Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto se kanto
Manto se kanto [boodskap #103013] Vr, 13 Mei 2005 06:46 na volgende boodskap
Zuben  is tans af-lyn  Zuben
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Manto Tshabalala Msimang
is vir VIGS en die virus nie bang.
"Smeer knoffel en olie
op die tietmantolie -
en eet beet - dit verwyder die drang."

(Gaan Jonas my nou vervolg?)
Re: Manto se kanto [boodskap #103016 is 'n antwoord op boodskap #103013] Vr, 13 Mei 2005 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - omdat jy valhede verkondig;))
As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
--
Groetnis
Annette

"Zuben" skryf in boodskap news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Manto Tshabalala Msimang
> is vir VIGS en die virus nie bang.
> "Smeer knoffel en olie
> op die tietmantolie -
> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
Re: Manto se kanto [boodskap #103017 is 'n antwoord op boodskap #103013] Vr, 13 Mei 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sê hy met sy rooi tande:)))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d61n96$rga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
>> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Zuben" wrote in message
>> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Manto Tshabalala Msimang
>>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>>> "Smeer knoffel en olie
>>> op die tietmantolie -
>>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>
>>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>
>
>>
>
Re: Manto se kanto [boodskap #103018 is 'n antwoord op boodskap #103016] Vr, 13 Mei 2005 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!

"Annette" skryf in boodskap news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Zuben" wrote in message
> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Manto Tshabalala Msimang
>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>> "Smeer knoffel en olie
>> op die tietmantolie -
>> en eet beet - dit verwyder die drang."

>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)


>
Re: Manto se kanto [boodskap #103025 is 'n antwoord op boodskap #103017] Vr, 13 Mei 2005 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rooi tande van die beet of van...

Sies, hoe ril ek nou.

"Annette" skryf in boodskap news:d61pgv$5dq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê hy met sy rooi tande:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d61n96$rga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kloosterkoek smaak lekker met beet slaai!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d61mqq$qc6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - omdat jy valhede verkondig;))
>>> As beet die drang verwyder, dan was ek nou 'n kloosterkoekie;))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Zuben" wrote in message
>>> news:d61imr$i55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Manto Tshabalala Msimang
>>>> is vir VIGS en die virus nie bang.
>>>> "Smeer knoffel en olie
>>>> op die tietmantolie -
>>>> en eet beet - dit verwyder die drang."
>>
>>>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>>
>>>
>>
>
Re: Manto se kanto [boodskap #103056 is 'n antwoord op boodskap #103013] Vr, 13 Mei 2005 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:

>
> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>

waarom? Het jy plagiaat gepleeg?

DD
Re: Manto se kanto [boodskap #103076 is 'n antwoord op boodskap #103056] So, 15 Mei 2005 07:07 Na vorige boodskap
Zuben  is tans af-lyn  Zuben
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Nee, die vers is vars, maar hy het gedreig om vieslike posters 'n les te
leer. En ek is nie lus vir 'n les nie.

"DD" skryf in boodskap news:9qv9815t0kuassjkqs0hukmljje0v0blon@4ax.com...
> On Fri, 13 May 2005 08:46:59 +0200, "Zuben" wrote:
>
>
>>
>> (Gaan Jonas my nou vervolg?)
>>
>
> waarom? Het jy plagiaat gepleeg?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks
Volgende onderwerp: Wat gaan aan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:25:22 MGT 2024