Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moleste in Orania
Moleste in Orania [boodskap #103136] Ma, 16 Mei 2005 09:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sjeim. En al die gemors gebeur in 'n heel kontroleerbare gemeenskap van 400?
Hulle wil hul eie skool, geld en koeksistermonument hê, maar nou harloop
hulle arbitrasiehof toe om geskille te besleg?
Geen Utopia kan vir ewig bestaan as Afrikaans-sprekende blanke Afrikaners
daar gaan nesskop nie.:)))

--
Groetnis
Annette
Re: Moleste in Orania [boodskap #103149 is 'n antwoord op boodskap #103136] Ma, 16 Mei 2005 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy ken mos die storie van as twee Afrikaners op 'n eiland strand? Binne
die eerste 24-uur stig hulle twee politieke partye en twee kerke! Daar is
niks op hierdie aarde wat sy mede-Afrikaner so min sukses gun as juis ander
Afrikaners nie......

"Annette" skryf in boodskap news:d69o8b$9h0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sjeim. En al die gemors gebeur in 'n heel kontroleerbare gemeenskap van
> 400?
> Hulle wil hul eie skool, geld en koeksistermonument hê, maar nou harloop
> hulle arbitrasiehof toe om geskille te besleg?
> Geen Utopia kan vir ewig bestaan as Afrikaans-sprekende blanke Afrikaners
> daar gaan nesskop nie.:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Moleste in Orania [boodskap #103156 is 'n antwoord op boodskap #103149] Ma, 16 Mei 2005 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie veralgemeen en napraat nie Suidwester!! Ek gun elke liewe deelnemer
hier net die beste.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:XbGdncpFqdM2GRXfRVn-hQ@is.co.za...
> Jy ken mos die storie van as twee Afrikaners op 'n eiland strand? Binne
> die eerste 24-uur stig hulle twee politieke partye en twee kerke! Daar is
> niks op hierdie aarde wat sy mede-Afrikaner so min sukses gun as juis ander
> Afrikaners nie......
> "Annette" wrote in message
> news:d69o8b$9h0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sjeim. En al die gemors gebeur in 'n heel kontroleerbare gemeenskap van
>> 400?
>> Hulle wil hul eie skool, geld en koeksistermonument hê, maar nou harloop
>> hulle arbitrasiehof toe om geskille te besleg?
>> Geen Utopia kan vir ewig bestaan as Afrikaans-sprekende blanke Afrikaners
>> daar gaan nesskop nie.:)))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Moleste in Orania [boodskap #103158 is 'n antwoord op boodskap #103156] Ma, 16 Mei 2005 13:03 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, kom ek stel dit vir jou sê: Solank as wat 'n klomp Afrikaners 'n
demokratiese sê oor iets het, gaan die kak spat. Verkoop aan hulle aandele
en die ou met die meeste aandele is baas, dan werk dit.

"Annette" skryf in boodskap news:d6a5g3$13a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moenie veralgemeen en napraat nie Suidwester!! Ek gun elke liewe deelnemer
> hier net die beste.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:XbGdncpFqdM2GRXfRVn-hQ@is.co.za...
>> Jy ken mos die storie van as twee Afrikaners op 'n eiland strand? Binne
>> die eerste 24-uur stig hulle twee politieke partye en twee kerke! Daar
> is
>> niks op hierdie aarde wat sy mede-Afrikaner so min sukses gun as juis
> ander
>> Afrikaners nie......
>> "Annette" wrote in message
>> news:d69o8b$9h0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sjeim. En al die gemors gebeur in 'n heel kontroleerbare gemeenskap van
>>> 400?
>>> Hulle wil hul eie skool, geld en koeksistermonument hê, maar nou
>>> harloop
>>> hulle arbitrasiehof toe om geskille te besleg?
>>> Geen Utopia kan vir ewig bestaan as Afrikaans-sprekende blanke
> Afrikaners
>>> daar gaan nesskop nie.:)))
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Invoere, die Sjinese & Amazon.com
Volgende onderwerp: Oor invoere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 17:57:39 MGT 2024