Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gaan aan?
Wat gaan aan? [boodskap #103075] So, 15 Mei 2005 07:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eers sou hulle twee maande gelede vrygelaat gewees het.
Dinsdag was hul opgelegde vonnis uitgedien.
Gister is hul le uiteindelik vrygelaat, maar glo net 6 het oor die grens
gekom - die ander is glo na 'n " onbekende plek" in Zimbabwe geneem.
Die SA missie in Zimbabwe het net mooi niks aan die hele treurige storie
gedoen nie.
Gaan daardie wat nie laasnag oor die grens gekom het nie, hul land ooit weer
lewendig sien?

Vir die wat nie weet waarvan ek praat nie, dit gaan oor die 62 wat gevang en
skuldig bevind is in Zimbabwe vir die moontlike omverwerping van 'n
Afrikastaat.

--
Groetnis
Annette
Re: Wat gaan aan? [boodskap #103077 is 'n antwoord op boodskap #103075] So, 15 Mei 2005 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 09:07:39 +0200, "Annette" wrote:

> Eers sou hulle twee maande gelede vrygelaat gewees het.
> Dinsdag was hul opgelegde vonnis uitgedien.
> Gister is hul le uiteindelik vrygelaat, maar glo net 6 het oor die grens
> gekom - die ander is glo na 'n " onbekende plek" in Zimbabwe geneem.
> Die SA missie in Zimbabwe het net mooi niks aan die hele treurige storie
> gedoen nie.
> Gaan daardie wat nie laasnag oor die grens gekom het nie, hul land ooit weer
> lewendig sien?
>

Môre Annette - (ek meen nie hulle gaan môre vrygelaat word nie; ek
meen 'goeie môre'!)

Dit wat jy hier sê, verwys na die kleinlikheid van zim. Tot vervelens
toe lees jy die afgelope oggende in die koerante 'vandag'.
Met verw. na my skrywe aan Frikkie, Ferdi en bouwer, dit is dieselfde
kleinlike zim wat 'n anc woordvoerder ons na verwys en sê dat SA
by hulle 'n 'n 'les kan leer'.

Iets aan hulle houding hieroor, beginnende by die verkorte vonnise wat
nie toegestaan is nie, en hulle wat nou nog nie vrygelaat word na die
vonnisse uitgedien is nie, herinner aan 'n spitefull kind wat 'n ander
wil verpes. Dit is so kleinlik en so beginselloos soos die res van van
zim se geskiedenis.

> Vir die wat nie weet waarvan ek praat nie, dit gaan oor die 62 wat gevang en
> skuldig bevind is in Zimbabwe vir die moontlike omverwerping van 'n
> Afrikastaat.

indien daar iemand sou wees wat nie geweet het waarvan jy praat nie,
was dit nie moeite werd om te verduidelik nie. So een sal dan nou nog
nie veel meer weet nie:-)

DD
Re: Wat gaan aan? [boodskap #103085 is 'n antwoord op boodskap #103077] So, 15 Mei 2005 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 10:54:07 +0200, Dave wrote:

> Dit wat jy hier sê, verwys na die kleinlikheid van zim. Tot vervelens
> toe lees jy die afgelope oggende in die koerante 'vandag'.
> Met verw. na my skrywe aan Frikkie, Ferdi en bouwer, dit is dieselfde
> kleinlike zim wat 'n anc woordvoerder ons na verwys en sê dat SA
> by hulle 'n 'n 'les kan leer'.
>
> Iets aan hulle houding hieroor, beginnende by die verkorte vonnise wat
> nie toegestaan is nie, en hulle wat nou nog nie vrygelaat word na die
> vonnisse uitgedien is nie, herinner aan 'n spitefull kind wat 'n ander
> wil verpes. Dit is so kleinlik en so beginselloos soos die res van van
> zim se geskiedenis.

Ek sien jy dra kennis van "beginsels" in terme van Zim en daardie land
se geskiedenis.

Watter beginsels praat jy hier van?

Laat weet. Dit kan 'n interressante gesprek raak.
Re: Wat gaan aan? [boodskap #103097 is 'n antwoord op boodskap #103077] So, 15 Mei 2005 14:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry die indruk dat die nuwe Swart Elite In Beheer Van Sake, heeltemal
onlogiese besluite neem, net omdat hulle soos 'n stout kind geen raad neem
van enige ander wat se neusgate nie groot genoeg is nie.
Vanoggend se misleidende berig is glo dat slegs diegene met wettige SA
paspoorte oor Beitbrug toegelaat is.
Kan jy glo dat daar nie 'n dooie woord oor die hele smartlike gekkespul in
Rapport of Sunday Times is nie?
Saunders het juis in Noseweek ons lafhartige en lui joernaliste
aangespreek - Bonny Schoonwinkel het glo al in Sept 2002 in Sunday Times
geskryf oor die Madiba "kuns" nonsens, maar dit is nooit ernstig opgeneem
deur sy eie koerant of anige ander dagblad nie. Nou is die ikoon Oom Nelson
en sy kuns ietwat van 'n lagwekkende spul.

Ek wonder nog steeds of ons die res ooit weer lewend gaan sien.....

--
Groetnis
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:ls2e81d5i9dubpjq1ihsll2aj3f3k4i8q7@4ax.com...
> On Sun, 15 May 2005 09:07:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Eers sou hulle twee maande gelede vrygelaat gewees het.
>> Dinsdag was hul opgelegde vonnis uitgedien.
>> Gister is hul le uiteindelik vrygelaat, maar glo net 6 het oor die grens
>> gekom - die ander is glo na 'n " onbekende plek" in Zimbabwe geneem.
>> Die SA missie in Zimbabwe het net mooi niks aan die hele treurige storie
>> gedoen nie.
>> Gaan daardie wat nie laasnag oor die grens gekom het nie, hul land ooit weer
>> lewendig sien?
>>
>
> Môre Annette - (ek meen nie hulle gaan môre vrygelaat word nie; ek
> meen 'goeie môre'!)
>
> Dit wat jy hier sê, verwys na die kleinlikheid van zim. Tot vervelens
> toe lees jy die afgelope oggende in die koerante 'vandag'.
> Met verw. na my skrywe aan Frikkie, Ferdi en bouwer, dit is dieselfde
> kleinlike zim wat 'n anc woordvoerder ons na verwys en sê dat SA
> by hulle 'n 'n 'les kan leer'.
>
> Iets aan hulle houding hieroor, beginnende by die verkorte vonnise wat
> nie toegestaan is nie, en hulle wat nou nog nie vrygelaat word na die
> vonnisse uitgedien is nie, herinner aan 'n spitefull kind wat 'n ander
> wil verpes. Dit is so kleinlik en so beginselloos soos die res van van
> zim se geskiedenis.
>
>
>> Vir die wat nie weet waarvan ek praat nie, dit gaan oor die 62 wat gevang en
>> skuldig bevind is in Zimbabwe vir die moontlike omverwerping van 'n
>> Afrikastaat.
>
> indien daar iemand sou wees wat nie geweet het waarvan jy praat nie,
> was dit nie moeite werd om te verduidelik nie. So een sal dan nou nog
> nie veel meer weet nie:-)
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Manto se kanto
Volgende onderwerp: Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 22:53:24 MGT 2024