Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toe ek nog jonk was ( Engels)
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103087] So, 15 Mei 2005 11:51 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> In my day...
>>
>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>> how much harder they had it in the old days:

Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
of wat jy geskryf het.

Gloudina
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103093 is 'n antwoord op boodskap #103087] So, 15 Mei 2005 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
dit voel vir my als asof jy jouself die reg aanneem om aan ander hier te
noem en reguleer wat hulle mag doen. Waar het jy jou liksens gekoop?

DanielJan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Ns-dnb128KZqqBrfRVn-qA@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> In my day...
>>>
>>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>>> how much harder they had it in the old days:
>
> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
> en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
> en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
> en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
> Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
> het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
> of wat jy geskryf het.
>
> Gloudina
>
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103118 is 'n antwoord op boodskap #103087] So, 15 Mei 2005 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In my day, we couldn't afford shoes, so we went barefoot. In the winter we
had to wrap our feet with barbed wire for traction. -- Bill Flavin,
Alexandria

-------------------------

Antie... hierdie is darem "universal"... my ma het ook kaalpoot in die sneeu
skool toe geloop!!

Ek het dit nogal amusant gevind :) Jy hoef nie daar te bly om die humor te
sien nie... ek kon met 'n hele paar van die goed identifiseer.

Elaine

"@rogers.com" wrote :

> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103119 is 'n antwoord op boodskap #103087] So, 15 Mei 2005 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat ek dink jy is sommer net humorloos en plein bitchy. Wat's fout,
jy nie ditalles gekry vanoggend nie? Selfs grappies in ENgels en vanuit 'n
ander kultuur as ons s'n kan snaaks wees. lig bietjie op. Lighten up as jy
nie verstaan nie :)

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Ns-dnb128KZqqBrfRVn-qA@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> In my day...
>>>
>>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>>> how much harder they had it in the old days:
>
> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
> en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
> en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
> en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
> Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
> het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
> of wat jy geskryf het.
>
> Gloudina
>
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103120 is 'n antwoord op boodskap #103118] Ma, 16 Mei 2005 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die meeste gehou van die een van Silver Beauty:))

Maar van koue en skoene gepraat - nou nog sit my ma koerantpapier in haar
skoene as die wnter aanbreek.

--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:d68i0s$7l9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In my day, we couldn't afford shoes, so we went barefoot. In the winter we
> had to wrap our feet with barbed wire for traction. -- Bill Flavin,
> Alexandria
>
> -------------------------
>
> Antie... hierdie is darem "universal"... my ma het ook kaalpoot in die sneeu
> skool toe geloop!!
>
> Ek het dit nogal amusant gevind :) Jy hoef nie daar te bly om die humor te
> sien nie... ek kon met 'n hele paar van die goed identifiseer.
>
> Elaine
>
>
> "@rogers.com" wrote :
>
>> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
>> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
>
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103140 is 'n antwoord op boodskap #103087] Ma, 16 Mei 2005 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In die begin het ek gedink mense is onnodig kras met jou.

Nou sien ek hoekom.

On Sun, 15 May 2005 07:51:07 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Annette" skryf
>
>> In my day...
>>>
>>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>>> how much harder they had it in the old days:
>
> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
> en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
> AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
> en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
> en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
> Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
> het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
> of wat jy geskryf het.
>
> Gloudina
>
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103141 is 'n antwoord op boodskap #103140] Ma, 16 Mei 2005 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Julius - ons oues weet al wat Gloudina se reaksie gaan wees.
Sy jaag ons teen die mure op met haar verouderde siening re SA, en ek
treiter haar met Engelse stukkies hier;)))
Alles ter wille van die bloeddruk, wat ons almal blosend gesond hou:))

--
Groetnis
Annette

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:05qg81le1s9j4e948dj31db9h750rio5e9@4ax.com...
> In die begin het ek gedink mense is onnodig kras met jou.
>
> Nou sien ek hoekom.
>
>
>
> On Sun, 15 May 2005 07:51:07 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> In my day...
>>>>
>>>> The Washington Post Report in which people were asked to tell Gen-Xers
>>>> how much harder they had it in the old days:
>>
>> Hoekom pos jy hierdie stuk, wat geheel en al van
>> die VSA kom en gladnie jou wêreld beskryf nie,
>> en wat geheel en al in Engels is, op hierdie
>> AFRIKAANSE nuusgroep. Dink jy Amerikaners
>> en Amerikaans is so oulik dat jy hulle moet napraat
>> en hulle deel van jou kultuur maak? As jy iets in
>> Engels wil pos, pos iets wat JM Coetzee geskryf
>> het, of wat Herman Charles Bosman geskryf het,
>> of wat jy geskryf het.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103157 is 'n antwoord op boodskap #103141] Ma, 16 Mei 2005 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Ontspan Julius - ons oues weet al wat Gloudina se reaksie gaan wees.
> Sy jaag ons teen die mure op met haar verouderde siening re SA, en ek
> treiter haar met Engelse stukkies hier;)))

Jy vergeet natuurlik dat hierdie Afrikaanse nuusgroep 'n
proses moes deurgaan om op die internet te kom. Dat
daar sekere voorwaardes verbonde is aan sy bestaan.
En dat een van die voorwaardes is dat die nuusgroep
Afrikaans as medium sal gebruik vir algemene gesprekke,
en dat waar daar van Engels gebruik gemaak word, dit
ten minste iets te doen het met SA of Suid-Afrikaanse
kultuur.
Dus, Annette, as jy aanhou om 'n stuk uit Amerika
wat deur Amerikaners geskryf is oor Amerikaanse
kondisies op hierdie nuusgroep te plaas, dan het ek
die reg om jou aan te kla by die instansies wat hierdie
nuusgroep in stand hou. In die laaste analise kan ek
verklaar dat die nuusgroep nie meer sy oorspronklike
oktrooi se reëls volg nie, en dat dit dus getermineer
moet word.

Gloudina
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103175 is 'n antwoord op boodskap #103157] Ma, 16 Mei 2005 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moet ek julle weer terugwys na die "charter" van die nuusgroep?

Mens kan in enige taal hier pos. Punt.

Die nuusgroep is oop en daar is geen moderator nie - al wil sommiges so optree.

Gloudina sal niemand aankla nie want sy't g'n voet om op te staan nie.

Gloudina, as jy so erg oor die saak voel, stig jou eie gemodereerde nuusgroep
net vir Afrikaans. Jy weet mos hoe die storie werk, dan nie?

Sterkte, hoor!

@rogers.com het geskryf:
> "Annette" skryf
> Jy vergeet natuurlik dat hierdie Afrikaanse nuusgroep 'n
> proses moes deurgaan om op die internet te kom. Dat
> daar sekere voorwaardes verbonde is aan sy bestaan.
> En dat een van die voorwaardes is dat die nuusgroep
> Afrikaans as medium sal gebruik vir algemene gesprekke,
> en dat waar daar van Engels gebruik gemaak word, dit
> ten minste iets te doen het met SA of Suid-Afrikaanse
> kultuur.
> Dus, Annette, as jy aanhou om 'n stuk uit Amerika
> wat deur Amerikaners geskryf is oor Amerikaanse
> kondisies op hierdie nuusgroep te plaas, dan het ek
> die reg om jou aan te kla by die instansies wat hierdie
> nuusgroep in stand hou. In die laaste analise kan ek
> verklaar dat die nuusgroep nie meer sy oorspronklike
> oktrooi se reëls volg nie, en dat dit dus getermineer
> moet word.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103176 is 'n antwoord op boodskap #103157] Ma, 16 Mei 2005 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 09:00:04 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Annette" skryf
>
>> Ontspan Julius - ons oues weet al wat Gloudina se reaksie gaan wees.
>> Sy jaag ons teen die mure op met haar verouderde siening re SA, en ek
>> treiter haar met Engelse stukkies hier;)))
>
> Jy vergeet natuurlik dat hierdie Afrikaanse nuusgroep 'n
> proses moes deurgaan om op die internet te kom. Dat
> daar sekere voorwaardes verbonde is aan sy bestaan.
> En dat een van die voorwaardes is dat die nuusgroep
> Afrikaans as medium sal gebruik vir algemene gesprekke,
> en dat waar daar van Engels gebruik gemaak word, dit
> ten minste iets te doen het met SA of Suid-Afrikaanse
> kultuur.
> Dus, Annette, as jy aanhou om 'n stuk uit Amerika
> wat deur Amerikaners geskryf is oor Amerikaanse
> kondisies op hierdie nuusgroep te plaas, dan het ek
> die reg om jou aan te kla by die instansies wat hierdie
> nuusgroep in stand hou. In die laaste analise kan ek
> verklaar dat die nuusgroep nie meer sy oorspronklike
> oktrooi se reëls volg nie, en dat dit dus getermineer
> moet word.
>
> Gloudina
>

en hier Julius, kan ek jou bietjie meer van bouwer vertel.
Sy vertel hier, en jy kon aan haar stemtoon hoor dat sy heel trots is
daarop, dat haar man oor die apartheidsverlede van Afrikaans,
geweier het om verder Afrikaans te praat, en toe oorgeskakel het,
saam met haar, om engels hul huistaal te maak. En later gehoop het
dat hy geen Afrikaanse aksent meer het nie. En teleurgesteld was
toe hy engels praat met die groenteverkoper en in Afrikaans geantwoord
word:-)))))))))

In die eerste plek weet sy so min van geskiedenis, dat sy nie eens
besef hoe groot aandeel die engelse in apartheid gehad het nie.
(Seretse Khama is uit sy land verban deur die engelse omdat hy 'n
blanke vrou getrou het - Encarta) die motor maatskappye en mynbedrywe,
die Anglo's en die Goldfields ens. het almal gescore onder apartheid
deur van goedkoop arbeid gebruik te maak. Die Mercedese en
Volkswagens, die Chefs en Fords. het goedkooparbeid gebruik.

Verder (!) is die feit dat die engelse die plase en plaashuise
afgebrand het in Suid Afrika, die vrouens en kinders in
konsentrasiekampe vermoor het ens, vir haar 'n riem onder die
hart! Dit is die taal wat hulle in hul huis wil praat het het hulle
besluit! Want, Afrikaans sal hulle nie in hulle huis praat nie,
want dit het 'n apartheidsverlede.

En dan, skynheilig soos sy is, skryf sy dit wat sy hier bo skryf.

Sy verstaan die dinge nie, weet niks van musiek af nie,
en het in haar hele musiekvoorraad net een gekrapte seven single
met die naam 'op my ramkietjie met net een snaar...!'

DD
Re: Toe ek nog jonk was ( Engels) [boodskap #103181 is 'n antwoord op boodskap #103176] Ma, 16 Mei 2005 19:30 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 20:44:20 +0200, Dave wrote:

> On Mon, 16 May 2005 09:00:04 -0400, "@rogers.com"
> wrote:

> deur van goedkoop arbeid gebruik te maak. Die Mercedese en
> Volkswagens, die Chefs en Fords. het goedkooparbeid gebruik.
>

> DD
>
>
>
>
>

lees maar Chevs soos dit bedoel was:-)

DD
Vorige onderwerp: Oor invoere
Volgende onderwerp: Lente in Vlaandere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 01:46:52 MGT 2024