Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sinodebesluit
Sinodebesluit [boodskap #103048] Vr, 13 Mei 2005 15:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kennisgewing vanaf die Algemene Sinode:

Tot tyd en wyl die gay debat nie afgehandel is nie, geld die volgende
riglyne:

* As 'n man en vrou trou, speel die "troumars",

* As 2 mans trou, speel die "aandlied van die voels",

* As 2 vrouens trou, speel die "padda wou gaan opsit by sy
nooi in die vlei".
Re: Sinodebesluit [boodskap #103059 is 'n antwoord op boodskap #103048] Vr, 13 Mei 2005 20:38 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lmga... dis snaaks

"Annette" skryf in boodskap news:d62g3s$ofv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kennisgewing vanaf die Algemene Sinode:
>
> Tot tyd en wyl die gay debat nie afgehandel is nie, geld die volgende
> riglyne:
>
> * As 'n man en vrou trou, speel die "troumars",
>
> * As 2 mans trou, speel die "aandlied van die voels",
>
> * As 2 vrouens trou, speel die "padda wou gaan opsit by sy
> nooi in die vlei".
>
Vorige onderwerp: Pretoria of ... ?
Volgende onderwerp: kaal-gat.co.za lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 08:10:44 MGT 2024