Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kyk of julle miskien kan help
Kyk of julle miskien kan help [boodskap #103001] Do, 12 Mei 2005 15:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie gaan kyk nie, omdat almal wat ek moontlik kon van die tsunami
veilig is.

Subject: Tsunami Victim,do you know him?

Subject: Have a quick look

Please pass this on. You never know who we may know that has some
information concerning this child.

Nobody knows who this boy belongs to! Please send this to all - we mean
all! - the people in your entire network. Looking for his family. The boy
about 2 years, vacationing in Khoa Lak is missing his parents.

Nobody knows what country he comes from. If anybody knows him please contact
us by phone 076-249400-4 ext. 1336, 1339 or e-mail :

in...@phuket-inter-hospital.co.th

Re: Kyk of julle miskien kan help [boodskap #103024 is 'n antwoord op boodskap #103001] Vr, 13 Mei 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem aan hulle het hom gekry, want jou link werk nie.

HOEKOM PLAAS MENSE LINKS SONDER OM EERS SELF TE KYK WAAR DIE LINK
HEENGAAN???

Dit is net so irreterend soos om grappies per email toegestuurd te kry en
dan te hoor dat die afsender dit nie eers self gelees het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:d611fo$fm9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie gaan kyk nie, omdat almal wat ek moontlik kon van die tsunami
> veilig is.
>
> Subject: Tsunami Victim,do you know him?
>
>
>
> Subject: Have a quick look
>
> Please pass this on. You never know who we may know that has some
> information concerning this child.
>
> Nobody knows who this boy belongs to! Please send this to all - we mean
> all! - the people in your entire network. Looking for his family. The boy
> about 2 years, vacationing in Khoa Lak is missing his parents.
>
> Nobody knows what country he comes from. If anybody knows him please contact
> us by phone 076-249400-4 ext. 1336, 1339 or e-mail :
>
> in...@phuket-inter-hospital.co.th
>
>
>
Re: Kyk of julle miskien kan help [boodskap #103054 is 'n antwoord op boodskap #103001] Vr, 13 Mei 2005 19:22 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 May 2005 17:58:24 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het nie gaan kyk nie, omdat almal wat ek moontlik kon van die tsunami
> veilig is.
>
> Subject: Tsunami Victim,do you know him?
>
>
>
> Subject: Have a quick look
>
> Please pass this on. You never know who we may know that has some
> information concerning this child.
>

dit is blykbaar goedkoop spamming, Annette.
spamming om 'n klomp ads by rocketseed.com te adverteer.
en die bladsy is blykbaar op 'n 'tuisserver' want selfs die IP adres
is daar.

DD
Vorige onderwerp: Vrydag 13de
Volgende onderwerp: GEOCACHING EN GPS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 04:16:38 MGT 2024