lorinda
Re: Infiltrering [boodskap #1043 is 'n antwoord op boodskap #1032] Wo, 25 Junie 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdctpj$oov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> *andries, fluisterend..*
>
> ja, ek kan nie wag om my eie plekkie te hê nie..
>
> --
> andries kyk deur sy nagsig na die ry bome voor hom, en vee oor sy ken...
>
Dis goed, ek is bly vir jou. Het jy van Bloemfontein gehou toe jy daar gebly
het?

Lorinda
Re: Infiltrering [boodskap #1047 is 'n antwoord op boodskap #1041] Wo, 25 Junie 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:
> shhhht..nie so hard nie...ek le 'n lokval...
>
> --
> Andries in die bos
>

Vir wie??

Lorinda die Nuuskierige
Re: Infiltrering [boodskap #1049 is 'n antwoord op boodskap #1038] Do, 26 Junie 2003 03:26 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bdd1bn$r90$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote |
>
> | Vir wie??
> |
> | Lorinda die Nuuskierige
> |
>
> Die kaffers wat my pa se boontjies steel, ons is 30 man sterk.
> weet jy hoe koud is dit hier? ons lê by 'n laning bome met die stoor in sig.
> 5km van hier af in 'n NW'tlike igting het ek 'n battery van 155mm howitzers
> wat reg staan vir my bevel om te vuur. is reg vir hulle. ons het self
> mortiere hulle staan so 'n entjie van my af. ek skat die stoor so 'n 600m
> van ons af. ons is gewapen met R4's, handgrenate en donderbuise. twee troepe
> lê reg met lugfakkels wat hulle die lug moet inskiet sodra die aksie begin.
> ons weet nie wat om te verag nie. Speedy is die sniper, maar ek weet nie
> waar de hel hy is nie. ons het sy "markmanship" nodig. hy het saam uit die
> chopper gespring.. waar is die ou! dammit.
>
> O, ja. ek is die luitenant hier.
>
> --
> andries kruip na die radio om te kyk of hy nie vir Speedy in die hande kan
> kry nie...alweer.
>

Jy kan nie iemand skiet wat boontjies steel nie! Ek dog dis die ongewensde
possers wat al die bewapening veroorsaak het....

Lorinda
Vorige onderwerp: gauw gauw!
Volgende onderwerp: bokdrolspoegkompetisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:08:02 MGT 2024