Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pryse van DVD's
Pryse van DVD's [boodskap #103086] So, 15 Mei 2005 11:39 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?

Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com

Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.

Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.

Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
fokken R350 !!

Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
kry dit vir R120 - alles ingesluit.

Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
R120 alles ingesluit self bestel?".

Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!

Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
stommiteit van onkunde laat oopval.
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103113 is 'n antwoord op boodskap #103086] So, 15 Mei 2005 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan probeer gerus www.take2.co.za hulle pryse is billik (so R95 - R120 vir
ouer flieks) en hulle het 'n groot verskeidenheid... ek het heel onlangs
Pirates of the Caribbean daar gekoop vir R95. Ook hulle cd en boek pryse is
baie laag.

As jy bereid is om 'n paar maande te wag, sal jy sien die pryse van die dvds
gaan af. Sodra hy op die mark kom, kos die dvd R200/R300 - 3 maande later
kos hy R120. Ek betaal not 'n sokkie nie R200 vir 'n dvd nie. Vergeet van
die winkels, hulle het overheads wat hulle moet dek. Veral in Sandton!!

Piracy speel 'n rol, maar ek dink dit word erger gemaak deur die hewige
pryse... Ek hou ook 'n ogie by die groot Pick 'n Pay (hypermarket)... so
elke tweede maand het hulle uitverkopings en kan jy 'n DVD vir ongeveer R95
optel. So het ek die Harry Potters gekry teen R120 een. Maar dieselfde dan
as wat dit my sou kos om in te voer van Amerika af. Oor krismis het ek 'n
'bundle pack' van 2 dvd's gekoop wat R140 gekos het, maw R70 per DVD. Jy
moet net weet waar om te kyk :o).

Groete
Elaine

"Ferdi Greyling" wrote:
> Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103125 is 'n antwoord op boodskap #103086] Ma, 16 Mei 2005 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Shame, arme ou "Frikkie" . Jy het regtig 'n probleem...

On 15 May 2005 15:01:52 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Charles Danson) wrote:

> Ok boet first up - plural of DVD is not DVD's - look it up if you are note sure
> next time. This is an English acronym so please don't misuse it again in
> future...

> Ok this is how it works for SAfricans who want DVDs. Because there are so many
> bad people downloading naughty pirated copies of movies etc someone has to pay
> to support the music companies. The decision was therefore made to make
> SAfricans pay double the going rate to compensate for this bad situation.
> Initially it was suggested that bOERS (yes, those non-existent, stinky people
> in Africa) should pay 3 times more - but that idea was shelved. The reason
> provided was because bOERS don't technically exist, or afrikaners for that
> matter, so I guess you were lucky on that score.
>
> On a technical note, because you are also paying double the rate that the rest
> of the world does for internet access, and phone call charges are also sky
> high, the big people know you are in a corner. It's too expensive for you to
> download naughty movies and stuff so they have you by the short and cury ones,
> over a barrel so to speak. Now Vet Gat Annette and Vet "Kanadese" Tannie please
> don't go getting all jags cos Ferdie is "alles reg om te ry".
>
> PS - what are you doing buying English movies - what is wrong wif the afrikaans
> ones? Do you have someone translating the words for you, or have you a
> connection at SABC dubbing dept?
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103126 is 'n antwoord op boodskap #103113] Ma, 16 Mei 2005 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 23:30:04 +0200, "Elaine" wrote:
> Gaan probeer gerus www.take2.co.za hulle pryse is billik (so R95 - R120 vir
> ouer flieks) en hulle het 'n groot verskeidenheid... ek het heel onlangs
> Pirates of the Caribbean daar gekoop vir R95. Ook hulle cd en boek pryse is
> baie laag.
>
> As jy bereid is om 'n paar maande te wag, sal jy sien die pryse van die dvds
> gaan af. Sodra hy op die mark kom, kos die dvd R200/R300 - 3 maande later
> kos hy R120. Ek betaal not 'n sokkie nie R200 vir 'n dvd nie. Vergeet van
> die winkels, hulle het overheads wat hulle moet dek. Veral in Sandton!!
>
> Piracy speel 'n rol, maar ek dink dit word erger gemaak deur die hewige
> pryse... Ek hou ook 'n ogie by die groot Pick 'n Pay (hypermarket)... so
> elke tweede maand het hulle uitverkopings en kan jy 'n DVD vir ongeveer R95
> optel. So het ek die Harry Potters gekry teen R120 een. Maar dieselfde dan
> as wat dit my sou kos om in te voer van Amerika af. Oor krismis het ek 'n
> 'bundle pack' van 2 dvd's gekoop wat R140 gekos het, maw R70 per DVD. Jy
> moet net weet waar om te kyk :o).

Kom ons doen 'n toets. Se^ my watter DVD jy die mees onlangs in 'n
winkel in SA gekoop en wat jy daarvoor betaal het. Dan gaan kyk ons
wat kos dit op Amazon.

Aflewering, by the way, van Amazon is onder 3 weke.

Piracy speel 'n rol on hoe" pryse? Ek dink nie so nie. Ek dink dis
andersom. Hoe" pryse speel 'n rol in piracy.

Die pryse van DVD's het ook nog niks met piracy te doen nie aangesien
daar omtrent geen piracy van DVD's onder gewone gebruikers is nie.
Beslis nie in SA nie.

Daarvoor het jy serious broadband nodig en 'n DVD-skrywer plus of
sagteware wat DVD's kan saampers of dubbelmedium-DVDR's wat nog so R50
een kos.

Die DVD-pryse in SA winkels het niks met piracy in SA te doen nie.
Ook nie met piracy in die VSA (of elders) nie want die pryse in die
VSA is 'n fraksie van wat dit in SA is.

'n Mens kan selfs so redeneer: Daar is piracy in die VSA. Pryse in die
VSA is laag. Dus veroorsaak piracy lae pryse.

Ek sou dink dis heel moontlik 'n korrekte argument want dis nogal
moeite om te pirate. Die meeste mense sal eerder 'n CD of DVD gaan
koop. Dan het jy waarbvorg van goeie kwaliteit, jy het mooi verpakking
en jy het dit dadelik.

Maar as 'n tiener die keuse het om 'n nuwe rock CD of te koop vir R150
of te copy vir R2,50. Raai wat gaan hy doen?
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103154 is 'n antwoord op boodskap #103125] Ma, 16 Mei 2005 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat ou maat,
of hy nou R10.00 is of R100.00, as ek hom wil hê dan koop ek hom.
Net soos die pertolpryse.

Ag ek kry lekker tot in my tone as die pryse so styg want vir my is dit nie
`n probleem nie sowel as vir die groot meerderheid Boere maar hoekom ek so
lekker kry is dat die diere vrek van die honger wat nog te sê van brandstof
te bekostig....hahaha

Vleispot Groete
Frikkie

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:4rig819iajvp12ncj6tqiovtbs06ksts2l@4ax.com...
>
> Shame, arme ou "Frikkie" . Jy het regtig 'n probleem...
>
>
>
>
>
> On 15 May 2005 15:01:52 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
> (Charles Danson) wrote:
>
> > future...
>
>
>> Ok this is how it works for SAfricans who want DVDs. Because there are so many
>> bad people downloading naughty pirated copies of movies etc someone has to pay
>> to support the music companies. The decision was therefore made to make
>> SAfricans pay double the going rate to compensate for this bad situation.
>> Initially it was suggested that bOERS (yes, those non-existent, stinky people
>> in Africa) should pay 3 times more - but that idea was shelved. The reason
>> provided was because bOERS don't technically exist, or afrikaners for that
>> matter, so I guess you were lucky on that score.
>>
>> On a technical note, because you are also paying double the rate that the rest
>> of the world does for internet access, and phone call charges are also sky
>> high, the big people know you are in a corner. It's too expensive for you to
>> download naughty movies and stuff so they have you by the short and cury ones,
>> over a barrel so to speak. Now Vet Gat Annette and Vet "Kanadese" Tannie please
>> don't go getting all jags cos Ferdie is "alles reg om te ry".
>>
>> PS - what are you doing buying English movies - what is wrong wif the afrikaans
>> ones? Do you have someone translating the words for you, or have you a
>> connection at SABC dubbing dept?
>>
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103177 is 'n antwoord op boodskap #103126] Ma, 16 Mei 2005 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet maar goed rondkyk. Nie alle CDs of DVDs is noodwendig goedkoper by
Amazon of diesulkes nie. Ek het ook al 'n paar keer sleg 2de gekom want hier is
iemand met lang vingers wat al 3x van my bestelde goed gegaps het.

Ferdi Greyling het geskryf:
> Kom ons doen 'n toets. Se^ my watter DVD jy die mees onlangs in 'n
> winkel in SA gekoop en wat jy daarvoor betaal het. Dan gaan kyk ons
> wat kos dit op Amazon.
>
> Aflewering, by the way, van Amazon is onder 3 weke.
Somtyds

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103184 is 'n antwoord op boodskap #103086] Ma, 16 Mei 2005 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arkham_asylum  is tans af-lyn  arkham_asylum
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
what is up with that Charlie dude concerning Afrikaners?? He has some issues
no??
Anyhoo the biggest thing you have to take into account concerning the prices
of dvd's is the economies of scale. The US has a much bigger market and
initial uptake and sales of dvd's is almost 1million times to that of SA.
The result = lower cost to consumer.
Also a big problem is the attitude of retailers in SA namely charge what you
please and the sheeple would buy it, i know for a fact that many (and i mean
many) shops up the price by as much as 200% !!! I have seen the the special
extended editions of lord of the rings retail for over a R1000 in SA, yet
you can find the exact same copy for about £17 on Amazon!! that close to a
600% increase. Makes you think eh?

This scenario relates to almost all electronic and entertainment goods, I
mean look at the playstation games fiasco!!! So in the end no-one buys the
stuff ie. the sales nosdive ie. up the selling price to recoup losser ie.
vicious circle of plain old SA.

"Ferdi Greyling" wrote in message
news:bmce811p6v0l2p86jqrpi5h5cqkjvjc2vd@4ax.com...
> Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?
>
> Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com
>
> Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
> die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.
>
> Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
> DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
> aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.
>
> Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
> Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
> by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
> fokken R350 !!
>
> Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
> kry dit vir R120 - alles ingesluit.
>
> Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
> Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
> te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
> R120 alles ingesluit self bestel?".
>
> Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
> Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!
>
> Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
> stommiteit van onkunde laat oopval.
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103187 is 'n antwoord op boodskap #103177] Ma, 16 Mei 2005 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arkham_asylum  is tans af-lyn  arkham_asylum
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
ggoo

"knersus" skryf in boodskap news:d6apiv$lrj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens moet maar goed rondkyk. Nie alle CDs of DVDs is noodwendig goedkoper
> by Amazon of diesulkes nie. Ek het ook al 'n paar keer sleg 2de gekom
> want hier is iemand met lang vingers wat al 3x van my bestelde goed gegaps
> het.
>
> Ferdi Greyling het geskryf:
>> Kom ons doen 'n toets. Se^ my watter DVD jy die mees onlangs in 'n
>> winkel in SA gekoop en wat jy daarvoor betaal het. Dan gaan kyk ons
>> wat kos dit op Amazon.

>> Aflewering, by the way, van Amazon is onder 3 weke.
> Somtyds
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103194 is 'n antwoord op boodskap #103184] Di, 17 Mei 2005 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 May 2005 22:21:10 GMT, "arkham_asylum"
wrote:

> Anyhoo the biggest thing you have to take into account concerning the prices
> of dvd's is the economies of scale. The US has a much bigger market and
> initial uptake and sales of dvd's is almost 1million times to that of SA.
> The result = lower cost to consumer.

Yes. That is a valid argument but no US retailer will sell under cost.
Thus one can accept that the price that Amazon - for example - charges
is (for the sake of the argument) what the SA retailer will pay as
well. To that he can add tax and transport cost (which is bound to be
less than I pay for one DVD per post from the US).
Then he can add R10 on TOP of that and the price will be about R135 -
which I will pay for the luxury of getting the DVD to take home and
watch.

But R200 to R300? That is my gripe

> Also a big problem is the attitude of retailers in SA namely charge what you
> please and the sheeple would buy it, i know for a fact that many (and i mean
> many) shops up the price by as much as 200% !!! I have seen the the special
> extended editions of lord of the rings retail for over a R1000 in SA, yet
> you can find the exact same copy for about £17 on Amazon!! that close to a
> 600% increase. Makes you think eh?

As more and more people by via the net the message will come home.

This scenario relates to almost all electronic and entertainment
goods, I
> mean look at the playstation games fiasco!!! So in the end no-one buys the
> stuff ie. the sales nosdive ie. up the selling price to recoup losser ie.
> vicious circle of plain old SA.

Sounds like Telkom!
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103199 is 'n antwoord op boodskap #103086] Di, 17 Mei 2005 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan doodeenvoudig video winkel toe, en neem vir my 'n paar DVD's uit.
Indien ek dink dit is die moeite werd burn ek hom vir my.

1 x DVD (uitneem) R15
1 x DVD (blank) R4
1 x DVD cover by Montana Traders in Pretoria R2

Een pragtige DVD vir +- R30

Ek is seker veronderstel om skuldig te voel oor dit wat ek doen, maar ek sal
aanhou daarmee totdat die pryse van die goed meer realisties is.

Ek kan nie verstaan hoekom 'n video goedkoper as 'n DVD is nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:bmce811p6v0l2p86jqrpi5h5cqkjvjc2vd@4ax.com...
> Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?
>
> Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com
>
> Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
> die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.
>
> Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
> DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
> aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.
>
> Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
> Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
> by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
> fokken R350 !!
>
> Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
> kry dit vir R120 - alles ingesluit.
>
> Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
> Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
> te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
> R120 alles ingesluit self bestel?".
>
> Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
> Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!
>
> Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
> stommiteit van onkunde laat oopval.
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103200 is 'n antwoord op boodskap #103199] Di, 17 Mei 2005 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek gaan doodeenvoudig video winkel toe, en neem vir my 'n paar DVD's uit.
> Indien ek dink dit is die moeite werd burn ek hom vir my.
>
> 1 x DVD (uitneem) R15
> 1 x DVD (blank) R4
> 1 x DVD cover by Montana Traders in Pretoria R2
>
> Een pragtige DVD vir +- R30
>
> Ek is seker veronderstel om skuldig te voel oor dit wat ek doen, maar ek sal
> aanhou daarmee totdat die pryse van die goed meer realisties is.
>
> Ek kan nie verstaan hoekom 'n video goedkoper as 'n DVD is nie

'n Video behoort duurder as 'n DVD te wees want die intellektuele
inhoud is dieselfde, maar 'n video-kasset kos baie meer om te
vervaardig.

Wat jy se is presies my argument.
As musiek CD's R35 kos, koop ek dit eerder.
As DVD's bv. R50 sou kos, sal ek dit koop voor ek dit copy.
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103203 is 'n antwoord op boodskap #103199] Di, 17 Mei 2005 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:

> 1 x DVD (blank) R4

Iemand se my nou die dag iewers in Jhb word dual layer DVDR's al teen
R25 een verkoop.
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103204 is 'n antwoord op boodskap #103203] Di, 17 Mei 2005 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beteken dit nou dat jy van straatstalletjie tot straatstalletjie moet ry om
die plek te kry?:)
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9ruj81dc2l18kt40if17p3c1stnt7a4tqv@4ax.com...
> On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> Iemand se my nou die dag iewers in Jhb word dual layer DVDR's al teen
> R25 een verkoop.
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103205 is 'n antwoord op boodskap #103203] Di, 17 Mei 2005 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
In Belgie 12.99? vir 10 blank DVD's
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9ruj81dc2l18kt40if17p3c1stnt7a4tqv@4ax.com...
> On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> Iemand se my nou die dag iewers in Jhb word dual layer DVDR's al teen
> R25 een verkoop.
>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103208 is 'n antwoord op boodskap #103203] Di, 17 Mei 2005 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 16:11:34 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> Iemand se my nou die dag iewers in Jhb word dual layer DVDR's al teen
> R25 een verkoop.
>

dit klink beter. Die enigste keer wat ek daaroor navraag gedoen het,
was die prys sowat R100. En ek het 'n dual writer maar dit sou dom
gewees het om soveel daarvoor te betaal.

DD
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103209 is 'n antwoord op boodskap #103204] Di, 17 Mei 2005 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 16:14:13 +0200, "Annette" wrote:

> Beteken dit nou dat jy van straatstalletjie tot straatstalletjie moet ry om
> die plek te kry?:)

Nee, dit beteken dat jy bietjie geduld moet beoefen
om dit by die kafee op die hoek daarvoor te koop.

DD
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103220 is 'n antwoord op boodskap #103199] Wo, 18 Mei 2005 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan watter sagteware gebruik jy om die dvd van +7gb na 4.7gb te compress?
Die double sided discs is nogal duur....ek het gehoor divx compress 'n hele
+7gb na cd en kwaliteit bly dieselfde!

"Riaan" skryf in boodskap news:1116329617.912445@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek gaan doodeenvoudig video winkel toe, en neem vir my 'n paar DVD's uit.
> Indien ek dink dit is die moeite werd burn ek hom vir my.
>
> 1 x DVD (uitneem) R15
> 1 x DVD (blank) R4
> 1 x DVD cover by Montana Traders in Pretoria R2
>
> Een pragtige DVD vir +- R30
>
> Ek is seker veronderstel om skuldig te voel oor dit wat ek doen, maar ek
> sal aanhou daarmee totdat die pryse van die goed meer realisties is.
>
> Ek kan nie verstaan hoekom 'n video goedkoper as 'n DVD is nie
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:bmce811p6v0l2p86jqrpi5h5cqkjvjc2vd@4ax.com...
>> Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?

>> Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com

>> Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
>> die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.

>> Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
>> DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
>> aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.

>> Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
>> Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
>> by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
>> fokken R350 !!

>> Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
>> kry dit vir R120 - alles ingesluit.

>> Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
>> Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
>> te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
>> R120 alles ingesluit self bestel?".

>> Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
>> Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!

>> Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
>> stommiteit van onkunde laat oopval.


>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103223 is 'n antwoord op boodskap #103220] Wo, 18 Mei 2005 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik DVD Shrink. Ek hou van die program omrede dit 'n image van die
DVD na my HD toe skryf wat vooraf manipuleerbaar is. Soos jyself weet
bestaan die meeste DVD's uit meer as een sound track, en het ook 'n menu met
opsies. Met DVD shrink het jy die opsie om van die sound tracks weg te laat,
(tale wat jy in elk geval nie verstaan nie) en van die byskrifte. Die gevolg
is dat jy met 'n baie kleiner image sit wat compress moet word.

En die goue reel is maar natuurlik hoe minder jy het om te compress, hoe
beter is die kwaliteit.

Dan gebruik ek Movie Jack om die image te burn. Geen spesifieke rede hoekom
ek die paket gebruik nie, ek hou maar net van sy eenvoud.

Groete

Riaan

"Deneile" skryf in boodskap news:d6epis$24n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Riaan watter sagteware gebruik jy om die dvd van +7gb na 4.7gb te
> compress? Die double sided discs is nogal duur....ek het gehoor divx
> compress 'n hele +7gb na cd en kwaliteit bly dieselfde!
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1116329617.912445@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek gaan doodeenvoudig video winkel toe, en neem vir my 'n paar DVD's uit.
>> Indien ek dink dit is die moeite werd burn ek hom vir my.

>> 1 x DVD (uitneem) R15
>> 1 x DVD (blank) R4
>> 1 x DVD cover by Montana Traders in Pretoria R2

>> Een pragtige DVD vir +- R30

>> Ek is seker veronderstel om skuldig te voel oor dit wat ek doen, maar ek
>> sal aanhou daarmee totdat die pryse van die goed meer realisties is.

>> Ek kan nie verstaan hoekom 'n video goedkoper as 'n DVD is nie



>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:bmce811p6v0l2p86jqrpi5h5cqkjvjc2vd@4ax.com...
>>> Waddemoer gaan aan met verkopers van DVD's (en CD's) in SA?
>
>>> Hulle is dubbeld so duur soos internet-verkopers soos Amazon.com
>
>>> Ek het onlangs n DVD-speler aangeskaf en begin toe - in die lig van
>>> die kak flieks wat DSTV uitsaai - kyk na DVD's.
>
>>> Kom toe agter dat terwyl winkels in Jhb maklik R200 tot R300 vir 'n
>>> DVD kan vra, kan ek dit vir so R70 op Amazon koop. Betaal dan so R25
>>> aflewering, so R25 belasting en wag twee weke.
>
>>> Het gesoek na The Last Waltz, die movie wat Martin Scorsese van The
>>> Band se laaste konsert in San Francisco gemaak het. Kry dit in Sandton
>>> by een van die groot CD-winkels (dis nou die DVD wat ek kry) teen
>>> fokken R350 !!
>
>>> Gaan toe laggend huis toe en bestel dit van Amazon. Wag twee weke en
>>> kry dit vir R120 - alles ingesluit.
>
>>> Weet die mense dat hulle op die punt is om al hul kliente te verloor?
>>> Die snaakste is as mens vir hulle se"julle vra R180 om die CD vir my
>>> te bestel - en kyk hier , op die print out kan jy sien ek kan dit vir
>>> R120 alles ingesluit self bestel?".
>
>>> Dan kyk hulle na jou asof jy iets baie snaaks gese het en stap weg.
>>> Dit "dawn" nie op hulle dat hulle pas 'n klient verloor het nie!
>
>>> Besides, Amazom bied keuses van flieks wat plaaslike mense se monde in
>>> stommiteit van onkunde laat oopval.
>
>


>
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103228 is 'n antwoord op boodskap #103220] Wo, 18 Mei 2005 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 May 2005 09:11:03 +0200, "Deneile"
wrote:

> Riaan watter sagteware gebruik jy om die dvd van +7gb na 4.7gb te compress?
> Die double sided discs is nogal duur....ek het gehoor divx compress 'n hele
> +7gb na cd en kwaliteit bly dieselfde!

Try kombinasie van clone dvd en any dvd. Any dvd breek
beskermingskodes en clone dvd skryf dit. Dit kompress oor movies. Tot
30% kompressie is nie sigbaar in kwaliteit op die tv nie.;
As jy kompres se jy net watter klankbane en subtitles jy wo. he. Meer
klankbane ens beteken natuurlik groter kompressie.
Dan kry jy 'n dvd wat dadelik begin speel - met jou klankbaan-keuses -
met ander woorde een sonder al die warra warra van directors comments
ens.

Die kompressie is natuurlik na 4,3 gig toe vir die enkel-laag dvd's.
En hulle is NIE 4,7 gig nie, maar 4,3. Die ,7 is een of ander PR
waffle

Die software kan bekyk word by http://www.slysoft.com/en/
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103233 is 'n antwoord op boodskap #103204] Wo, 18 Mei 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 May 2005 16:14:13 +0200, "Annette" wrote:

> Beteken dit nou dat jy van straatstalletjie tot straatstalletjie moet ry om
> die plek te kry?:)

Hy het die naam genoem. Iewers in Sandton, maar ek het nie onthou nie.
Single layer pas my nou nog. Sal wag tot dual layer so R5 kos.
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103239 is 'n antwoord op boodskap #103203] Wo, 18 Mei 2005 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:9ruj81dc2l18kt40if17p3c1stnt7a4tqv@4ax.com...
> On Tue, 17 May 2005 13:33:51 +0200, "Riaan" wrote:
>
>
> Iemand se my nou die dag iewers in Jhb word dual layer DVDR's al teen
> R25 een verkoop.
>

Ek het met my vorige besoek aan SA 'n klomp DVDs gekoop en hulle was almal
4,7GB.

As ek 'n DVD copy, krimp ek hom na 4,7GB. As CloneDVD sê dat die kwaliteit
te sleg gaan word, laat ek die ekstras (waarna ek tog nooit kyk nie) weg.

Hier in Holland lyk dit nie of die dual layers gaan posvat nie.
Re: Pryse van DVD's [boodskap #103242 is 'n antwoord op boodskap #103228] Wo, 18 Mei 2005 15:00 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik ook CloneDVD2 en AnyDVD. Werk perfek! (en vinnig).

DIVX is iets heeltemal anders. Dis nou tensy jy DVDs kyk met net twee
speakers. Dan kan jy oorstap na DIVX/VCD.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ea4m8197nla7mtqn9apcjl23hmq3c1pk1g@4ax.com...
> On Wed, 18 May 2005 09:11:03 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> compress?
>> Die double sided discs is nogal duur....ek het gehoor divx compress 'n hele
>> +7gb na cd en kwaliteit bly dieselfde!
>
>
> Try kombinasie van clone dvd en any dvd. Any dvd breek
> beskermingskodes en clone dvd skryf dit. Dit kompress oor movies. Tot
> 30% kompressie is nie sigbaar in kwaliteit op die tv nie.;
> As jy kompres se jy net watter klankbane en subtitles jy wo. he. Meer
> klankbane ens beteken natuurlik groter kompressie.
> Dan kry jy 'n dvd wat dadelik begin speel - met jou klankbaan-keuses -
> met ander woorde een sonder al die warra warra van directors comments
> ens.
>
> Die kompressie is natuurlik na 4,3 gig toe vir die enkel-laag dvd's.
> En hulle is NIE 4,7 gig nie, maar 4,3. Die ,7 is een of ander PR
> waffle
>
> Die software kan bekyk word by http://www.slysoft.com/en/
>
Vorige onderwerp: Oor invoere III
Volgende onderwerp: Elaine en HP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 15:56:58 MGT 2024