Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op Kyknet
Op Kyknet [boodskap #102935] So, 08 Mei 2005 22:57
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
More... of liewer later vandag 18:30 sal die Oppivaal fees op Fiesta
(Kyknet) wees :)) Ek self is vreeslik nuuskierig om te sien hoe dit uitgekom
het.

Blykbaar was daar toe 20 000 mense gewees - nie te vrotsig vir die Driehoek
nie.

xxx
Elaine
Vorige onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ?)
Volgende onderwerp: How happy is Dr. B and R F Oppenheimer and/or Associates ? (forward renew-build-grow-steel (acquaintancy) advice ?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:24:01 MGT 2024